Watter bakkie tralie geweersak?

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Watter bakkie tralie geweersak?

Post by Lamtjop »

Middag almal, watter geweersak wat aan bakkie tralies vasmaak sal julle aanbeveel. Internet is vol opsies en pryse verskil heelwat. Watter produk kan julle aanbeveel. Groete
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3973
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by tau »

Ek soek ook!! Het NXR gekontak maar geen response gekry nie.

Image
Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by Capt. Yoda »

tau wrote: Sun Sep 27, 2026 3:02 pm Ek soek ook!! Het NXR gekontak maar geen response gekry nie.

Image
Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.
Waar koop n mens daai lekker jag stoele?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3973
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by tau »

Capt. Yoda wrote:
tau wrote: Sun Sep 27, 2026 3:02 pm Ek soek ook!! Het NXR gekontak maar geen response gekry nie.

Image
Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.
Waar koop n mens daai lekker jag stoele?
Jy pel skenk die tralies en stoele aan jou….. as dit by jou kom besef jy dit pas op ‘n Land Rover en nie Land Cruiser nie.

Dan verander jy alles en maak die skiet rak oor die dak.

Nadat kliente sukses behaal laai jy hulle af en ry na die bure wat my slagwerk doen. Dalk vergeet jy om die sponse en kussings by die plaas te los…. Jy kom dan by die huis 140km later en die fancy sponse is almal wegImageImage.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2129
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by Malan123 »

Lamtjop wrote: Sun Sep 27, 2026 12:50 pm Middag almal, watter geweersak wat aan bakkie tralies vasmaak sal julle aanbeveel. Internet is vol opsies en pryse verskil heelwat. Watter produk kan julle aanbeveel. Groete
Geno het op 'n stadium 'n baie lekker sak verkoop. Ek gebruik myne nou nog...
desert fox
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by desert fox »

Ek is baie gelukkig met myne van BuckbagSA... https://www.buckbagsa.com/products/catt ... -rifle-bag
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
.375 Ruger
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ

"Hou die doppe in die lug!"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by Geno »

Ons tralie sakke kom in 55" en 60" en vat 2 gewere.
Hy het ordentelike padding binne, asook 'n semi-harde buitekant.
Hy kos R3850 + aflewering vanaf Pretoria en neem so 2-3 weke om te vervaardig.
0825354100 / geno@ggvarminting.co.za
Hier is 'n video en paar fotos.
https://i.imgur.com/cXLWBw1.mp4

Image
Image
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Watter bakkie tralie geweersak?

Post by Freddie101 »

Ek het een van die van Geno. Werk goed . Kan dit aanbeveel

Groetnis
Post Reply