243Win 75gr vmax S365
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
243Win 75gr vmax S365
Goeie naand,
Mag ek asb hulp kry met 'n aanduiding vir dievolgende - ek is nie seker waar om te begin laai met die batch kruit nie:
243win Howa
1/10twist
Loop lengte: 608mm
75gr Vmax
Sako dop: 54.5gr H2O
COAL: 65.0mm (Max COAL 65.9mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
PS. My profiel, wat ek 9j terug geskep het se epos address bestaan nie meer nie.
Willem

HOWA 300WM, HOWA 243, BRNO 22LR, MOSSBERG 22LR, Glock 19, Glock 26, Franchi 12Br semi-auto, BSA .303
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13635
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Begin by so 38gr laat ons maar sien hoe die goed brand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Baie dankie Capt. Yoda.
Terugvoering:
Chrony was 5m van loop:
38gr S365:
Skoot 1: 2870ft/s
Skoot 2: 2904ft/s
Skoot 3: 2881ft/s
Doppe swart
40mm groep (baie winderig gewees)
40gr S365:
Skoot 1: 3028ft/s
Skoot 2: 3023ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
20mm groep (baie winderig gewees)
Ek het dievolgende ook geskiet:
87gr HPBT Varmint Hornady
PMP dop: 53.8gr H2O
COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
38.5gr S365:
Skoot 1: 2909ft/s
Skoot 2: 2931ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
Doppe effens swart
2sny - 30mm groep
39gr S365:
Skoot 1: 2980ft/s
Skoot 2: 2986ft/s
Skoot 3: 2986ft/s
30mm groep
39.5 S365:
Skoot 1: 2994ft/s
Skoot 2: 2995ft/s
Skoot 3: 3009ft/s
45mm groep

Sal maandag ogend gou vir jou kyk, eks nie nou naby n laptop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Geen probleem nie, baie dankie.
HOWA 300WM, HOWA 243, BRNO 22LR, MOSSBERG 22LR, Glock 19, Glock 26, Franchi 12Br semi-auto, BSA .303
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1287
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: 243Win 75gr vmax S365
Dagsê Willem, jy noem die vlgde. en ek aanvaar jy het dit vir albei groepe so gebruik ... ek verwys spesifiek na die 'COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)' of die TPL(Totale Patroon Lengte) wat jy deurlopend konstant gehou het.
Laai drie groepe patrone en begin met 'n plasingsdiepte/(seating depth) so na as moontlik aan maksimum TPL van 67.8mm - sê bv. 67.7mm.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 67.2mm - .5mm korter TPL.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 66.7mm - .5mm korter TPL.
Jou groepering behoort kleiner te word soos wat die TPL korter raak - raak groepering groter, gaan met 0.1mm terug met 'n verdere drie skoot groep, ens., totdat jy tevrede is.
Rede hiervoor is dat jy jou geweerloop se ossilasie kalibreer met die totale patroon lengte/(TPL) - dit het tot gevolg dat die koeël die loop elke keer op dieselfde posisie verlaat en dus die kleinste groepering so verkry word.
Ek stel voor jy kies die dryfmiddel lading wat vir jou spoedgewyse die mees aanvaarbare is en sonder enige tekens van oormatige druk is, en doen dan die volgende:by WillemZ01 » 07 Nov 2026 10:21
87gr HPBT Varmint Hornady
PMP dop: 53.8gr H2O
COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
Laai drie groepe patrone en begin met 'n plasingsdiepte/(seating depth) so na as moontlik aan maksimum TPL van 67.8mm - sê bv. 67.7mm.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 67.2mm - .5mm korter TPL.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 66.7mm - .5mm korter TPL.
Jou groepering behoort kleiner te word soos wat die TPL korter raak - raak groepering groter, gaan met 0.1mm terug met 'n verdere drie skoot groep, ens., totdat jy tevrede is.
Rede hiervoor is dat jy jou geweerloop se ossilasie kalibreer met die totale patroon lengte/(TPL) - dit het tot gevolg dat die koeël die loop elke keer op dieselfde posisie verlaat en dus die kleinste groepering so verkry word.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Middag TFDADD,TFDADD wrote: Sat Nov 07, 2026 12:58 pm Rede hiervoor is dat jy jou geweerloop se ossilasie kalibreer met die totale patroon lengte/(TPL) - dit het tot gevolg dat die koeël die loop elke keer op dieselfde posisie verlaat en dus die kleinste groepering so verkry word.
Baie dankie vir jou raad.
Ek het geen probleem om die lengte te verander nie.
My vorige lading was met H4350 op dieselfde TPL, teen so 3200ft/s. Dit het vir my onder 20mm groep gegee op 100m.
Hierdie is die eerstemaal waar ek herlaai en ek is nie onder 20mm met die eerste probeerslag nie. Ek het nog net geluk gehaad to nou.
Ek het nog altyd resepte gevolg wat ek of op Jaracal of gunsite vind, en daarme begin op en af speel.
Ek het saam met vandag se skiet 90gr accubonds wat ek gelaai het met die laaste bietjie H4350 wat ek gehaad het. Daar skiet ek die eerste lading se 3skote op 17mm en die volgende lading was al 3 skote se buite maat 11mm. Op hierdie lading het ek 'n 0.4mm sprong na die lande toe.
Hierdie gaan my jag rondtes wees.
Ek het eers gedink daar is net 1 gat op die teiken en die res nie geweet waar dit geland het nie.
Ek sal dievolgende probeer op die 87gr HPBT
41gr S365 (behoort my nader aan 3100ft/s te bring)
TPL: 67.6 en 67.1 en 66.7
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
HOWA 300WM, HOWA 243, BRNO 22LR, MOSSBERG 22LR, Glock 19, Glock 26, Franchi 12Br semi-auto, BSA .303
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Goeie dag nog so bietjie terugvoering in blou:
WillemZ01 wrote: Sat Nov 07, 2026 10:21 am Baie dankie Capt. Yoda.
Terugvoering:
Chrony was 5m van loop:
38gr S365:
Skoot 1: 2870ft/s
Skoot 2: 2904ft/s
Skoot 3: 2881ft/s
Doppe swart
40mm groep (baie winderig gewees)
40gr S365:
Skoot 1: 3028ft/s
Skoot 2: 3023ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
20mm groep (baie winderig gewees)
TPL verander na 65.5
43gr S365:
Skoot 1: 3279ft/s
Skoot 2: 3276ft/s
Skoot 3: 3280ft/s
20mm groep
44gr S365:
Skoot 1: 3320ft/s
Skoot 2: 3326ft/s
Skoot 3: 3330/s
13mm groep
Ek het dievolgende ook geskiet:
87gr HPBT Varmint Hornady
PMP dop: 53.8gr H2O
COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
38.5gr S365:
Skoot 1: 2909ft/s
Skoot 2: 2931ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
Doppe effens swart
2sny - 30mm groep
39gr S365:
Skoot 1: 2980ft/s
Skoot 2: 2986ft/s
Skoot 3: 2986ft/s
30mm groep
39.5 S365:
Skoot 1: 2994ft/s
Skoot 2: 2995ft/s
Skoot 3: 3009ft/s
45mm groep
TPL 67.2mm
41.0gr S365
Skoot 1: 3158/s
Skoot 2: 3156/s
Skoot 3: 3168/s
18mm groep
HOWA 300WM, HOWA 243, BRNO 22LR, MOSSBERG 22LR, Glock 19, Glock 26, Franchi 12Br semi-auto, BSA .303
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13635
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Die lading hier onder met die 75gr Vmax is vir alle praktiese redes op n node
TPL verander na 65.5
44gr S365:
Skoot 1: 3320ft/s
Skoot 2: 3326ft/s
Skoot 3: 3330/s
13mm groep
Met die 87gr HPBT soos hier onder kan jy of af gaan na 40.4gr rond vir n spoed by die loop van 3125fps rond (seker so 3100fps op jou corny) of op gaan na 41.6gr toe vir n spoed by die loop van 3210fps (net so onder 59k druk)
TPL 67.2mm
41.0gr S365
Skoot 1: 3158/s
Skoot 2: 3156/s
Skoot 3: 3168/s
18mm groep
TPL verander na 65.5
44gr S365:
Skoot 1: 3320ft/s
Skoot 2: 3326ft/s
Skoot 3: 3330/s
13mm groep
Met die 87gr HPBT soos hier onder kan jy of af gaan na 40.4gr rond vir n spoed by die loop van 3125fps rond (seker so 3100fps op jou corny) of op gaan na 41.6gr toe vir n spoed by die loop van 3210fps (net so onder 59k druk)
TPL 67.2mm
41.0gr S365
Skoot 1: 3158/s
Skoot 2: 3156/s
Skoot 3: 3168/s
18mm groep
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Baie dankie Capt. Yoda,
Waardeur die inligting.
As ek mag vra, sal dit sinvol wees om by dievolgende node te probeer uitkom, of gaan my kruit of druk my nie toe laat nie?
Ek wil hierdie vir ongediertes gebruik.
Indien nie prakties met my kombinasie sal die 75gr Vmax'e so laai en weer gaan skiet vir 'n mooier groepie.
Op die 87gr HPBT sal ek af gaan na die 40.4gr node toe.
Weereens, baie dankie.
Waardeur die inligting.
As ek mag vra, sal dit sinvol wees om by dievolgende node te probeer uitkom, of gaan my kruit of druk my nie toe laat nie?
Ek wil hierdie vir ongediertes gebruik.
Indien nie prakties met my kombinasie sal die 75gr Vmax'e so laai en weer gaan skiet vir 'n mooier groepie.
Op die 87gr HPBT sal ek af gaan na die 40.4gr node toe.
Weereens, baie dankie.
HOWA 300WM, HOWA 243, BRNO 22LR, MOSSBERG 22LR, Glock 19, Glock 26, Franchi 12Br semi-auto, BSA .303
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13635
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Die volgende node met die 75gr Vmax is net so oor die 3430fps by die loop, druk is net oor max by 62k psi.
Is up to you laai n paar en kyk wat hul maak, begin by 44.8gr en werk op tot jy of die spoed of druk tekens kry. Is nou nie regtig of iets gaan ontplof nie, worst case gaan jou slot bq taai oop maak hou hulle maar net dop as jy op baie warm dae skiet