Calanga Mosambiek
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Calanga Mosambiek
Goeie Dag
Ons is n paar pelle wat volgende Donderdag bietjie Mosambiek toe gaan. Ons gaan na Calanga toe dit is so 90km noord van Maputo. Blykbaar kan mens van die strand af visvang. Die plek het slegs in Desember n boot om mense uit te vat.
Kan iemand my dalk help met wat mens nodig het om van die kant af te vang. Ek is nou nie lus om n klomp geld aan stokke ens te gaan spandeer nie. Ek het by Mias so n shad Combo gesien vir iets soos R 300 sal dit die moeite werd wees om so n stok te gaan koop of is dit geld mors?
Enige raad sal waardeur word.
Dankie

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Calanga Mosambiek
Rasmus,
Armand Steenkamp is die man om mee te gesels....
Ek sal nie kan raad gee oor seevis nie, ek sal met my 16vt stok en night hawk gaan stoei met 'n stuk kerriepap
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Calanga Mosambiek
Rasmus,
Jy kan lekke speel met die shad stokkie.
Maar as n 10kg + GT jou vat gaan jy pimpel en pers geboelie word.
Dan gaan jy klomp geld spandeer as jy terug kom vir die volgende trip...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Calanga Mosambiek
Jis Rasmus,
Jong ek het nog nooit in daai waters ge hengel nie maar ek kan traai om jou te help. Die shad combo sal werk as jy mit kunsaas wil hengel, poppers en chisel nose plugs sal goed werk. Jy sal dan ook n verskydenhyd van kingies kan van ,blue vin,greenspot en dan ook hulle ouboet die Giant travelly of GT. Soos gerhard genoem het as jy n 10kg GT op daai gery optel sal jy moet bont staan!
Daar is ook volop bank vis Emperor , yellow fin bream ,verskye klipkabbelou spesies. Vir hulle het jy swaar gery nodig want jy vang hulle op die riwwe en al die bogenoemde spesies sal nie 2keer dink om jou af te sny nie. Jy sal n goeie 14ft stok nodig he, soos n Loomis&Franklin ,Shimano Exage en dan die goedkoopste wat ek sal gan is die Elbe Waverunner.Dink jy sal hom vir onder R800 kry.
Katrolle kan n man nie trug hou nie want hulle sal beproef word met die groter visse. As die geld knyp sal ek gaan vir iets soos n Shimano 20/40 of n Daiwa Sealine 50sh. Jy sal as jy rondkyk met byde katrolle onder R1000 wegkom.
As jy vir bankvis gan hengel is dit belangerik om n dik leader te gebruik! Ek sou se so .75 na 1mm toe!
As daar nog iets is wat jy wil weet vra maar net
Groetis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Calanga Mosambiek
Rasmus
As ek jou raad kan gee is vat vir my en Armand saam dan kan ek ook iets nuuts leer en Rasmus jou sommer leer.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Calanga Mosambiek
Armand,
Ek het lank terug my lus verloor om met aas te hengel. Net te veel PT...
Ek sou as ek so trip doen 2 of 3 spinning stokke vat en dan kunsaas soos lepels, plugs, bucktail en dan die "drop shot" goete.
As jou kit reg is stap jy gemaklik langs die strand af met 2 stokke reg vir aksie.
Die Exage 10ft met die 8000 stradic en 50lbs braid met 3 ons plug en die 9ft Ugly Stick XXH met 4000 stradic en 10lbs braid met buck tail of drop shot.
Ek het lank terug my lus verloor om met aas te hengel. Net te veel PT...
Ek sou as ek so trip doen 2 of 3 spinning stokke vat en dan kunsaas soos lepels, plugs, bucktail en dan die "drop shot" goete.
As jou kit reg is stap jy gemaklik langs die strand af met 2 stokke reg vir aksie.
Die Exage 10ft met die 8000 stradic en 50lbs braid met 3 ons plug en die 9ft Ugly Stick XXH met 4000 stradic en 10lbs braid met buck tail of drop shot.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Calanga Mosambiek
Gerhard,
Daai 10lb braid gooi seker 'n bucktail jig 'n myl ver!!!!!!!!
Daai 10lb braid gooi seker 'n bucktail jig 'n myl ver!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Calanga Mosambiek
Geno,Geno wrote: Gerhard,
Daai 10lb braid gooi seker 'n bucktail jig 'n myl ver!!!!!!!!
Ja,
Jy kry lekke afstand.
So een ons bucktail (wit) het ek al klomp verskillende spesies gevang in die sout water.
Jy kan hom roer sodat hy net onder die oppervlakte in kom of lekke deur die water kolomme werk of as die bodem sand is hom lekke te laat kruip oor die sand....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Calanga Mosambiek
Dankie vir almal se raad.
Gerhard dis ook wat ek in gedagte gehad het. Ek sal bietjie hier by ons shop gaan loer en kyk wat sal so n setup kos.
By die plek waar ons gaan doen die ouens heelwat kayak visvang... Maar ek is maar bang vir die groot blou......
Gerhard dis ook wat ek in gedagte gehad het. Ek sal bietjie hier by ons shop gaan loer en kyk wat sal so n setup kos.
By die plek waar ons gaan doen die ouens heelwat kayak visvang... Maar ek is maar bang vir die groot blou......
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Calanga Mosambiek
Gaan kyk by Ghani's in Witbank.
Jy gaan die beste pryse daar kry.
n 9ft stok soos die Ugly Stick XXH was so R450.00 gewees.
Shimano 5000 katrol gelaai met 15lbs fire line of 20lbs Saltiga braid sal n lekke kombinasie wees wat jy baie sal geniet...
Jy gaan die beste pryse daar kry.
n 9ft stok soos die Ugly Stick XXH was so R450.00 gewees.
Shimano 5000 katrol gelaai met 15lbs fire line of 20lbs Saltiga braid sal n lekke kombinasie wees wat jy baie sal geniet...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Calanga Mosambiek
Gerhard
Wat se braid gebruik jy? Ek was gou hier by Mias in Middelburg........ Eish hoekom moet visvang en jag so duur wees.
Ek lees toe mos iewers raak van Braid........ die ou reken daar is net een soort naamlik Berkley Fireline........... Goeie genade die goed kos iets soos R 425 vir iets oor die 200m
dan het n man nog nie n leader ens op nie. Om nie eers te praat van lures ens nie....
Sal more of so gaan draai by Gani's reeds oor die foon met hulle gechat.
Wat se braid gebruik jy? Ek was gou hier by Mias in Middelburg........ Eish hoekom moet visvang en jag so duur wees.
Ek lees toe mos iewers raak van Braid........ die ou reken daar is net een soort naamlik Berkley Fireline........... Goeie genade die goed kos iets soos R 425 vir iets oor die 200m
Sal more of so gaan draai by Gani's reeds oor die foon met hulle gechat.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Calanga Mosambiek
Rasmus, kyk na PowerPro braid, dit sal goedkoper as Fireline wees!
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Calanga Mosambiek
Fire Line is goed.
Maar dan moet dit 15lbs en ligter wees anders raak dit baie hard.
Tuff line (braid) en Daiwa Saltiga braid is ook net so goed en dan ook bietjie goedkoper.
Die Saltiga braid is nogal dun vir 20lbs en het nogal gedink om van hulle te kry as ek weer op sit.
Voor deel van braid is dat hulle ongelooflik sterk is vir die dukte en dat hulle baie lank hou.
Onthou net as jy braid op jou katrol sit.
Dit moet baie baie styf op gedraai word anders gaan jy wind knots kry, dis nou knope wat die braid maak as jy gooi...

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Calanga Mosambiek
Rasmus,
Probeer die beste koop wat jy kan, jy wil nie daar kom en dan neuk die 1ste vis jou katrol op en dan sit jy nie.
Jy kan die Shimano Vengeance 8ft 3oz So vir R400 kry en dan 'n gepaste 4000 grootte koffiemeul.
Maar ja, vir iets semi OK gaan jy R1000 betaal altesaam

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Calanga Mosambiek
Die Daiwa Exceller 8'6" of 9'0 is ook baie goeie stokke, beter as die Shimano Vengeance, gaan so vir R800