Watse 303 is die?
-
Chrisjan
Watse 303 is die?
[img width=800 height=600]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 010029.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 010028.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 010026.jpg[/img]
Die is my pa se 303, watse jaar en maak dink hulle is dit die? Dink julle hy kan 'n scope hier op sit? Sy oe is nie meer so goed nie.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse 303 is die?
Daai is 'n P14!
Hulle is boggerol werd. Ek sal jou pa R300.00 vir hom gee.

Ek grap net, hou vas aan daai gun, daai aksies is kwaai om 'n groot gun op te bou!
Hulle is boggerol werd. Ek sal jou pa R300.00 vir hom gee.
Ek grap net, hou vas aan daai gun, daai aksies is kwaai om 'n groot gun op te bou!
Last edited by Geno on Tue Nov 23, 2010 7:24 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
jmb
Re: Watse 303 is die?
Ja Chrisjan daardie is 'n P14. Dit is seker die naaste wat jy aan 'n K98 aksie kan kom sonder om een te kry. Die aksie is geweldig sterk en jy kan hom mooi maak deur daai ore te laat verwyder. Die ding het een van die lekkerste veiligheidsknippe wat ek nog gesien het.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse 303 is die?
Daai aksie maak die 303 n goeie kaliber.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watse 303 is die?
Ek gaan later vir jou 'n foto plaas van die miesies s'n wat mooi gemaak is
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watse 303 is die?
Chrisjan,
Hou daai een. Hy is gesog indien dit opgepas is.
Hein M.
Hou daai een. Hy is gesog indien dit opgepas is.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Watse 303 is die?
Hi Chrisjan
Lekker aksie en lekker kaliber. Wat is julle planne met hom? Ek kan aan 'n legio planne dink en is daarom vrek nuuskierig. Hou hom as hy nie te veel pla nie.
Lekker aksie en lekker kaliber. Wat is julle planne met hom? Ek kan aan 'n legio planne dink en is daarom vrek nuuskierig. Hou hom as hy nie te veel pla nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Watse 303 is die?
Laat bou vir jou 'n stewige yster op daai P14.
Daai aksies kom uit Remington se fabriek uit en hulle loop mooi.
"The Rifle, .303 Pattern 1914 (or P14) was a British service rifle of the First World War period. A bolt action weapon with an integral 5-round magazine, it was principally contract manufactured by companies in the United States. It served as a sniper rifle and as second line and reserve issue until being declared obsolete in 1947. The P14 was the successor to the P13 Enfield and the predecessor of the U.S. RifleThe need for additional small arms combined with a shortage of spare industrial capacity led the British government to contract with U.S. commercial arms manufacturers, Winchester, Remington and Eddystone (a subsidiary of Remington set up principally to manufacture the P14) to produce the P14 for the British before the US entered the war in 1917"

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watse 303 is die?
Laat maak hom n epps! Dan het jy n agtermekaar roer!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Watse 303 is die?
mmmm.
Jy het kla n roer in daai p14.
Daar is n enorme verskil tussen n p14 en lee-enfield.
Alhoewel die kaliber dieselde is, Is daai p14 n OOM GEWEER EN NET SO AKKURAAT soos enige ander akkurate kettie,
Jy sal nie spyt wees as jy hom voltyds inspan op grootwild nie, Hy kap n eland lat hy soos n nat sak val
jy kan van 125gr tot 220grein in hom gooi.
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Watse 303 is die?
Ek het self een van daai destyds net laat sport en sal hom nie verander nie.
Skiet lekker groepe en het al 'n hele paar goed laat val.
Ek het destyds net sovel opinies gekry as wat Louis102 oor sy jakkalsjag roer gekry het.
Ek laaik my P14
Skiet lekker groepe en het al 'n hele paar goed laat val.
Ek het destyds net sovel opinies gekry as wat Louis102 oor sy jakkalsjag roer gekry het.
Ek laaik my P14
Geroer-nie geskud nie
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watse 303 is die?
Chrisjan
Ek het self n P14 .303 myne het net nie die krom 'handle' soos joune nie,maar die reguit een wat later vervaardig is. Sterk manne daai. Myne skiet ek met n scope op met 150gr en het al van Springbok tot Eland gekap met hom.
Voorwaar n lekker geweer.
Groetnis
SJ

Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Watse 303 is die?
OK dis nou n ou draad wat ek weer oopmaak ( oopkrap)
Daar is kans ek kan so n aksie in die hande kry
Ek soek asb terugvoer van mense wat die geweer ( Enfield) P14 besit
Het julle aan die geweer laat werk / kaliber verander / enige ander werk laat doen - ander kolf / nuwe loop ens.
Hoe moeilik was dit ?
Wie het die werk gedoen ( watter geweersmid )
Enige inligting sal met graagte ontvang word
Daar is kans ek kan so n aksie in die hande kry
Ek soek asb terugvoer van mense wat die geweer ( Enfield) P14 besit
Het julle aan die geweer laat werk / kaliber verander / enige ander werk laat doen - ander kolf / nuwe loop ens.
Hoe moeilik was dit ?
Wie het die werk gedoen ( watter geweersmid )
Enige inligting sal met graagte ontvang word
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Watse 303 is die?
Haĺlo Manton
Myne is Epps , deur Gerrie Coetzee gedoen met Boyds kolf.
Stuur my n whatsapp , dan deel ek graag fotos en groepe met jou.
Nul 82 8nul8 9300
Myne is Epps , deur Gerrie Coetzee gedoen met Boyds kolf.
Stuur my n whatsapp , dan deel ek graag fotos en groepe met jou.
Nul 82 8nul8 9300
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Watse 303 is die?
Manton, ek weet nie waar jy is nie, maar daar is 'n klompie geweersmede wat graag aan so aksie wil werk. Ek is net bietjie vas nou, maar ek het so P14 wat ek 375H&H gaan maak. Eagle barrels gaan die loop doen, die geweersmid by Wildman Centurion juk om die aksie aan te pas. Moet nog besluit oor kolf.
Groot pyn gaan die polisie sake wees, kaliber verandering ens.
Groot pyn gaan die polisie sake wees, kaliber verandering ens.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Watse 303 is die?
Pietermaritzburg KZNGiepie wrote: Thu Jun 04, 2026 2:38 pm Manton, ek weet nie waar jy is nie, maar daar is 'n klompie geweersmede wat graag aan so aksie wil werk. Ek is net bietjie vas nou, maar ek het so P14 wat ek 375H&H gaan maak. Eagle barrels gaan die loop doen, die geweersmid by Wildman Centurion juk om die aksie aan te pas. Moet nog besluit oor kolf.
Maar min geweersmede hier in die Wêreld - wat sulke werk - teen n billike prys - sal wil aanneem.
Lyk vir my geweersmede wat sulke werk wil aandurf is gebaseer waar die "ryk-mense" woon
Gedink aan n 9.3 kaliber patroon wat van Ruger 375 / 300PRC dop gevorm sal word ( 9.3 x 64 - maar nie n Brenneke nie )
Goeie ou kaliber net so goed soos die 375 H&H
-
walkabout
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Nov 18, 2025 4:17 pm
Re: Watse 303 is die?
Manton, wat van Alan Henry in Toti?
Ek het al van sy gewere gesien wat hy gebou het en uitstekende werk.
Ek het al van sy gewere gesien wat hy gebou het en uitstekende werk.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Watse 303 is die?
Ja dankie ek was al op n vorige keer daar geweeswalkabout wrote: Sun Jun 07, 2026 9:43 am Manton, wat van Alan Henry in Toti?
Ek het al van sy gewere gesien wat hy gebou het en uitstekende werk.
Volgens wat ek hoor is sy pryse bietjie aan die hoe kant ?
-
walkabout
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Nov 18, 2025 4:17 pm
Re: Watse 303 is die?
Ja, jy mag dalk reg wees, maar ek ken ook nie ander geweersmede se pryse om te vergelyk nie (hy is defnitief nie "bottom-dollar cheap" nie, maar dan die kwaliteit van sy werk wys ook waarvoor jy betaal).
Hy het 'n picatinny railing (eers gesoek en gekry in Pretoria) opgesit vir 'n nuwe 5-25x56 Vortex teleskoop op my +45jaar oue 30-06 Musgrave so 2 jaar terug; ook my nog baie ouer haelgeweer ge-cerakote; en ek het nie gedink sy pryse was TE rof nie. Die 30-06 skiet baie akkuraat en my haelgeweer het uitstekend uitgekom; so mens moet maar besluit wat belangrik is vir jou. Sterkte.
Hy het 'n picatinny railing (eers gesoek en gekry in Pretoria) opgesit vir 'n nuwe 5-25x56 Vortex teleskoop op my +45jaar oue 30-06 Musgrave so 2 jaar terug; ook my nog baie ouer haelgeweer ge-cerakote; en ek het nie gedink sy pryse was TE rof nie. Die 30-06 skiet baie akkuraat en my haelgeweer het uitstekend uitgekom; so mens moet maar besluit wat belangrik is vir jou. Sterkte.
-
walkabout
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Nov 18, 2025 4:17 pm
Re: Watse 303 is die?
Manton net om die bogenoemde in konteks te sit - ek het ook 'n quote van AH gekry om 'n teleskoop op my my (baie oue) Remington .22 te mount, en maar verbygehou... Ek was egter bereid om 'n prima prys vir my (enigste) jaggeweer te betaal. Hoop dit help.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Watse 303 is die?
Dankiewalkabout wrote: Mon Jun 08, 2026 11:53 am Manton net om die bogenoemde in konteks te sit - ek het ook 'n quote van AH gekry om 'n teleskoop op my my (baie oue) Remington .22 te mount, en maar verbygehou... Ek was egter bereid om 'n prima prys vir my (enigste) jaggeweer te betaal. Hoop dit help.
Ek sal bel en afspraak maak