Probleme met Forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Ons het gister 'n redelike groot cyber attack beleef wat ons forum so besig gehou het dat dit aflyn gegaan het. Ons het nou verdere stappe gedoen om dit te beveilig so indien julle probleme ondervind laat maar weet. Ons het ook vir eers alle buitelandse "traffic" gestop.
So laat weet maar vir julle vriende in die buiteland, ons werk daaraan.
Groete
Heinrich
So laat weet maar vir julle vriende in die buiteland, ons werk daaraan.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Probleme met Forum
Baie Dankies weer vir al Jou Moeite Heinrich. Waardeer Bitter Baie. Groete.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Probleme met Forum
Tapatalk werk glad nie.
Laat my nie toe om in te log nie, aanvaar nie my passwords nie.
Laat my nie toe om in te log nie, aanvaar nie my passwords nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Probleme met Forum
My dieselfde, kan nie inlog op Tapatalk nie.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Myne ook, kan nie inlog op Tapatalk nie. As ek met my paratus internet proebeer inlock laat hy my nie toe nie, dink dis oor ek in namibia is. Laai ook bitter stadig
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Ek sien dat Tapatalk tans nie werk op die forum nie. Ek is bewus daarvan en werk aan die probleem.
Sal dit so vinnig as moontlik probeer herstel.
Groete
Heinrich
Sal dit so vinnig as moontlik probeer herstel.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Wil weet hoe die lede nou die forum ervaar. By my is die oopmaak vir lees nou baie vinnig alhoewel die posting nog so 12-15 sek vat.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Probleme met Forum
Dankie Heinrich, alles werk flink aan my kant.
Dankie vir redigeer/(edit) funksie wat weer beskikbaar is op eie plasings.
Dankie vir redigeer/(edit) funksie wat weer beskikbaar is op eie plasings.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Probleme met Forum
Dankies Heinrich. By My Kant ook alles Reg. Die Mark All Read Kom ook weer by My op.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3604
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Probleme met Forum
Ek sukkel deesdae om fotos te laai. In die verlede as ek fotos gekies het kon ek die resolusie kies om hulle klein genoeg te maak. Nou skielik gee hy my nie die opsie nie. Wat het verander?
Fantie
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Probleme met Forum
Hi
die forum wil glad nie meer werk op die foon nie. op die rekenaar werk hy lekker maar op die foon is alles vrek deurmekaar. Is daar dalk 'n setting wat ek kan verander.
Groete
jacques
die forum wil glad nie meer werk op die foon nie. op die rekenaar werk hy lekker maar op die foon is alles vrek deurmekaar. Is daar dalk 'n setting wat ek kan verander.
Groete
jacques
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleme met Forum
Maksimum file grootte is nou 300Kb. Sukkel om fotos te plaas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Probleme met Forum
Gaan ons ooit weet Tapatalk kan gebruik met die forum ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Ons is namibia is ook nog in die donker.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Probleme met Forum
Nou vir ʼn slag terug in SA. Werk glad nie in die buiteland nie.
Hoe is dit dat Jaracal ʼn probleem het, maar Gunsite, Snipershide, ens werk sonder ʼn probleem?
Hoe is dit dat Jaracal ʼn probleem het, maar Gunsite, Snipershide, ens werk sonder ʼn probleem?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Goeie dag. Jaracal was onder 'n baie groot cyber attack en is daar sekere stappe geneem om dit te voorkom waaronder alle buitelandse "traffic" gestop is. Dit sal eersdaags weer oop wees vir alle lande.
Groete
Heinrich.
Groete
Heinrich.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Probleme met Forum
My Tapatalk werk nog.Rudi Fischer wrote:Gaan ons ooit weet Tapatalk kan gebruik met die forum ?
Sent from my SM-A556E using Tapatalk
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Probleme met Forum
Selfde die kant, Tapatalk werk nog heeltyd vir my ook.Victor_ wrote:My Tapatalk werk nog.Rudi Fischer wrote:Gaan ons ooit weet Tapatalk kan gebruik met die forum ?
Sent from my SM-A556E using Tapatalk
Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Indien julle vriende het wat in die buiteland is, hoor by hulle of hulle nou weer toegang het to Jaracal?
Sal goed wees om te weet. Het die blok nou verwyder.
Groete
Heinrich
Sal goed wees om te weet. Het die blok nou verwyder.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Probleme met Forum
Ek kan nou weer vir Jaracal sien hier van Frankryk af - dit was frustrerend of niks te kan sien! Dankie
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Baie dankie vir die laat weet.
Heinrich
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Baie Dankie, ek kan weer die forum gebruik.jaracal wrote: Tue Apr 21, 2026 10:36 am Indien julle vriende het wat in die buiteland is, hoor by hulle of hulle nou weer toegang het to Jaracal?
Sal goed wees om te weet. Het die blok nou verwyder.
Groete
Heinrich
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Probleme met Forum
Lyk my ek's in Rudie se booitjie... by my werk Tapatalk ook nie.Rudi Fischer wrote: Sun Apr 19, 2026 1:02 pm Gaan ons ooit weet Tapatalk kan gebruik met die forum ?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
selfde by my, maar kan nou met my rekenaar opkomjdpretorius wrote: Tue Apr 21, 2026 6:21 pmLyk my ek's in Rudie se booitjie... by my werk Tapatalk ook nie.Rudi Fischer wrote: Sun Apr 19, 2026 1:02 pm Gaan ons ooit weet Tapatalk kan gebruik met die forum ?
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Probleme met Forum
Myne werk steeds nie. Bestaan daar nog so iets soos Taparalk Pro. Al gedink ek moet die app update maar sien nie die Pro version.
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
