Is There No Suffering for the Believer?

Post Reply
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Is There No Suffering for the Believer?

Post by TFDADD »

" For to you it has been granted on behalf of Christ, not only to believe in Him, but also to suffer for His sake." ~ Philippians 1:29 -

A question I'm often asked is: Is there suffering in the body of Christ?

My friend, we are called and given the privilege to suffer persecution for His name’s sake as the apostle Paul states in today’s scripture. Furthermore, Paul tells his protégé, Timothy, “Everyone who wants to live a godly life in Christ Jesus will suffer persecution” (2 Tim. 3:12 NLT). Jesus Himself said that those who follow Him will be persecuted for His name’s sake (Matt. 10:22).

However, I want you to be clear that this persecution doesn’t involve terminal illnesses, tragic accidents, or premature death.

But Pastor Prince, wasn’t Job a righteous man who experienced terrible suffering?

What happened to Job is not something that will happen to you who are IN CHRIST today. You see, one of Job’s complaints was this: “If only there were a mediator between us, someone who could bring us together” (Job 9:33 NLT). Now, read these powerful words spoken by Elihu in Job 33:23–24, which describes this mediator: “If there is a messenger for him, a mediator, one among a thousand, to show man His uprightness, then He is gracious to him, and says, ‘Deliver him from going down to the Pit; I have found a ransom.’”

Elihu’s description of a mediator foreshadows what 1 Timothy 2:5–6 tells us, “For there is one God and one Mediator between God and men, the Man Christ Jesus, who gave Himself a ransom for all, to be testified in due time.” Job experienced his sufferings because he didn’t have a mediator. But today, you and I do—in the person of our Lord Jesus, who died at the cross to atone for our sins and made us righteous before God. He became our ransom (the Hebrew word for ransom comes from the root word kaphar, which means “to make an atonement”/"om versoening te doen.").

Beloved, the atoning/('versoenende") blood of Christ has canceled all the legal rights that the enemy had against you and your family. When you receive all that His perfect sacrifice at the cross has accomplished for you, you don’t have to live afraid that you will be like Job. Unlike Job, you have a mediator—Christ Jesus. In Him you can look forward to a future full of His promises, blessings, and protection (Ps. 23:6)!
Psalm 23:6 ~ Afr. 2020 -
6 Net goedheid en troue liefde sal my volg al die dae van my lewe,
en ek sal terugkeer na die huis van die Here,
tot in lengte van dae.
Dankie Jesus,
Amen.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1008
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Is There No Suffering for the Believer?

Post by partner »

Dankies weer Baie.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Is There No Suffering for the Believer?

Post by Ds J »

Dit is baie raak beskryf. In Afrikaans moet ons deeglik onderskei tussen sake soos beproewing, lyding, vervolging ens.

Sommige sake vind plaas ter wille van die mens omdat dit die gevolg van die sondeval is - Gen 3:17-19 en Rom 8:20.

Sommige sake vind plaas weens die onnoselheid van die mens - Spr 23:26-35

Sommige sake vind plaas omdat ons in n oorlog staan - Opb 12:17

In alles moet ons weet en verstaan dat ons onder die beskikking van God leef - Hy behoed, bewaar en versorg ons dat alles vir ons ten goede uitdraai.

Die een groot haakplek in tye van nood is die mens se geneigdheid om vanuit homself en ter wille van homself te redeneer. Ons aangebore selfsug en vrees maak dat ons die groter prentjie mis, dat ons van vertroue tekort skiet, en dat ons baie geduld moet aanleer.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Is There No Suffering for the Believer?

Post by TFDADD »

by Ds J » 19 Nov 2026 22:28

Dit is baie raak beskryf. In Afrikaans moet ons deeglik onderskei tussen sake soos beproewing, lyding, vervolging ens.

Sommige sake vind plaas ter wille van die mens omdat dit die gevolg van die sondeval is - Gen 3:17-19 en Rom 8:20.
Genesis 3:17 ~ 19 ~ Afr. 2020 -
17 Vir die mens het Hy gesê: “Omdat jy geluister het na jou vrou se stem, en geëet het van die boom waarvan Ek jou beveel het, ‘Jy mag nie daarvan eet nie!’ is die grond deur jou toedoen vervloek.
Met swaarkry sal jy daarvan eet, solank jy leef;

18 dorings en dissels sal dit vir jou laat uitspruit, en jy sal veldplante eet.

19 Met sweet aan jou gesig sal jy brood eet, totdat jy terugkeer na die grond;
want daaruit is jy geneem – ja, stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.”


Romeine 8:20 ~Afr. 2020 -
20 Want die skepping is onderwerp aan 'n sinlose bestaan, nie uit eie keuse nie, maar deur Hom wat dit daaraan onderwerp het.
Sommige sake vind plaas weens die onnoselheid van die mens - Spr 23:26-35
Spreuke 23:26 - 35 ~ Afr. 2020 -
26 Gee my jou hart, my seun, en laat jou oë vreugde vind in my paaie.

27 want 'n prostituut is 'n diep vangkuil, en 'n vreemde vrou is 'n nou put.

28 Ook sy lê 'n man voor soos 'n rower; sy maak die ontroues onder mense meer.

29 By wie is daar smart? By wie is daar ellende? By wie is daar 'n gekyf? By wie is daar klagtes? By wie is daar onnodige wonde?
By wie is daar bloedbelope oë?

30 Dit is by hulle wat agterbly by die wyn, by hulle wat ingaan om gemengde wyn te bly proe.

31 Moenie na wyn kyk wanneer dit rooi skyn, sy glans in die beker gee nie – dit vloei te glad af!

32 Agterna pik dit soos 'n slang en spuit gif soos 'n kobra.

33 Dan sien jou oë vreemde goed, en jou hart praat verdorwe dinge.

34 Jy sal wees soos een wat lê op die oop see, soos een wat lê op die top van 'n skip se takelwerk.

35 Jy sal dink: Hulle het my geslaan, maar ek het geen pyn gevoel nie; hulle het my afgeransel,
maar ek het niks gemerk nie.
Wanneer word ek wakker? Ek wil dit weer gaan soek.
Sommige sake vind plaas omdat ons in n oorlog staan - Opb 12:17
Openbaring 12:17 ~ Afr. 2020 -
17 Die draak was woedend vir die vrou, en het weggegaan om oorlog te voer teen die res van haar nageslag wat die gebooie van God nakom en vashou aan die getuienis wat Jesus gelewer het.
In alles moet ons weet en verstaan dat ons onder die beskikking van God leef - Hy behoed, bewaar en versorg ons dat alles vir ons ten goede uitdraai.
Dankie Ds J vir die aanvullende teksverwysings.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Post Reply