303 Buksie

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 931
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

303 Buksie

Post by Philip J »

Hallo almal

Wat sou julle sê is die kortste wat mens kan gaan met n 303 se looplengte en nog steeds bruikbare werkverrigting kry?

Die geweertjie in die foto spook vreeeeeslik by my.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2222
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 303 Buksie

Post by Ds J »

Ek weet van een met n 14" loop. Hy werk blykbaar goed - veral met ekstra ligte (110gr?) herlaaide patrone.
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 328
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: 303 Buksie

Post by ThinusS »

Dié toetse is vir die .308 win maar dit behoort jou 'n idee te gee. Trompsnelhede vir looplengtes van 28" tot 6".

https://rifleshooter.com/2014/12/308-wi ... 8-to-16-5/

https://rifleshooter.com/2016/02/308-wi ... -bolt-gun/
Post Reply