Ek het hierdie rooibokkie in 2008 gejag met my 7 x 57 Musgrave:
[img width=560 height=419]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... 0175-1.jpg[/img]
Koeel was die 139 gr Hornady Interbond, met 45.5 gr S355 in 'n Winchester dop met CCI 200 primer, vir 'n trompsnelheid van 2780 vt/sek. Die Rooibok was op ongeveer 80 meter, en het so 20 meter gegaan na die skoot. Die skoot was skuins van voor, deur die hart:
[img width=560 height=419]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... 0194-1.jpg[/img]
Die koeel is gevind net onder die vel, nadat dit deur die pens is. Die herwinde koeel weeg 84,9 gr, dit is 61% van die oorspronklike gewig.
[img width=281 height=480]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... 19-1-1.jpg[/img]
Die herwinde koeel is links, 'n koeel uit die boks in die middel en 'n gelaaide rondte regs. Die mantel en kern van die herwinde koeel het nie geskei nie.
Groete
Joe
Hornady Interbond
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Hornady Interbond
Last edited by JoevR on Sat Oct 08, 2011 3:51 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hornady Interbond
Joe
Ek het baie lank met die 139gn Interbond geskiet (het nou onlangs Barnes TSX begin skiet) en hy het my (touch wood) nog nooit gedrop nie.
Eks bly jy kon n koeel opvang teen so kort afstand. Die gewigretensie is nie te sleg as jy vat hy is teen n hoe spoed deur die bok nie. Ek kon nog net een koeel opvang uit my 7x64 uit en dit was met n frontal shot op n springbok wat 280m ver gestaan het. Die 139gn koeeltjie weeg nou 141gn hehe. Seker maar die bietjie vleisies wat nog vassit in die koeel. Sal more foto opsit....
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Hornady Interbond
Manne stefaans het my gevra om die foto op te laai. Dis die 139gr Interbond wat nou 141gr weeg...

[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z40 ... -00140.jpg[/img]
Groete,
Lourens
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z40 ... -00140.jpg[/img]
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Hornady Interbond
Stefan en Lourens, dankie vir die foto, ek het gedink dat die gewigretensie beter sou wees as die bok op lang afstand geskiet word.
Ek het vroeer die jaar 2 blesbokke geskiet met my 30-06 en die 165 gr Hornady Interbond, geen koeel kon teruggekry word nie. Ek dink ook dat die Hornady Interbond die jagter nie sommer in die steek sal laat nie.
Een koeel wat dit wel gedoen het, was PMP se 130 gr 7 mm koeel. Die spoed was tussen 2800 - 2900 vt/sek, en het goed gegroepeer in my Musgrave 7 x 57. Die koeel het egter net 'n swartwildebees koei se skouerbeen afgeskiet, en nie die borskas binnegedring nie. Gelukkig kon ek regmaak met my 375. Dit was in 1996 in die Vrystaat.
Sover ek weet word die 7 mm 130 gr koeel nie meer gemaak deur PMP nie. Die laai-data vir die koeel verskyn egter steeds in die nuutste Somchem boekie.