Hallo Almal,
Ek is opsoek na n picatinny rail vir n Sako Forester .243. Wat se maak sal julle voorstel. As iemand dalk 1 het of weet waar ek 1 kan kry sal dit waardeer word. Lekker dag verder vir almal
Picatinny rail Sako Forester .243
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Picatinny rail Sako Forester .243
Jyt basies 2 opsies, stuur jou geweer na iemand soos Truworx toe om dit ordentlik te doen (want hulle pas nie altyd perfek so van die rak af nie) of jy kan een koop met n skroef agter in wat kan stel sodat hy op n kort en meduim aksie kan pas. Persoonlik kan ek nie aan n 11.1.11er design as dit vir n rail dink nie.
My advies is bel vir Arms en vra laat hulle vir jou n 2 piece rail maak, hulle het tans nie stock nie maar sal vir jou een maak as jy soek. Dit gaan so maand vat of wat ek nou doen met jag gewere is koop "ring mounts" wat direk op die aksie vas sit sonder n rail want niemand het tyd om die goed te soek nie.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Picatinny rail Sako Forester .243
Ek het 'n rail vir my 308 Forester gekoop by die groot winkel... hy het so swak gepas dat ek hom gaan teruggee het (ongeveer 10mm te vêr vorentoe gepas). Trueworx het toe een opgesit, bitter netjies en beter kwaliteit as die groot winkel se bekende fabrikaat.
Gooi lood!!!!