Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Naand se ,
Ek wil graag weet of daar n meer modern of aangepaste tabel vir dryfmiddel Somchem S385 se brand eienskappe wat in QL gebruik kan word ?
Het iemand dalk die bestaande inligting verander en omskep in iets meer akkuraat ?
Kry nêrens nie enige Norma dryfmiddels nie maar kan wel blik S385 in die hande kry
Manton wrote:Naand se ,

"Beggars can't be choosers" ....
Naand se Manton, nie seker van waar jy is nie maar dit lyk of CMH in Meyerton Norma poeier aanhou. Net nie seker of hulle die het wat jy na opsoek is.
Ek kan ongelukkig nie help met die Somchem en QL data nie
Vir watter kaliber? Drie skote met 'n beginlading plus die geweerdata en ons kan begin bereken. Selfs die ingevoerde dryfmiddels se berekende spoed en lading op QL stem ook nie altyd ooreen nie.
Dehan.Rheeder wrote: Wed Jun 17, 2026 7:38 pm
Naand se Manton, nie seker van waar jy is nie maar dit lyk of CMH in Meyerton Norma poeier aanhou.
Net nie seker of hulle die het wat jy na opsoek is.
Ek kan ongelukkig nie help met die Somchem en QL data nie
Dankie ,
Dis MRP wat ek soek
Ja lyk vir my hulle het klomp in voorraad ( 40 blikke )
Hier waar ek is ( Pietermaritzburg KZN ) .. = NIKS
Weet nie hoekom geweer-winkels hier .. nie vinger kan uittrek nie ?

Jy kan CMH bel en hoor of hulle sal aflewer, nog net goeie diens by hulle gekry op alles wat ek al daar aangekoop het, nie seker wat die proses sal wees om poeier te vervoer nie asook die kostes nie, maar eks seker die dames/here daar sal jou kan help met die regte pad voorentoe
Dehan.Rheeder wrote: Thu Jun 18, 2026 12:03 pm
Jy kan CMH bel en hoor of hulle sal aflewer, nog net goeie diens by hulle gekry op alles wat ek al daar aangekoop het, nie seker wat die proses sal wees om poeier te vervoer nie asook die kostes nie, maar eks seker die dames/here daar sal jou kan help met die regte pad voorentoe
Dankie
Ja
Meeste plekke kan vervoer reël - teen vreeslike onkoste
Ek hoor nou my plaaslike winkel het plan gemaak en sal vir my voorsien