GRT

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

GRT

Post by heywillie »

My laptop met GRT op is laasweek gesteel.

Nou sien ek mens kan nie meer GRT aflaai nie!?

The download of Gordons Reloading Tool has been removed. (2026-07-27)

Is iemand dalk bereid om vir my die program te stuur dmv iets soos WeTransfer?

Kontak my op nul82 vier93 vyf210 dan stuur ek my epos adres

Groete
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: GRT

Post by heywillie »

Dankie Geno !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 454
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: GRT

Post by JF123 »

Ja, wie ook al kopieë het van GRT moet dit maar goed bewaar. Die naasbestaandes wil nie die kopiereg weggee nie maar kan dit ook nie onderhou nie.

Hopelik sal iemand anders dalk iets soortgelyk maak.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: GRT

Post by heywillie »

JF123 wrote: Fri Aug 07, 2026 5:47 am Ja, wie ook al kopieë het van GRT moet dit maar goed bewaar. Die naasbestaandes wil nie die kopiereg weggee nie maar kan dit ook nie onderhou nie.

Hopelik sal iemand anders dalk iets soortgelyk maak.
Ek het my kopie nou op Google Drive gelaai.

As iemand sukkel, laat weet dan help ek gerus.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: GRT

Post by Jan Dissel »

Middag Heywillie

Kan ek bakhand staan vir 'n copy?
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 454
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: GRT

Post by JF123 »

Hierdie is die link na die oorspronklike program wat van die GRT Discord groep af kom.

https://drive.google.com/file/d/1w2DA5U ... sp=sharing
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: GRT

Post by Jan Dissel »

Baie dankie.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: GRT

Post by heywillie »

JF123 wrote: Sun Aug 09, 2026 12:21 pm Hierdie is die link na die oorspronklike program wat van die GRT Discord groep af kom.

https://drive.google.com/file/d/1w2DA5U ... sp=sharing
Dankie JF.

Admins, kan ons hierdie link dalk onder die herlaai afdeling pin?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply