Wat is die skaap se probleem?
Hulle loop 'n kampie waar gras soos kweek en rye die meeste is. In die aand slaap hulle by die huis en kry Hawer hooi. Ek vermoed dit is dalk die dro? voer wat hulle verstop. Die is die 2de skaap. Die eerste een is reeds dood so week gelede.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011538.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011541.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011540.jpg[/img]
HELP ek's onkundig
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
HELP ek's onkundig
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: HELP ek's onkundig
More Christo.
Ons het ook die geval gehaad met loesern toe het van ons skaap ook gevrek agv daai droe voer want dit sit in hulle keel vas so as daar weer een vrek sny die keel op en kyk as dit dit is.
STERKTE
Groete FB

HCVWYK
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Sep 27, 2010 10:24 am
Re: HELP ek's onkundig
Folement wat uitsak of die mediese term n prolaps.
Teorie oor hoekom dit gebuer is:
-Stert te kort afgesit
-Oorgang van groen veld na droe veld
-Ooi of ram het n swak kringspier geen
Daar is mense wat tydelik sukses het met plastiek pypies en skaaprekies.
Al medesyne wat rerig werk is rooikeel. Ooi verloor geleidelik kondisie en dood later.
Sien sterte is baie kort afgesit. Probeer om stert af te sit net agter die twee webbe wat dit maak.
Teorie oor hoekom dit gebuer is:
-Stert te kort afgesit
-Oorgang van groen veld na droe veld
-Ooi of ram het n swak kringspier geen
Daar is mense wat tydelik sukses het met plastiek pypies en skaaprekies.
Al medesyne wat rerig werk is rooikeel. Ooi verloor geleidelik kondisie en dood later.
Sien sterte is baie kort afgesit. Probeer om stert af te sit net agter die twee webbe wat dit maak.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: HELP ek's onkundig
1) hulle is so gekoop. Dit is vir my ook probleem.HCVWYK wrote: Sien sterte is baie kort afgesit. Probeer om stert af te sit net agter die twee webbe wat dit maak.
2) Hulle vreet sekerlik nou meer dro? voer want die groentegrond is geplant en hulle kan nie meer vrylik rondloop nie. Wat maak ek om reg te stel of te voorkom?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
HCVWYK
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Sep 27, 2010 10:24 am
Re: HELP ek's onkundig
Ek het nogie van n goeie oplossing gehoor nie. Kry dit ook gereeld by die jong ooitjies die tyd van die jaar as die veld van die natter winter veld na somer droe kos gaan.
As dit n stoetooi is met uier of n klein lam weet ek die ouens help hom tydelik met n swart pyp en skaap rek net om daai lam groot te maak. En slag hom dan daarna. Dit verleng maar net die tyd wat die ooi vat om kondisie te verloor.
Om dit te voorkom is ek nie seker nie, want dit is nie net by baie kort sterte wat jy dit kry nie. Ek dink dit is maar n swak geen ook. Beste om maar daai skaap te slag om van daai geen ontslae te raak.
Dalk kan iemand ons help met n dosering die tyd van die jaar wat kan help.

Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: HELP ek's onkundig
HCVWYK
Praat maar met veearts ook, kan ook gebeur op n hoe proteien inname. Dit klink of dit kan voer verwant wees.
Sterkte
Praat maar met veearts ook, kan ook gebeur op n hoe proteien inname. Dit klink of dit kan voer verwant wees.
Sterkte
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: HELP ek's onkundig
Christo
Prolaps is gewoonlik in die gene, veral met dorpers, jy moet so gou moonlik die skaap van enige kragvoer afhaal,gee net biekie voer. maak die derm mooi skoon met soutwater en druk dit terug, dit kom net reg as die derm spiere nie reeds te ver gerek het nie. jy sal by veearts 'n spierverslappings spuit moet kry, veearts kan dit ook met 'n steek aan die binnekant heg as dit nie te ver gevorderd is nie. Die probleem is as die spiere om derm te ver gerek het druk sy dit net weer uit en sal jy gedurig moet skoonmaak en terugdruk, jy sal ook sien dat sy die heeltyd sal druk jy kan dan maar eerder keelafsny. Beste raad is kry die diere so gou moontlik uit jou kudde anners gaan jy vir altyd daarmee sukkel.
Groete
Ben

Dankie Ben, sy's klaar geslag. Daai derm het ons aanmekaar teruggedruk en sy druk hom net weer uit.Yalair wrote: Beste raad is kry die diere so gou moontlik uit jou kudde anners gaan jy vir altyd daarmee sukkel.
Sal my leer om sommer net lammers te koop. Dink dit was veiling uitskot waarvan die ma's geslag is en die lammers hand groot gemaak was. Solank ek nie my kop 2 keer teen dieselfde klip stamp nie, n?.
ps: in my lewe nog nie iets beleef soos die Dorpers se onder die draad deur kruip vermo? nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.