Klompie Hornet doppies party minder leeg as die ander en baie 218 Bee komponente ingesluit reamer.
Laat weet as jy kan benut
Frik
Hornet doppies en 218 Bee komponente
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Hornet doppies en 218 Bee komponente
Karasberge Namibi
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Hornet doppies en 218 Bee komponente
Frik,
Ek het jou PM gestuur.
Pieter
Ek het jou PM gestuur.
Pieter
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Hornet doppies en 218 Bee komponente
henk en Pieter.
Die hornet doppies is beskikbaar.
Ek bly in Karasburg omgewing Namibi? so vervoer is die probleem, laat weet asb waar julle woon dat ons planne kan bedink
Groete
Frik
Die hornet doppies is beskikbaar.
Ek bly in Karasburg omgewing Namibi? so vervoer is die probleem, laat weet asb waar julle woon dat ons planne kan bedink
Groete
Frik
Karasberge Namibi
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Hornet doppies en 218 Bee komponente
Hallo Frik is die doppies nog beskikbaar, ek kan vervoer reel indien dit nog beskikbaar is en sal graag 'n paar doppies wil bekom
Jan
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Hornet doppies en 218 Bee komponente
hallo Jan.
Die Hornet doppies is nie meer beskikbaar nie.
Die 218 Bee patrone, doppies en baie 218 koe?ls is steeds beskikbaar.
mooi loop
Frik
Die Hornet doppies is nie meer beskikbaar nie.
Die 218 Bee patrone, doppies en baie 218 koe?ls is steeds beskikbaar.
mooi loop
Frik
Karasberge Namibi

