BTR Gewere
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
BTR Gewere
Hier is n jongman wat na n jag, nou geweer wil koop. Ek het Howa voorgestel. Hy is n man wat goeie huiswerk doen voor hy koop en so kom hy toe met BTR voorendag.
Ken iemand die gewere?, het iemand so geweer? is daar naverkoop diens en parte?
Ek luister graag
Cheers
Ken iemand die gewere?, het iemand so geweer? is daar naverkoop diens en parte?
Ek luister graag
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: BTR Gewere
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: BTR Gewere
Ek kan geen reviews kry aanlyn op hulle nie, maar dit lyk soos n Turkse copy van die Remington 700. Klink of hy ook moontlik (van die) parte deel, en of aksie op remington 700 kolwe sal pas. My opinie is egter dat hy nie vir my goedkoop genoeg is (teenoor meer bekende handelsmerke) om n kans te vat nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BTR Gewere
Se die man moet nog bq huiswerk doen tot hy op Tikka af kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: BTR Gewere
Capt. Yoda wrote: Fri Jul 24, 2026 7:42 am Se die man moet nog bq huiswerk doen tot hy op Tikka af kom
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: BTR Gewere
Dankie julle
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: BTR Gewere
Net so. Howa is definitief nie my aanbeveling nie, kwaliteit nie goed in die afgelope paar jaar nie. Hy sal nooit spyt wees oor n Tikka nieCapt. Yoda wrote: Fri Jul 24, 2026 7:42 am Se die man moet nog bq huiswerk doen tot hy op Tikka af kom
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BTR Gewere
Is ongekukkig so. Ek het nou weer 2 gesien wat die draat op die loop/shank lyk of dit met n plumber se draat snyer gesny was
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: BTR Gewere
Hou verby 'n Howa. Ek het onlangs 'n vriend gehelp met sy Howa. Stuk gemors. Koop Tikka ja!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: BTR Gewere
Moet se ek hoor die laaste tyd ook vam heelwat howas wat nie wil skiet nie. Ek het self n 22-250 gehad wat nie wou skiet nie.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: BTR Gewere
Franchi Horizon Elite lyk nou vir my na beste budget opsie
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: BTR Gewere
Wat is goedkoopste wat die Franchi voor gaan?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: BTR Gewere
Ek sou nou nie sê hulle is totale gemors nie, maar die 4 Howas wat ek die afgelope paar jaar gekoop het, het almal met een of meer nukke gekom wat my geld, tyd en moeite gekos het om te omseil. Sekere probleme kan reg gemaak word, ander moet jy maar 'n plan maak om daarmee saam te leef.Koos Barnard wrote: Tue Jul 28, 2026 8:34 am Hou verby 'n Howa. Ek het onlangs 'n vriend gehelp met sy Howa. Stuk gemors. Koop Tikka ja!
Ek kan ook nou nie enige positiewe terugvoer gee oor die agente se naverkoopdiens nie. Dit vat hulle langer om te besluit dat hulle nie my fabrieksfout gaan herstel nie, as wat dit die SAPS vat om 'n lisensiekaartjie te produseer...
Ek hou baie van my Tikka. Ek moes wel omtrent R5k spandeer om die plastiek onderdele met metaal te vervang, maar die resultaat maak my baie gelukkig.
'n Geweer wat ek sien wat vir my goeie waarde vir geld bied, is die Ruger American. Net die kolf is plastiek, en hy kan maklik verstewig word. Almal wat ek ken kry goeie akkuraatheid.
Die Tukse gewere lyk belowend, maar het iemand al goeie groepe uit hulle uit gekry?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: BTR Gewere
Om n aksie te kry vir n geweer bou in die 2de handse mark, bly Remimgton en Howa steeds goeie opsies.
Kan so n custom bou doen vir redelike min geld.
Maar Tikka en Bergara is nou die opsie om te gaan as jy nie wil sukkel nie.
Kan so n custom bou doen vir redelike min geld.
Maar Tikka en Bergara is nou die opsie om te gaan as jy nie wil sukkel nie.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: BTR Gewere
Franchi's so rondom die R18k
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: BTR Gewere
Nie goedkoop genoeg nie. As ek in daai prysklas moes koop sou ek dan eerder na Bergara of Mauser M18 kyk. Of net bietjie meer en n Tikka kry, dan weet hy daar gaan nie gesukkel word nie