Probleem met backup Foxpro
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Probleem met backup Foxpro
Kan iemand my dalk help? Meskien het iemand al dieselfde probleem gehad?
Wanneer ek roeper "Firestorm" met rekenaar en program koppel wil dit soms nie die roeper se klanke wys nie en gee dan dievolgende boodskap:
( Device drive must not match source drive)???
Dan wanneer die klanke wel wys soos dit moet en ek dit wil backup wys dit die volgende boodskap:
( Run-time error '71' Disk not ready)????
Weet iemand dalk wat is fout of wat ek verkeerd doen?
Die roeper werk verder 100%. Ek het hom gister getoets en dit het maklik 200m opgevang, ek het nie verder as dit gegaan nie.
Dit lyk na n baie lekker roeper, maar ek wil graag net weet wat fout is daar. Ek kry wel nuwe klanke op roeper gestoor.
By voorbaat dankie
Danie

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Danie, jy het nie die regte drive gekies nie, maak seker watter drive, dit kan E of F wees, so kliek op Computer en kyk fisies as jy die Firestorm konnek met USB cable, as watter Drive hy daar oopmaak, kies dan "nuwe" drive.Danie01 wrote: Wanneer ek roeper "Firestorm" met rekenaar en program koppel wil dit soms nie die roeper se klanke wys nie en gee dan dievolgende boodskap:
( Device drive must not match source drive)???
Danie
Dit is wanneer jy dit gewoonlik na 'n verkeerde drive toe wil "backup" byvoorbeeld DVDrom drive, maak vir jou 'n backup file oop waar jy jou klanke stoor, en backup daar.Danie01 wrote: Dan wanneer die klanke wel wys soos dit moet en ek dit wil backup wys dit die volgende boodskap:
( Run-time error '71' Disk not ready)????
Danie
As jy nie regkom laat weet maar, en maak seker jy "remove usb device" elke keer, voor jy die Firestorm ontkoppel.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Probleem met backup Foxpro
Raven
Dankie vir daai raad. Ek sal net n bietjie kyk dat ek die regte drive kies en ook my backup op ander plek as nou maak.
Baie dankie vir die hulp
Danie
Dankie vir daai raad. Ek sal net n bietjie kyk dat ek die regte drive kies en ook my backup op ander plek as nou maak.
Baie dankie vir die hulp
Danie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Danie,
EK het gisteraand ook bietjie met my Firestorm gespeel, en alles het maklik gelaai en backups was gedoen.
Groete
Raven
EK het gisteraand ook bietjie met my Firestorm gespeel, en alles het maklik gelaai en backups was gedoen.
Groete
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Probleem met backup Foxpro
Raven
Dankie vir die hulp. Ek het gisteraand my FX3 gaan haal en gekyk of daar nie dalk ander fout is nie, want FX3 werk altyd 100%. Daar wou my FX3 ook nie werk, toe weet ek dit nie die roeper wat probleem het nie. Ek vat toe my FX3 se usb kabel en daar werk albei roepers 100%. So dit was al die tyd die usb kabel wat ek saam met Firestorm gekry het se fout.
Dankie vir die hulp weereens

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Hallo almal
Ek sukkel my vrek om die nuwe firestorm van my te kry met die nuwe klanke laai.
As ek die usb kabel koppel sien dat dit f drive is, daar kom dan 'n skerm op met naam FRS6716DF4(F:). Wat doen ek met die skerm? Is ek reg dit is die f drive vir die device drive?
Wanneer ek die foxpro program oopmaak, kry ek blokkie wat vra om backup te doen, kliek dan ok, sien niks verder gebeur nie. Program maak oop, maar geen klanke verskyn in regterkantste kolom nie, kies f drive in source drive, dan verskyn die 50 klanke wat reeds op die roeper is in die linkerkantste kolom.
Wat doen ek verkeerd en waar en hoe gaan maak ek backup van die huidige klanke soos program versoek?
. Ek het die source drive gekies as c drive. Enige ander "button" behalwe "done" op die program is gevries en geen reaksie. Ek raak ^&%&^$ vir die gesukkel.
Asb kan enige iemad help wat ook firestorm het of weet hoe ek kan ophou sukkel en die ding regkry.
Baie dankie
Kalahari
Ek sukkel my vrek om die nuwe firestorm van my te kry met die nuwe klanke laai.
As ek die usb kabel koppel sien dat dit f drive is, daar kom dan 'n skerm op met naam FRS6716DF4(F:). Wat doen ek met die skerm? Is ek reg dit is die f drive vir die device drive?
Wanneer ek die foxpro program oopmaak, kry ek blokkie wat vra om backup te doen, kliek dan ok, sien niks verder gebeur nie. Program maak oop, maar geen klanke verskyn in regterkantste kolom nie, kies f drive in source drive, dan verskyn die 50 klanke wat reeds op die roeper is in die linkerkantste kolom.
Wat doen ek verkeerd en waar en hoe gaan maak ek backup van die huidige klanke soos program versoek?
Asb kan enige iemad help wat ook firestorm het of weet hoe ek kan ophou sukkel en die ding regkry.
Baie dankie
Kalahari
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Kalahari ou maat,
Eerstens vat nog enetjie met eish en sit rustig agter oor.
1.Gaan na jou c drive en maak vir jou nuwe folder oop BV: FOXPRO_Klanke, onder hierdie HOOF folder kan jy nog kleiner folders insit soos BACKUP, JAK Klanke, Kos Klanke ens.
2. Nou plug jy jou usb kabel in op foxpro en connect met PC. Maak jou Foxpro program oop en dis wanner hy vra "please backup your files before you program your caller".
Click net ok, en moenie worry, want jy kan later 'n backup doen, dit is net 'n reminder.
3. Aan jou regterkant van die Foxpro program sal jy sien "SELECT DEVICE" click op die af pyltjie waar C drive wys en kies dan jou F drive - nou sal al jou klanke wat op die caller is nou wys in "Caller Sound Files"
4. Teen die tyd het jy al jou klanke mos klaar gestoor onder "FOXPRO_Klanke, so aan jou linkerkant kies jy C as jou source drive, soek jou folder en double click op BV JAK Klanke.
5. Al die klanke wat jy daar gestoor het sal dan wys onder " Source Sound Files"
6. Nou kan jy klanke begin OP of AF skyf met "MOVE".
7. Click op die eerste klank wat jy op jou caller wil h? ( Source Sound Files ) en click op INSERT om dit oor te skywe na Caller Sound Files.
8. As jy tevrede is met al jou klanke en dat in die regte volgorde is vir jou - die "Caller Sound Files" dan click jy op " COPY TO CALLER".
Nadat dit gedoen is sal die programmetjie jou vra of jy 'n backup wil doen en dan BACKUP jy na jou BACKUP folder.
9. Click nou op "DONE" en die program sal toemaak.
10. Maak seker nou dat jy NIE net die USB kabel uittrek nie, CLICK op die USB ICON op jou task bar en "SAFELY REMOVE USB DEVICE". Jy kan jou foxpro se internal memory deurmekaar maak as jy dit nie elke keer doen nie.
As jy nog sukkerl ou maat skakel my op 081 12 nege vier nul twee 0.

Dankie man, nou het jy hom stap ve stap veduidlik
. Ek gaan later deur die dag weer probeer, nou eers ander werk wat moet klaarkom.
Dit voel vir my ek het hom so gedoen, maar dalk net iewers iets nie gedoen nie.
Met eish sal ek neem voor ek weer kom sit na di son my lekker warm gebak het
Dankie
Kalahari
Dankie man, nou het jy hom stap ve stap veduidlik
Dit voel vir my ek het hom so gedoen, maar dalk net iewers iets nie gedoen nie.
Met eish sal ek neem voor ek weer kom sit na di son my lekker warm gebak het
Dankie
Kalahari
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Raven
Ek het die eerste stappe gedoen soos jy se, maar daar verskyn geen klanke in die caller sound files nie. Ek weet nie nou meer waarheen nie en die eish raak op saam met die ander goete
.
Die Kalahari is vrek warm vandag. Ek sal jou moet kontak, maar ek wil nie ongelee tyd skakel nie, wanneer sal jou pas?
Stuur maar pm.
Dankie 'n duisend dat jy bereid is om te help.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Kalahari,
Maak seker jy selekteer die regte dryf waarin jou Roeper se klanke is.
Kyk die omkringde deel:
[img width=560 height=427]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... Foxpro.jpg[/img]
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Geno
Dankie man, ek sien hom so. Al wat ek tog doen is om die pyltjie te kliek en f drive te kies? Die het ek gedoen maar daar is geen reaksie.
Ek het al gedink om die programing utility weer van die foxpro se site af te laai, dalk is daar iets fout.
Kalahari
Dankie man, ek sien hom so. Al wat ek tog doen is om die pyltjie te kliek en f drive te kies? Die het ek gedoen maar daar is geen reaksie.
Ek het al gedink om die programing utility weer van die foxpro se site af te laai, dalk is daar iets fout.
Kalahari
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Tel jou rekenaar die roeper op as jy hom konnekteer met die rekenaar?
Kyk onderMy Computer watse dryf die roeper is ook.
As bg. goeters reg is, en hy werk steeds nie, dan weet ek nie my maat.......
Groete,
Eugene
Kyk onderMy Computer watse dryf die roeper is ook.
As bg. goeters reg is, en hy werk steeds nie, dan weet ek nie my maat.......
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Probleem met backup Foxpro
Kalahari
Ek het met dieselfde probleem gesit toe ek my Firestorm kry. Na ek alles getry en als dubbel gecheck het wou dit nogsteeds nie werk nie.
Na n laaaaang gesukkel gaan haal ek my fx 3 se kabel en gebruik hom om firestorm met rekenaar te koppel, net daar was die einde van al my probleme. Die kabel wat ek saam met die roeper gekry het, het nie gewerk nie. Ek stel voor jy check jou kabel as jy teen vanaand nog niks reggekry het nie!
Groete
Danie
Ek het met dieselfde probleem gesit toe ek my Firestorm kry. Na ek alles getry en als dubbel gecheck het wou dit nogsteeds nie werk nie.
Na n laaaaang gesukkel gaan haal ek my fx 3 se kabel en gebruik hom om firestorm met rekenaar te koppel, net daar was die einde van al my probleme. Die kabel wat ek saam met die roeper gekry het, het nie gewerk nie. Ek stel voor jy check jou kabel as jy teen vanaand nog niks reggekry het nie!
Groete
Danie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Danie01
Dankie man, die het ek ook al verander. Ek het nie usb kabel saam met my fx3 gekry nie, het my hp printerkabel gebruik en die het op die fx3 gewerk. Werk nou nie op die firestorm nie.
Die nuwe kabel is een wat ek los gekoop het. Al kabel wat saam met die firestorm gekom het is die audio patch kabel wat jy tussen roeper en die remote gebruik.
Ek weet eerlik waar nie wat om nog te doen nie.
Kalahari
NS: Ek het nou sms van RAVEN gekry, ek gaan hom netnou skakel en hoop hy kan my help, sal laat weet as ek regkom manne. Baie dankie.
Dankie man, die het ek ook al verander. Ek het nie usb kabel saam met my fx3 gekry nie, het my hp printerkabel gebruik en die het op die fx3 gewerk. Werk nou nie op die firestorm nie.
Ek weet eerlik waar nie wat om nog te doen nie.
Kalahari
NS: Ek het nou sms van RAVEN gekry, ek gaan hom netnou skakel en hoop hy kan my help, sal laat weet as ek regkom manne. Baie dankie.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Raven/Geno/Danie01
Manne, nou is ek moeg ge-foxpro, maar dit is 'n tevrede moeg. Na nog bietjie eish, my en Raven se gesprek en 'n paar Java's later gisteraand, het ek die roeper geprogrammeer en die klanke oorgedra na die remote en die firestorm is reg soos 'n roer!!!!
.
Na ek en Raven die dinge deur gepraat het, het ons besluit dat die huidige foxpro program gaan uninstall en dan weer van vooraf aflaai van die webblad. Die is toe gedoen, en so waar as hoender groente is, daar werk alles 100%!
Dankie vir elkeen se bydrae en moed inpraat en bereidwilligheid om te help. Julle manne is tops.
Kalahari
Geno: Sorry, ek het netnou eers jou een post gesien, daai wat jy gevra het was alles reg. "Vaaljas" se kort vingertjies was seker op 'n ander plek gewees.

Bly jy het reggekom mater. Laat die honne rol!
Groete,
Eugene
Bly jy het reggekom mater. Laat die honne rol!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Bly om te hoor alles loop mooi nou, onthou daai Recall button op jou remote, dis lekker as 'n man so vinnig tussen 2 klanke kan verander, ek gebruik dit altyd.
Looi die honne,
Raves
Looi die honne,
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Probleem met backup Foxpro
Raven
Gaan hom deur sy passies sit en ek sien uit daarna. Klanke mooi gesorteer. Laaik die "panic butttons" 1 en 2 ok.
Beste