Middag Manne
Ekt n klomp 7x64 en 375 doppe wat ek van ontslae wil raak. Dis n mengelmoes van fabrikate.
Ek het hul nie getel maar skat 100+ van elke kaliber. Daar is 308 en 3006 doppe ook.
As iemand hul kan gebruik laatweet my op w.app. dan dek jy net courier
06vier 6agt0 46sewe6
Groetnis
Sent from my SM-S942B using Tapatalk
Gratis Doppe
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Gratis Doppe
Last edited by Haasvel on Tue Nov 03, 2026 3:59 pm, edited 1 time in total.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 487
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Gratis Doppe
Dankie Haasvel - ek sal die 375 vat asb
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Gratis Doppe
Reg so stuur vir my w.app dan reel ek met jousaswart wrote:Dankie Haasvel - ek sal die 375 vat asb
Sent from my SM-S942B using Tapatalk