Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het dit so nou en dan nodig, die jakkalse het my al 'n paar duur lesse geleer.
Julle moet my mooi verstaan ook, ek is baie lief vir darie lady en hy het vir my net soveel beteken(en gaan nog) soos 'n goeie hond en p?lle. Hy het my nie naaste by so baie moeilikheid gegee soos ander landy's glo hulle base nie.
tafjak wrote:...Ry nou self 'n Toyota om te sien wie breek die maklikste. Is dit aan Ambessa verskuldig, moet maar op alle gebiede so bietjie navorsing doen(landy staan in garage om so bietjie af te koel na die 4jaar se jag).
...yep, dood moet 'n oorsaak he Dit is reg, pak maar op. Mooi so met die navorsing, maar waar is al die ander ouens? Veel te vertel oor jou landy maar bokkerol data? Sjoe ouens, stadig nou met die data ek word oorval met baie MIN...
Mooi so aan almal wat reeds (en nog steeds) bygedra het.