Used Primers
-
Jozi68
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jun 23, 2026 10:21 am
Used Primers
I need some Used Large rifle primers or Used Large pistol primers.
As long as they are not new; as long as they are not small.
If you reload and throw them away, or sell it as scrap brass, please consider selling them to me?
As long as they are not new; as long as they are not small.
If you reload and throw them away, or sell it as scrap brass, please consider selling them to me?
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Used Primers
Maybe you can tell us where you are based?
-
Jozi68
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jun 23, 2026 10:21 am
Re: Used Primers
I am in Vanderkloof mostly. Sometimes in Pretoria, or Bloemfontein.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Used Primers
Ek het redelik baie vir jou maar hulle is gemeng? Hoeveel soek jy?
-
Jozi68
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jun 23, 2026 10:21 am
Re: Used Primers
Ek sal alles vat wat jy kan afstaan. Gemeng, maak nie saak nie.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Used Primers
Simpel vraag, ek is seker, maar wat wil jy maak met die goed?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Used Primers
In random doppe met random koele sit en kyk of hulle op die selfde plek skiet...Toxxyc wrote: Wed Jun 24, 2026 9:07 am Simpel vraag, ek is seker, maar wat wil jy maak met die goed?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jozi68
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jun 23, 2026 10:21 am
Re: Used Primers
Dis 'n goeie vraag.
Ek maak muurhorlosies, so dit word gebruik op 'n dekoratiewe manier...
Ek maak muurhorlosies, so dit word gebruik op 'n dekoratiewe manier...
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Used Primers
In die pyp van my press is altyd 'n klomp. As jy soek in Petoors.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Used Primers
Ek het juis gedink met epoxy kan dit nogals oulik lyk, selfs vir 'n koffietafeltjie of coasters of iets. Jy gee my idees!Jozi68 wrote: Wed Jun 24, 2026 10:58 am Dis 'n goeie vraag.
Ek maak muurhorlosies, so dit word gebruik op 'n dekoratiewe manier...
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Used Primers
Ek kan vir jou afgooi in Orania of Petrusville
Of jy kan optel in Bloem....
Of jy kan optel in Bloem....
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Used Primers
If you know of someone passing Harrismith, I can provide a tin full.