Koeels
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Koeels
Taffie
Ek gebruik nos bal tip 55gr in my 22 250.Al wat e kan se is dat dit akk is en goed opbreek,sal nie weer met iets anders skiet nie.Seker van die beste punte wat e al gebruik het.
Groete
Kkat

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Koeels
taffie:
ek weet my naam issie hein of hendrik nie, maar ek het al beide die 85 en 115 gebruik op my 25-06.
die damage op die jakkalse was nie soos ek verwag het nie. ek het een jakkals op 220-240 geskiet met die 85 bal tip (+-3500v/s) en toe ek hom tref het ek geweet dis raak, maar hy is regdeur en die jakkie het so 15 tree gedoen voor hy gaan le het.. die projektielkie is regdeur...klein gaatjie in , klein gaatjie uit...ongelukkig is hy tussen 2 ribbis in en weer tussen 2 uit...so ek sou dink dat die konstruksie te goed is vir jakkals ,maar hy skiet ook deur n blouwillibees se kop ook, maar ek het ook springhbokke geskiet met die 85 as jy hom lekker hoog in die kop tref dat dit lyk of die kop opgebreek is.. Ek weet daars is manne soos philly van vuren wat die strictly headshots video gemaak het wat staan en vas glo aan die 55 gr bal tip op sy kruppel 2 50.
hy wys daar skoot van ek wil nie lieg nie, 620 meter op n blesbok met daai puntjies..
ek sou se my mening op die 25 kaliber nee vir jakkalse maar op die 22 kaliber n ja...ek het nie ondervinding van die 6mm punte nie..
ek staan maar by my vmax op die 222 kaliber...

Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Koeels
Jakes
Nee jong, darie v-maxe is goed. My probleem is dat myne nou opraak en daar is glo nie meer nie. Vrag het verlede week gekom en geen 65g nie. My reamer is ook aangevra vir 70g ball tip en wil dit nou na al die jare probeer. Klaar 500 gekry en sal jou darem laat weet wat gebeur.
Dankie vir al raad en geselskap.
Taffie
Nee jong, darie v-maxe is goed. My probleem is dat myne nou opraak en daar is glo nie meer nie. Vrag het verlede week gekom en geen 65g nie. My reamer is ook aangevra vir 70g ball tip en wil dit nou na al die jare probeer. Klaar 500 gekry en sal jou darem laat weet wat gebeur.
Dankie vir al raad en geselskap.
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Koeels
JY SOEK WATSE PUNTE EN HOEVEEL VAN HULLE, dalk ken ek iemand wat kan help, as ek reg aflei is dit die 65gr vmax op die 243. ne?
Shoot straight and tell the truth!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Koeels
Manne,elke man sal in sy eie tipe en fabrikaat glo(as jy dit te koop kry)
My zim$ 10 000 000 000 000 000 000 00 probeer (nee gebruik dit net,glo my) die Sierra Blitzking reeks,daar hoef ons nie te vra nie,die uitslag is lankreeds bekend,dit is n top produk teen markvewante pryse.Ek weet die Hornady V-Max is uitstekend en het sopas dieselde van die Nosler balistik tip verneem.
Wat ek voorstel is dat ons n bestelling opmaak(van enige fabrikaat) en n bulk prys beding.EK verstaan die tipe punte kos no tipies R400/100
johan...QBE

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Koeels
Johan en ander
n Hond het KOEELS en n geweer het patrone of n doppie het n punt. Julle taal manne!
Tomcat
n Hond het KOEELS en n geweer het patrone of n doppie het n punt. Julle taal manne!
Tomcat
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Koeels
is dit korporaal tomcat..nee ek spor alweer ,,, punt = per definisie projektiel.....
ek spot ook weer..maar koels klink so lekker op die tong ammo ook patrone gebruik die dames wat naaldwerk doen,,,welkom tomcat jou ook noffie gewaar hier nie...
ek spot ook weer..maar koels klink so lekker op die tong ammo ook patrone gebruik die dames wat naaldwerk doen,,,welkom tomcat jou ook noffie gewaar hier nie...
Shoot straight and tell the truth!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Koeels
Tomcat
Jong ja n Tomcat het ook koeels
Spreek tog maar die persoon self direk aan wat die term volgens jou misbruik,moet net nie kla as jy jou kop in n istencapese bynes gesteek het nie
Leef en laat leef my broer,laat ander doen soos hul goeddink.
johan...QBE
Jong ja n Tomcat het ook koeels
Spreek tog maar die persoon self direk aan wat die term volgens jou misbruik,moet net nie kla as jy jou kop in n istencapese bynes gesteek het nie
Leef en laat leef my broer,laat ander doen soos hul goeddink.
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Koeels
Is daar iemand wat weet waar ek 100-110 grein 7mm punte kan kry ?? Ek wil hulle in my 7 x 64 probeer. Hoor dit werk nogal
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Koeels
crhisto
Die maklikste is jy begin by Safari & outdoor
Die maklikste is jy begin by Safari & outdoor
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Koeels
Yalair
Ek was al by Hendrik hy het nie. Ek bly maar soek.
Christo
Ek was al by Hendrik hy het nie. Ek bly maar soek.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Koeels
Charles
Dankie vir die info. Waar is C&C, ken hulle nie. Het jy dalk 'n tel no.
Christo
Dankie vir die info. Waar is C&C, ken hulle nie. Het jy dalk 'n tel no.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Koeels
Het iemand al Barnes Varmit Grenade gebruik? Ek sien dat hulle goedkoper is as Hornaday en Nosler.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Porcus
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 12, 2009 5:01 pm
Re: Koeels
Hi Christo. Stel voor jy probeer Sierra 100gr Varminters. Skiet soos dinamiet, maar weet net nie of hulle in jou geweer sal groepeer nie. Hulle is nogal aan die kort kant. Hulle kan bestel word van African Hunting Supplies via n wapenhandelaar. Bestel maar net 100 om groeperings te skiet.Christo wrote: Is daar iemand wat weet waar ek 100-110 grein 7mm punte kan kry ?? Ek wil hulle in my 7 x 64 probeer. Hoor dit werk nogal
Christo
Groete
Sallie
Last edited by Porcus on Sun Apr 12, 2009 8:51 pm, edited 1 time in total.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Koeels
222,
Ek sien jy vra van die Barnes Varmint Granades -hulle laat n jakkals sy hele geskiedenis vertel.
n Vriend van ons gebruik dit op sy 223, ek dink hulle weeg 36gr.
Hy het nou die aand n jakkals reg van voor in die kuiltjie ingeskiet toe bler hy nes n skaap. As daai nie skulderkenning was nie weet ek nie.
Persoonlik dink ek hulle is dalk te lig of breek te maklik op jakkals.
Jannie

Janjak
Ek het op 'n staduim gedink V-max die sagtste koeels is, maar moet se vandat ek op Ballistic Tips is sing ek 'n ander deuntjie en dan vertel jy my nog van Barnes se goed!

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Koeels
45gr PMP Soft Point werk perfek uit my 22K Hornet.
Weet nie hoe hulle doen in die ander kalibers nie.
Maar die hornet het ek begin met 35gr VMax toe 40gr V Max maar hulle was net te lig en het steeds runners gehaad.
45gr lyk maar of dit die ideale gewig is vir die Hornet.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Koeels
Help asb
Ek is op soek na .308 165gr Hornady interlock, al is dit net een pakkie