Goeie oorbeskerming?

Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2187
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Goeie oorbeskerming?

Post by Ds J »

Goeiemôre Jaracal, help asb met 'n paar idees?

Watter oormowwe kan julle aanbeveel vir n binnenshuise skietbaan? Ek sal verkieslik elektroniese mowwe wil gebruik.


Agtergrond: ek is skietinstrukteur vir vuurwapenbevoegdhede by Molopo Wapens in Vryburg. Die studente skiet hulle eksamens in 'n binneshuise skietbaan. Die gewone goedkoop industriële mowwe werk net gedeeltelik - my ore het gister weer begin pyn.
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Desperatezulu »

Earmor M300t - occasionally on special for R800. Hard to beat - super comfy gel pads, electronic with bluetooth.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5140
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Pvdw »

Vir oor beskerming is daar net 1 ding wat werk en dis die cup oormowwe wat oor die oor pas. Pasiewe mowwe nog steeds die beter opsie as elektronies. Peltor se Optime H540A het 'n noise reduction rating van 34dB. Sovêr ek weet is daar geen elektroniese stelsel wat daarby uitkom nie.

Ek het Peltor se elektroniese mowwe ook en hulle werk goed maar ek weet nie wat die praktiese beskermings verskil is nie.

Die in die oor sisteme werk ook goed maar kan nie kêrs vashou by ordentlikke mowwe nie.
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Dehan.Rheeder »

Desperatezulu wrote:Earmor M300t - occasionally on special for R800. Hard to beat - super comfy gel pads, electronic with bluetooth.
Ek kan hierdie sekondeer, ek het die m300t met gel kussings en ek het geen probleme met binnehuise skiet sover gehad nie, het paar tierlantyntjies soos 3 modes om van te kies soos clearvoice en dan die standaard alles om jou, vir die prys is hulle vrek gemaklik en werk baie goed

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13601
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Capt. Yoda »

My ore is op van al die jare se skiet en deesdae het elke 2de peanut mos n brake op sy geweer so ek double up. Ek gebruik Walker se slim rangers en dan Surefire se earpro of so iets plugs wat ek binne in dra, ek het vandag heeldag tussen nog 120 skuts geskiet sonder die Surefires en dit klink of daar krieke in my kop is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Toxxyc »

As ek binnehuis skiet, gebruik ek plugs en mowwe. As jy dit baie doen, stel ek voor jy doen dieselfde.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2187
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Ds J »

Ek sal definitief daarna kyk, dankie
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1882
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by Ratel »

Ek gebruik Walker Xcel met 26db protection. Kyk voor jy koop wat is die hoeveelheid beskerming. Sommige is net 20db en vir binnehuise baan het jy meer nodig. Praat van peanut met muscle brake. Ek skiet saam met iemand wie boslaan met AR 10 skiet met brake op. Dis nie grappies om RO te wees skuins agter so 'n roer nie.
Maak 'n verskil
User avatar
pwdejager
Hero Member
Hero Member
Posts: 503
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by pwdejager »

Sordin Supreme X2 hulle land binnekort en teen baie goeie prys vir Sordin
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Goeie oorbeskerming?

Post by JPS »

Sordin is sekerlik van die beste, maar soos die manne noem binnehuis - dubble op met plugs ook.
Post Reply