125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Kan iemand my asb meer inligting gee mbt tot die herlaai van n 125gr Sierra koeël in my 308W asb. QL of GRT data sal welkom wees. Die volgende inligting is beskikbaar vir die bepaling van n lading:
Geweer:
X-Max aksie
Loop: Medium Palma Krieger 31" 1-13T
Lading 1:
Lapua dop: 172.3gr : water volume: 232.0gr
172.6gr : water volume : 233.0gr
173.3gr : water volume : 232.5gr
S335(lot714) 44.5gr, CCi 200
TPL : 69.4mm. Jump= 1.0mm
Gem spoed van 3 skote = 3161 vps
Lading 2:
Lapua dop: 170.5gr: water volume: 232.7gr
170.8gr: water volume: 231.1gr
172.0gr: water volume: 229.2gr
S335(lot714) 45gr, CCi 200
TPL: 69.4mm. Jump: 1.0mm
Gem spoed van 3 skote= 3207vps.
Die slagdoppies is mooi afgeslaan. Grendel ook nie "sticky" na elke skoot nie. Skote is 23-05-2026 geskiet om 14h00 in helder sonlig oor n Pro- Chrony, 5m van die geweer se kroon af. Loop was skoon en ek het 5x foulers vooraf geskiet.
Indien enige verdere inligtin benodig word vra maar net.
Enige hulp sal waardeer word.
Dankie en groete.
Ferdi Bam.

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Jy het nie die koeël se nommer gegee nie. Het ek die regte een gekies. Aangeheg is nodes 2 1/2 en 3 daarvolgens. Die spoed op die chrony moet so 10vps laer wees. Jou dopvolumes lyk bietjie groot. Was die water gelyk met die bek van die dop? Die 2de lot doppe se volumes verskil baie en ek het nie daardie 3 skote gebruik nie. Jou TPL kan ook bietjie lank wees en min van die skag is in die nek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Lekker lading daai vir springbokkoppe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Marius,
Ek het die koeëls so geplaas dat hulle die lande raak. Die nommer vd koeëls(Sierra) is 2120. Die water binne die dop n klein bogie gevorm en ek dit so na as moontlik aanmekaar probeer hou. Noem die slim ouens dit nie n menuskus nie?
Groete.
Ek het die koeëls so geplaas dat hulle die lande raak. Die nommer vd koeëls(Sierra) is 2120. Die water binne die dop n klein bogie gevorm en ek dit so na as moontlik aanmekaar probeer hou. Noem die slim ouens dit nie n menuskus nie?
Groete.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Marius, net n regstelling. Ek het die koeëls so geplaas dat hulle die lande raak. Dan het ek 1mm wegbeweeg vd lande vir die jump. Die korrekte metode sou wees om minstens koeël diameter diep in die dop te plaas. Die dop se nek is .334" geseize en het die koeëls stewig genoeg vasgehou.
Groete.
Groete.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Siebert,
Dis deel van die plan en om ook die vlakvarke op plaas wat deesdae n oorlas is in toom te hou.
Groete
Dis deel van die plan en om ook die vlakvarke op plaas wat deesdae n oorlas is in toom te hou.
Groete
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Ek het dan die regte koeël gebruik. Jy sal dit sien in die berekening - links bo.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Baie dankie vir jou insette Marius.
Ek sal weer gaan skiet en resultate plaas.
Groete
Ek sal weer gaan skiet en resultate plaas.
Groete
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Marius ek het weer met die X Max en 125gr Sierra's gaan skiet vandag. Ek het vandag net n 2mm sprong na die lande gebruik en die res vd komponente bly dieselfde. Het ook vanaf 45.3gr tot 46.1gr gelaai. Die dop raak vol kruit. Die afstand wat ek skiet is 200m en die spoed resultate as volg:
S335/ 45.3gr: gem vps = 3171vps (=50mm)
S335/ 45.6gr: gem vps = 3220vps (10mm)
S335/45.9gr: gem vps = 3246vps (33mm)
S335/ 46.1gr: gem vps = 3261vps (24mm)
Sal probeer om n foto van die groeperings te laai.
Watter lading(s) kan ek herhaal?
Ek is tevrede met wat ek op papier sien.
Nogmaals dankie vir jou insette.
Groete
Ferdi Bam
S335/ 45.3gr: gem vps = 3171vps (=50mm)
S335/ 45.6gr: gem vps = 3220vps (10mm)
S335/45.9gr: gem vps = 3246vps (33mm)
S335/ 46.1gr: gem vps = 3261vps (24mm)
Sal probeer om n foto van die groeperings te laai.
Watter lading(s) kan ek herhaal?
Ek is tevrede met wat ek op papier sien.
Nogmaals dankie vir jou insette.
Groete
Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125gr Sierra SP in .308W inligting asb.
Die spoed mikpunt was 3240vps, maar as die geweer wys 3220vps is beter, hou daarby. Enige van die laaste 3 groepe sal deug.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br