Watse rangefinder gebruik julle manne?
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Watse rangefinder gebruik julle manne?
Hi Manne,
Ek gebruik nou al vir 9 jaar ń Leica 2000B wat ek nog by Geno gekoop het en hy het my nog nooit teleurgestel nie.
My gat jeuk sommer net bietjie vir iets anders.
Ek wonder sommer wat gebruik julle manne? Handheld of verkyker tipe? En indien wel watses.
Groete
Sent from my SM-S938B using Tapatalk

- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Ek hou hierdie draad dop. Ek gebruik al seker 15 jaar 'n Leica 900 en is self lus vir iets anders.
Gooi lood!!!!
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Ek het vir lank met 'n Leupold RX650 en toe RX1600 gejag.
Het begin van die jaar 'n Vortex Ranger 3000HD bino rangefinder gekoop.
Vir my dit 'n "game changer". Een minder stuk toerusting om in die veld te dra.
Die Vortex se HD glas is goed en die afstande wat die Ranger kan meet is meer as voldoende vir jag doeleindes.

30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Ek gebruik Vortex 1400. Baie gelukkig met die rangefinder, veral dat hy die funksie het om die hellings te meet en ware skiet afstand te gee. As jy bobbejane teen kranse skiet werk dit goed.
Maak 'n verskil
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
EK gebruik di Leica 2400B, lekker vir in die sak dra, maar hy kan nie deur die voertuig se windskerm range nie, Kry toe vir my 'n Hawk BinoRangefinder,
dit is 'n ander wêreld. Range bokke maklik op afstande wat die Leica net van kan droom.Bome maklik op 1800 meter, miershoop op 1km. Ek gebruik nog steeds die Leica as ek stap, maar in die voertuig om vir die jagters te meet, is daar net een vir my, en vir die prys is daar min wat by die Hawk kom. So, net my ondervinding.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7544
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
More more
Het vir n klomp jare ook Leica se 2000B gebruik en toe so twee jaar terug my bederf met Leica se 10x32 Geovid Pro. Lekker kompakte verkyker met meer features in as wat ek kan erken om te verstaan. Nie n dag spyt nie.
Groetnis
Wouter

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Ek gebruik nikon se verkyker met afstandtaster in. Bitter lekker produk, kan nie dink ek sal ooit n handmodel gebruik nie. Ek sou wel eerder kyk na iets soos Vortex met beter naverkope diens met so duur produk.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Watter van die Binos hierbo het dieselfde funksies van die Leica 2800 range finder?
Kan jy ballistiek inlees om clicks op en af terug te kry?
Kan jy ballistiek inlees om clicks op en af terug te kry?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Watter model Hawk is dit asb?Yogi wrote: Tue Jul 07, 2026 7:26 am EK gebruik di Leica 2400B, lekker vir in die sak dra, maar hy kan nie deur die voertuig se windskerm range nie, Kry toe vir my 'n Hawk BinoRangefinder,
dit is 'n ander wêreld. Range bokke maklik op afstande wat die Leica net van kan droom.Bome maklik op 1800 meter, miershoop op 1km. Ek gebruik nog steeds die Leica as ek stap, maar in die voertuig om vir die jagters te meet, is daar net een vir my, en vir die prys is daar min wat by die Hawk kom. So, net my ondervinding.
Dankie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7544
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Johan daai Geovid Pro het al daai funksies en nog meer. Hy werk saam n app van Leica wat jou al jou dope gee tesame met GPS koordinate van waar jou teiken was. Soos ek se my kop is te plat vir alles, maar gaan lees gerus op. Ek sien Safari hardloop huidig n spesiaal op hulle.JohanvB wrote: Wed Jul 08, 2026 10:55 am Watter van die Binos hierbo het dieselfde funksies van die Leica 2800 range finder?
Kan jy ballistiek inlees om clicks op en af terug te kry?
Groetnis
Wouter
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Dit is die Hawke Frontier LRF 10X42, het vir myne daai 1 1/2 jaar terug net oor die R12k betaal, weet nie wat hulle nou kos nie. HY het nie die balastic calculator in nie, maar vir 30k minder werk hy vir my baie lekker.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
DankieYogi wrote: Thu Jul 09, 2026 12:31 pm Dit is die Hawke Frontier LRF 10X42, het vir myne daai 1 1/2 jaar terug net oor die R12k betaal, weet nie wat hulle nou kos nie. HY het nie die balastic calculator in nie, maar vir 30k minder werk hy vir my baie lekker.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Ek was nou die dag saam met iemand met 'n Rudolph 8x42 HD Verkyker Rangefinder. So vinnig na dit gekyk en dit lyk of dit goed werk. Ek kyk self nou in daardie rigting. Rudolph 8x42mm HD Binocular Rangefinder. Enigiemand wat errvaring van dit het?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
walkabout
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Nov 18, 2025 4:17 pm
Re: Watse rangefinder gebruik julle manne?
Ek het die Vortex Fury 10-42 HD5000 Rangefinder verkyker. Dit het nie die ballistic calculator nie, daai een was net te veel vir my sak.
Soos heywillie hierbo se^, 1 stuks minder toerusting om mee te sukkel, so jou "target acquisition" is soveel vinniger (en eenvoudiger).
Soos heywillie hierbo se^, 1 stuks minder toerusting om mee te sukkel, so jou "target acquisition" is soveel vinniger (en eenvoudiger).