Herlaai data 308 Winchester
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Plant
Ek het 44gr S335 geskiet en dan uit 'n 24'' loop kon ek so 2900ft/s kry. Ek het druk tekens begin sien en die groepe het gesukkel om konstant <20mm te wees, so toe verminder ek na 43gr teen 2750ft/s en nou skiet ek lekker sonder druk en mooi groepe.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
dagse manne
ek laai s341, 47gr met 150gr punte.groepeer 1 gat op 100m, en niks druk in kamer, of, dit wys nie op doppe nie. hoe werk die ligter punte op 308?
trajek, ens?

HOU HOM DAAI DIKTE
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Herlaai data 308 Winchester
Cassie
Watter punte skiet jy?
Groete
Benman
Watter punte skiet jy?
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Herlaai data 308 Winchester
Plant
Die specs wat die literatuur aangee oor OAL is bloot riglyne. Laai na aanleiding van jou geweer se throat-lengte en wat werk in jou spesifieke geweer. Daar is 'n paar faktore wat bepaal watter OAL jy gaan gebruik: hoe lank jou magasynkas is, hoe kort/lank jou geweer se throat is, watter llengte die beste akkuraatheid lewer ens. Druk jy die koe?l te diep in die dop verminder jy effektief die interne volume en dit kan die druk opjaag. Laai jy die patroon te lank en die koe?l druk styf teen die lands kan jy ook ho? druk ervaar met top-end ladings.

- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Dankie oom Koos, ek het nou die dag dieselfde ding agter gekom, ek skiet met 'n musgrave op 'n 98 aksie, met 'n redelike lang magasyn kas, en kan ek my TPL (indien nodig) tot 73mm rek, my broer se geweer aan die ander kant het ek deur die plaaslike geweersmid laat hersien, dit is 'n Sako Forrester met 'n L579 aksie, aangesien die geweertjie toe by my is, dog ek gaan sommer so paar nosler b-tips in hom in wurre. Right, PMP doppe(full size), CCI 200 Primers, 41.5gr S335, sit liggies in dop en probeer toedruk om TPL te kry, nee wat, ek beweeg nie die "bolthandle nie" Seat toe sommer met seating die bietjie dieper, probeer weer, niks nie, gaan krap rond kry 'n PMP fabrieks 150gr - gly in soos 'n droom - TPL 67 mm, ek het toe maar die gedagte laat vaar, want teen daai TPL is meer as helfte van daai nosler al weggedruk in die dop, en het dit sommer vir my verdag gelyk. Ek neem aan soos oom se verduideliking hier bo, dit kon dalk op 'n "compressed load" uitgedraai het.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Herlaai data 308 Winchester
Plant
Onthou net, 'n compressed load is op sigself nie gevaarlik nie, dis net as jy al naby die toplading vir jou geweer is wat 'n compressed load of enige vermindering in die interne volume gevaar kan spel. Manne wat akkuraatheid eerste stel wil in baie gevalle die dop so vol as moontlik vul maar my ondervinding is dat dit nie juis 'n reuse verskil maak in akkuraatheid nie (altans nie in my gwere nie).

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
K?rels, ek wil bietjie S321 in my 308 probeer met 155gr Noslers.
Die idee is om net so onder die 2900 fps te skiet uit die 24.5" loop en volgens Quickload sal dit heel fine wees in vergelyking met S335.
Die ander voordeel soos reeds genoem is dat die poeier heelwat goedkoper is en ek laai reeds my 223 ook met hierdie goed.
Is daat iemand wat ook S321 in hulle 308 skiet met die 150gr koeels?
Ek sal ook bietjie die 125gr Nosler BT teen so 3150fps toets, maar omdat ek die 260 Rem het is hierdie lading vir my spesifiek 'n bietjie sinneloos.
Die idee is om net so onder die 2900 fps te skiet uit die 24.5" loop en volgens Quickload sal dit heel fine wees in vergelyking met S335.
Die ander voordeel soos reeds genoem is dat die poeier heelwat goedkoper is en ek laai reeds my 223 ook met hierdie goed.
Is daat iemand wat ook S321 in hulle 308 skiet met die 150gr koeels?
Ek sal ook bietjie die 125gr Nosler BT teen so 3150fps toets, maar omdat ek die 260 Rem het is hierdie lading vir my spesifiek 'n bietjie sinneloos.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Arnold
S321 is mos korreltjie kruit as ek dit nie mis het nie? Ek het eenslag hulle probeer, maar het vreeslik gesukkel om hulle geweeg te kry met die Lyman elekt skaal.
Dis maar net 'n praktiese probleempie wat ek opgetel het en daarom by S335 gebly het.
Hoop nie hy maak met jou ook so nie.
Groetnis
Ponkie
S321 is mos korreltjie kruit as ek dit nie mis het nie? Ek het eenslag hulle probeer, maar het vreeslik gesukkel om hulle geweeg te kry met die Lyman elekt skaal.
Dis maar net 'n praktiese probleempie wat ek opgetel het en daarom by S335 gebly het.
Hoop nie hy maak met jou ook so nie.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Ponkie, ja s321 is 'n balkruit.
Ek het vanaand gou 'n paar ladings gegooi en my armgat LEE powder measure gooi dit nogal redelik konstant.
Met my groot Winchester doppe (58gr h2o kapasiteit) behoort ek so 2890fps met die 155gr, geseat op 69mm COL,te kry op die boonste druk limiet. Hiervoor is my 24.5" loop ook net lank genoeg. Ek het maar so 2gr onder die aangewysde lading begin en in 0.5gr stappe op gelaai.
Nou ek weet almal praat van hoe temperatuur sensitief die kruit is maar ek wonder tog of die issue nie ook baie minder raak as mens nou regtig op 'n akurate node sit nie?

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Arnold
Vir interressantheid, wat is die spoed wat jy met S335 kan kry? Wat wen jy(ft/s) met die S321 behalwe goedkoper en baie makliker laai met die powder measure?
Willem

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai data 308 Winchester
Dagse almal
Wat sal julle se is die beste kruit om te gebruik in die .308W? Dit sal saam met enige iets gebruik word van 130gr-168gr. Maar sal meeste van die tyd 150- en 155gr koeels gooi in Lapua doppe en CCI 200 primers.
Groetnis
Wat sal julle se is die beste kruit om te gebruik in die .308W? Dit sal saam met enige iets gebruik word van 130gr-168gr. Maar sal meeste van die tyd 150- en 155gr koeels gooi in Lapua doppe en CCI 200 primers.
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Willem QL wys dat ek so 2770 fps met S335 kan kry sonder druk en met S321 kan ek 2890 fps kry. Dit is 120 fps verskil op dieselfde 155gr koeel.
SJ, S335 is maar die ding vir die 308. Jy sal ook S341 en S321 kan gebruik. Die 308 is so maklik dat mens partykeer heel bederf raak
SJ, S335 is maar die ding vir die 308. Jy sal ook S341 en S321 kan gebruik. Die 308 is so maklik dat mens partykeer heel bederf raak
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai data 308 Winchester
Arnold
Behalwe dat balkruit goedkoper is, maklik laai, ens, wat sal jy se is die voordele daaraan om balkruit te gebruik, en is hulle wel so baie hitte sensitief???
Groetnis
Behalwe dat balkruit goedkoper is, maklik laai, ens, wat sal jy se is die voordele daaraan om balkruit te gebruik, en is hulle wel so baie hitte sensitief???
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Blykbaar is hulle sagter op lope. Mens kry ook meer gewig per volume en kan dus swaarder ladings laai waar volume beperk is.
Die balkruit is ook natuurlik nie bekend vir klein spoed variasie nie en daarom skiet die mane S335 wat SD en ES getalle het wat die enkel syfers haal.
Oor die hitte sensiwiteit kan ek nie komentaar lewer nie, sal maar moet sien wat dit maak.
Ek dink Piet Breedt het dit al getoets en dit gladnie so gevind nie.

- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Dagse,
Ek will my swaer help om te herlaai vir sy .308. Ek het vir hom 'n RCBS daai set gekoop.
Sy 308 het 'n 30duim bislie loop op 'n musgrave aksie.
Hy het winchester doppe.
Ek het gedink om vir hom 180gr Nosler Accubonds te herlaai met S335 kruit (Die geweer groepeer baie goed met die 180gr winchester fabrieks ammo).
Kan iemand help met begin ladings, TPL, en speod wat ek kan verwag. Dit is die eerste keer wat ek vir die kaliber gan herlaai, so enige hulp sal wardeur word.
Groete,
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"

- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Herlaai data 308 Winchester
Nuwe lading vandag getoets.
PPU doppe
165gr Hornady SST koels
40gr S 341
69mm o.a.l , bietjie kort, maar hy sal anders nie cycle deur my leveraction se venster nie.
My leveraction geniet hulle vreeslik baie. Sal More 'n Springbok skiet om te toets. Baie rustige rondte. Wil net reg vir die bosvarke hier by ons. Amper compression load met die boat tails wat so diep geseat moet word.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.