Lisensie aansoeke wagtydperk
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daar is ook huidiglik ‘n probleemby Garsfontein. Ek het aansoek gedoen ‘n maand terug en het laasweek gaan navraag doen oor my REFERENCE nommer. Hulle het net vir my gesê, jammer ons het dit nognie gecapture nie. Daar het ‘n hoop gelê wat nog eers by Garsfontein self gecapture moet word….
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my die stelsel het getank.
Ek het 21 Jan 2026 ingedien by Wierdabrug en het sms op 30 Jan met verwysingsnommer ontvang. Tot dusver geen beweging op Flash nie. Dui slegs aan dat hernuwing "In Process" is.
Navraag by Prov deur Wierdabrug DFO is dat hulle baie besig is met ongedokumenteerde buitelanders (wonder wat dit met wapen register lede te doen het) en dat hulle nie nou aandag gee aan lisensie aansoeke en hernuwings nie.
DFO ook meer op verlof as op kantoor en dus is opvolg maar baie swak.
So jagters - die van julle wat, soos hierbo genoem, vinnig reggekom het moet maar net dankbaar wees.
Mooi dag.

Nico Jooste
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Donderdag nuwe aansoek in gegee en betaal. Vrydag my sms met verwysing gekry en vandag op SAPS se stelsel gesien die aansoek is by die DFO. So hy is darm in die stelsel en oppad. Kom ons kyk wat gebeur.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Maat van my het ook laas week 4 nuwes in gesit, 2 dae toe is hulle op die stelsel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Capt. Yoda wrote: Wed Aug 12, 2026 7:13 am Maat van my het ook laas week 4 nuwes in gesit, 2 dae toe is hulle op die stelsel
En daai is waar die vinnige vordering stop.....
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek en my vrou het December 2024 ons handwapen hernuwings aansoeke in gehandig en na herhaaldelikke navrae is dit gister goed gekeur. Wat krap is dat ons bevoegheid hernuwimgs saam in gesit is en ons het dit al Feb 2025 gekry!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2148
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
4 maande vir n S.13 hernuwing
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1366
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het in 2022 aansoek gedoen vir my Sec 13 hernuwing. Ek het nou nog nie my kaartjie nie. Hy is so 4 of 5 maande terug goedgekeur, maar dis dit.Lapua wrote: Thu Aug 20, 2026 5:22 am Ek en my vrou het December 2024 ons handwapen hernuwings aansoeke in gehandig en na herhaaldelikke navrae is dit gister goed gekeur. Wat krap is dat ons bevoegheid hernuwimgs saam in gesit is en ons het dit al Feb 2025 gekry!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ja ek het ook n varse wat ek wil doen en het gehoop dinge vorder bq vinnig maar as ek hom dam begin volgende jaar kan he sal dit oulik weesArmand Steenkamp wrote: Wed Aug 19, 2026 9:09 pmCapt. Yoda wrote: Wed Aug 12, 2026 7:13 am Maat van my het ook laas week 4 nuwes in gesit, 2 dae toe is hulle op die stelsel
En daai is waar die vinnige vordering stop.....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het lisensie kaartjie eers gister opgetel... 90 dae om deur proses te kom en amper nog 90 dae om kaartjie te print. My voorstel vir almal is maar om die tydelike papier lisensie te kry by jou DFO anders gaan die wag vir die kaartjie jou dalk net verder frustreer.finch wrote: Tue May 19, 2026 3:46 pm Ek het vandag weer daai lieflike sms gekry (nee nie die bank wat se jou salaris is inbetaal nie), my .22 lisensie aansoek is goedgekeur op dag 92 na aansoek ingedien was. So my data van die laaste 2 jaar se al my aansoeke het vinnig deur die plaaslike en provinsiale hekkies gespring maar dan het dit gehang in "Received at CFR" tot die 90 dae periode om is. Maar ten minste was hulle almal binne n dag of twee voor of na die 90 dae goed gekeur.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My nuutste lê al vir twee weke 'in prep for consideration'.
13 Mei 2026 eerste boodskap gekry dat DFO besig is.
Vier maande lyk haalbaar.
Met n vleisie...
13 Mei 2026 eerste boodskap gekry dat DFO besig is.
Vier maande lyk haalbaar.
Met n vleisie...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hierdie is dnie te sleg nie. as my aansoek rofweg so loop sal ek tevrede wees.Mellies wrote: Thu Aug 20, 2026 4:17 pm My nuutste lê al vir twee weke 'in prep for consideration'.
13 Mei 2026 eerste boodskap gekry dat DFO besig is.
Vier maande lyk haalbaar.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Approved.Mellies wrote: Thu Aug 20, 2026 4:17 pm My nuutste lê al vir twee weke 'in prep for consideration'.
13 Mei 2026 eerste boodskap gekry dat DFO besig is.
Vier maande lyk haalbaar.
Met n vleisie...
So week langer as drie maande.
Laaste hernuwings was sewe dae.
Met n vleisie...
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie dag
Ek was vandag by ons DFO en hulle reken my dat hulle nie printout dokumente gee vir goed gekeurde hernuwinhs nie, net vir nuwe lisensies. Enige iemand anders dit al teegekom?
Ek was vandag by ons DFO en hulle reken my dat hulle nie printout dokumente gee vir goed gekeurde hernuwinhs nie, net vir nuwe lisensies. Enige iemand anders dit al teegekom?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jou renewal is geldig vandat jy betaal het, geen rede vir n printout nie
Tegnies gaan winkels moan as jy primer, ammo of kruit wil koop veral as jy 2 jaar en 4 maande nou wal wag vir n renewal en natuurkik is die verval datum op jou kaar al 2 jaar en 1 maand gelede maar dis die rede hoekom hulle nie printouts doen nie want volgens die powers that be "sou" of moes die renwal al af gehadel gewees het voor hy verval het
Tegnies gaan winkels moan as jy primer, ammo of kruit wil koop veral as jy 2 jaar en 4 maande nou wal wag vir n renewal en natuurkik is die verval datum op jou kaar al 2 jaar en 1 maand gelede maar dis die rede hoekom hulle nie printouts doen nie want volgens die powers that be "sou" of moes die renwal al af gehadel gewees het voor hy verval het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie Kaptein
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie more, was gister by Brooklyn DFO. Hulle sê die printing van lisensie kaarte is 5 maande agter. So 'n ou moet maar printouts kry intussen.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
En daar kom doen Garsfontein Polisiestasie 'n kluisinspeksie by my huis. 50 Dae vanaf inhandig tot kluisinspeksie.....toxicsox wrote: Mon Aug 03, 2026 7:44 am Daar is ook huidiglik ‘n probleemby Garsfontein. Ek het aansoek gedoen ‘n maand terug en het laasweek gaan navraag doen oor my REFERENCE nommer. Hulle het net vir my gesê, jammer ons het dit nognie gecapture nie. Daar het ‘n hoop gelê wat nog eers by Garsfontein self gecapture moet word….
-
KaKaTo
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Garsfontein moet nou kluis inspeksies weer doen blykbaar sodra hulle jou kluis inspeksie gedoen het en jou op rekord het is dit nie weer nodig nie.
Charels het gese dis nou weer n vereiste ek was onder die in druk dis vir alle DFO's.
Ek wag nog vir n kaartjie vanaf Feb was so maand trug daar om te hoor en gese ek moet wag vir die SMS.
Charels het gese dis nou weer n vereiste ek was onder die in druk dis vir alle DFO's.
Ek wag nog vir n kaartjie vanaf Feb was so maand trug daar om te hoor en gese ek moet wag vir die SMS.