Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by DeVilliers »

My renewals gaan nou al vir 5 maande........IN PROGRESS. Sug. Darem is dit nie regtig n issue nie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

11 Aug by plaaslike DFO in gegee.
18 Aug by Provincial DFO in geboek.
18 Sept by CFR in geboek.
05 Okt received at CFR and in process.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

11 Aug by plaaslike DFO in gegee.
18 Aug by Provincial DFO in geboek.
18 Sept by CFR in geboek.
05 Okt received at CFR and in process.
09 Okt IN PREPARATION FOR CONSIDERATION
BunduRic
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by BunduRic »

3 Sept submitted at DFO
Still just showing as sent to Provincial DFO, slow to no movement.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

11 Aug by plaaslike DFO in gegee.
18 Aug by Provincial DFO in geboek.
18 Sept by CFR in geboek.
05 Okt received at CFR and in process.
09 Okt IN PREPARATION FOR CONSIDERATION
15 Okt Goedgekeur.
BunduRic
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by BunduRic »

You should also play the lotto based on the below. :)
Pvdw wrote: Thu Oct 15, 2026 1:25 pm 11 Aug by plaaslike DFO in gegee.
18 Aug by Provincial DFO in geboek.
18 Sept by CFR in geboek.
05 Okt received at CFR and in process.
09 Okt IN PREPARATION FOR CONSIDERATION
15 Okt Goedgekeur.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

BunduRic wrote: Thu Oct 15, 2026 6:36 pm You should also play the lotto based on the below. :)
Pvdw wrote: Thu Oct 15, 2026 1:25 pm 11 Aug by plaaslike DFO in gegee.
18 Aug by Provincial DFO in geboek.
18 Sept by CFR in geboek.
05 Okt received at CFR and in process.
09 Okt IN PREPARATION FOR CONSIDERATION
15 Okt Goedgekeur.
46 Working days :): ;D . Geen idee wat gebeur het nie maar ek is baie dankbaar.
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by gbvl »

Wil net uitvind of iemand hier dalk weet hoe die uitreik van lisensie werk na suksesvolle appèl.

Het appèl aangeteken na vorige aansoek afgekeur is vir verkeerde redes en laasweek die sms gekry dat dit suksesvol was. Wag ek nou vir die gewone "license approved" sms?

Groete

Sent from my SM-S931B using Tapatalk


Last edited by gbvl on Thu Oct 22, 2026 8:46 pm, edited 1 time in total.
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by gbvl »

Wil net uitvind of iemand hier dalk weet hoe die uitreik van lisensie werk na suksesvolle appèl.

Het appèl aangeteken na vorige aansoek afgekeur is vir verkeerde redes en laasweek die sms gekry dat dit suksesvol was. Wag ek nou vir die gewone "license approved" sms?

Groete

Sent from my SM-S931B using Tapatalk


Last edited by gbvl on Thu Oct 22, 2026 8:46 pm, edited 1 time in total.
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by gbvl »

Jammer dubbel plasing gewees. Tapatalk weer vol stront


Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 614
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Klein Chris »

Rollie se hernuwing April ingegee. Verlede week sms gekry dat aansoek goed gekeur is
Skiet bly maar lekker
User avatar
DeonvTonder
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by DeonvTonder »

Goeie môre almal. Ek het gedink ek kom deel net my ervaring van my laaste aansoek wat ek ingedien het. Ek moet sê naas my S13 wat destyds aansoek voor gedoen was en net 5 weke geneem het, het hierdie S16 aansoek wat ek ingedien het bitter vinnig verloop.

24/9/26 - Ingedien by DFO
2/10/26 - Send to provincial
16/10/26 - Send to CFR
29/10/26 - Send to licensing section
30/10/26 - Recieved at licensing section
6/11/26 - In preperation for concideration
24/11/26 - In concideration
24/11/26 - Approved

Dit wil voorkom asof daar hoop is by die CFR en lisensies redelik vinnig loop.

Groete
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 996
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Kallie Fernhout »

Het my Bat Aksie met Bartlein loop ingedien 8 Aug 2026.
Aparte aansoeke. Een vir loop en een vir aksie.
19-Sept gestuur na CFR.
26-Nov goedgekeur.
Post Reply