Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 434
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

Post by Leon Crous »

Goeie middag manne,
Ek het besluit om die onderstaande spesiale geweer te laat gaan omdat hy deesdae net in die kluis staan en ek hom nou en dan uithaal om na te kyk en te olie.

Hoekom sê ek spesiaal? Sien onder:
    Musgrave k98 Field Delux model in 300WM
      Pragtige kolf - lyk meer na exhibition grade kolf - met goeie lynne (bedoelende sterk, sal nie kraak agv recoil nie)
        K98 standaard aksie - magasykas verleng en ramp verander om lang patrone te akkomodeer en betroubaar te voer.
          26 duim oorspronklike semi-bull loop - nog uitstekende toestand
            Kopspasie aangepas om partoon (dop) op skouers te 'headspace' - Magnum manne sal verstaan...
              Gesny vir silencer en/of muzzlebrake
                Alles deur professionele Musgrave geweersmit gedoen.
                  Ongeveer 200 skote geskiet

                  Hy kom met:
                    Warrior lange silencer met brake en tuner
                      Warrior EC tuner brake
                        Schmidt & Bender 3-12 x 50 Klassic FFP teleskoop met die P3 mildot reticle
                          Pragtige leer geweer belt

                          Ook ingesluit (kan ook later appart verkoop) is:
                          Redding Master Hunter dies - uitstekend en soos nuut
                            35 x gelaaide patrone - Lapua doppe, 190gr Accubond LR punte
                              70 x Accubond LR 190gr punte
                                62 x Nuwe Lapua doppe
                                  Hierdie geweer is in uitstekende toestand en regtig iets vir die oog!
                                  Uiters akkuraat en hy goooii!
                                  Huidige lading stoot die 190gr Accubond LR teen 2970ft/s konstand onder 3/4" op 100m.
                                  As jy na 'n REGTE 300 soek, is hierdie die een vir jou.
                                  Prys R50 00 vir die hele pakkie.

                                  Foto's sal binnekort volg.

                                  Kom aan man, bederf jouself vir Kersfees ;)
                                  Kontak my by 082 82 147 24
                                  Groete,
                                  Leon Crous.
                                  Nella
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 588
                                  Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Nella »

                                  Paar fotos.
                                  IMG-20261117-WA0049.jpg
                                  IMG-20261117-WA0050.jpg
                                  IMG-20261117-WA0049.jpg
                                  You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
                                  Just smile and wave boys >:D
                                  Nella
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 588
                                  Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Nella »

                                  Nog n paar
                                  IMG-20261117-WA0043.jpg
                                  IMG-20261117-WA0044.jpg
                                  You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
                                  Just smile and wave boys >:D
                                  Nella
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 588
                                  Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Nella »

                                  IMG-20261117-WA0047.jpg
                                  IMG-20261117-WA0045.jpg
                                  Baie netjiese geweer die...
                                  You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
                                  Just smile and wave boys >:D
                                  User avatar
                                  Vlakvark Soldaat
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 1704
                                  Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Vlakvark Soldaat »

                                  Leon, daai prys kort seker nog n nul, as jy wil. ;-)
                                  Louis

                                  2x BRNO Mod2 .22
                                  BSA .303
                                  Steyr Mannlicher .308
                                  Beretta 9mm
                                  CZ 100 9mm
                                  Lanber 12ga

                                  Ruger M77 .243
                                  Ruger M77 VT 6.5 CM
                                  Ruger M77 7mm-08
                                  Ruger M77 .30-Suk6
                                  Ruger No.1 .375 H&H
                                  Ruger .44 Mag Red Hawk
                                  Leon Crous
                                  Sr. Member
                                  Sr. Member
                                  Posts: 434
                                  Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Leon Crous »

                                  :laugh: Ek moes dit seker onder "Pay it Forward" gesit het Louis
                                  User avatar
                                  Fanta300
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 3657
                                  Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Fanta300 »

                                  Wees nou ernstig
                                  Vir R5000 sal ek beslis belangstel.
                                  Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
                                  User avatar
                                  Lategan1
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 2960
                                  Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Lategan1 »

                                  Fanta300 wrote: Tue Nov 24, 2026 10:46 pm Wees nou ernstig
                                  Vir R5000 sal ek beslis belangstel.
                                  Hy het die 1ste keer nie gesnap nie, dalk snap hy nou… +0!

                                  Elke geval ‘n goeie koop, nuwes is omtrent al R4 500…0.

                                  Dalk is dit jou dag. Price you see…

                                  Opsie na Fanta.

                                  Beste.
                                  Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
                                  User avatar
                                  Fanta300
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 3657
                                  Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Fanta300 »

                                  Ja nee. As dit Pick & Pay was is hy nou in die moeilikheid!!
                                  Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
                                  User avatar
                                  Fanta300
                                  Hero Member
                                  Hero Member
                                  Posts: 3657
                                  Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

                                  Re: Baie Spesiale Musgrave 300WM te koop

                                  Post by Fanta300 »

                                  Leon
                                  Stuur jou bank besonderhede.
                                  Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
                                  Post Reply