Jacque het gevra ek moet van Foxpro se callers plaas met pryse. hierdie is die pryse soos op Foxpro se website, jy kan dalk n bietjie goedkoper wegkom by allpredators of Cabelas, maar ek werk met Foxpro self en kan hulle klientediens net goedpraat.
Ander kostes om mee rekening te hou is ongeveer US$ 150.00 posgeld per roeper, dis nouin die FX3 klas, jy gaan nie dit op n fluit betaal nie, en dan nog n adisionele 16.5% invoer belasting op die waarde van jou pakkie bv. Roeper US$ 500.00 Posgeld US$ 150.00 Invoere 16.5% op US$ 500.00= US$ 82.50 Totaal=US$ 732.50 *8.2 = R6006.50 vir jou roeper hier geland. Hulle stuur alle roepers per UPS diens en kry ek my roepers binne 5 werksdae.
Ek gebruik slegs FX3 roepers en is dit dan ook die roepers wat ek die meeste aanbeveel. Roeper vat 32 klanke, wat meer as genoeg is, afstandbeheer het drie kanale en kan jy 3 roepers met selle remote werk, en roeper is baie eenvoudig om klanke te laai en te operate.
Ek het sommer alle roepers wat op die forum sou byval vind aangeheg met hulle pryse

US$ 19.95

US$ 3.50

US$ 519.95

US$ 419.95

US$ 709.95

US$ 419.95

US$ 699.95

US$ 899.95

US$ 34.95

US$ 489.00

US$ 599.95
Indien daar enige vrae rondom enige van die ropers is, besoek gerus ; http://www.gofoxpro.com/ alle roepers word volledig bespreek en alle detail word gegee. Indien jy nie da raaklees wat jy soek nie, vra maar en ek sal probeer antwoord sover moontlik, as ek nie weet nie vind ek uit en laat weet weer, maar behoort ons op die einde vanni dag alles te kan opklaar.
Mooi loop
Francois



