goeie dag manne
bietjie hoor wat sal maks veilige spoed wees met die volgende, 300wm met 28 duim looop, laai kamer lengte. 200gr sierra game kings. ek begin nou met doppe prep vir ladings toets.
hoop iemand sal my kan se waar rond max spoed sal wees vir 300wm om veilig te skiet
