Naand Manne.
Ek hoop van julle kan my dalk help.
Ek het my spitfire se klanke na my pc toe gecopy.
en toe die kaartjie na fat32 toe geformat.
As ek nou die nuwe klanke na die kaartjie toe copy paste
kry ek hulle nie na die remote toe gelaai nie.
Ek doen alles soos die boekie se,maar die remote bly se net
transfer mode daar gebeer niks anders nie.
as ek dan die caller afsit met die draad gekopel gee hy my die opsie om die calls
te send,maar daar verskyn niks op die remote nie.
Ek het selfs al die calle wat daar opwas weer terug gelaai maar niks werk nie.
Ek het n nuwe draad ook al gaan koop.
Help asb,eks al lekker verstreurd met die ding
Dankie Naas
Probleem met spitfire
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Probleem met spitfire
Myne het ook so gemaak toe het Oom KSV hom vir my reg gemaak dis oor jy jou kaart geformat het kan dalk vekeert wees maar ja ek het 4 keur ander kaarte gekoop en die selle prob oor en oor gemaak tot dat ek weer n nuwe kaart gekoop het en net die klanke laat opsit in mp3's.onhou jy kan net n sekere hoeveelheid klanke opsit dink dis 24.Hoop jy kom reg of die ander manne kan beter help.
Groete FB
Groete FB
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Probleem met spitfire
Baie dankie vir die reply.
Ek het ook gedink dat dit my kaart is.
Ek het net 24 klanke op genomer van 000 tot
023 ek sal more n ander kaartkoop en weer try.
Baie dankie
Naas
Ek het ook gedink dat dit my kaart is.
Ek het net 24 klanke op genomer van 000 tot
023 ek sal more n ander kaartkoop en weer try.
Baie dankie
Naas
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Probleem met spitfire
Naas, maak seker daar is n spasie tussen die nommer en die naam van die klank.
Ek het ook gesukkel toe het Raven my kaart skoon gemaak en als ge"delete" en van vooraf opgesit en nou werk als mooi.
Hoop jy kom reg.
Ek het ook gesukkel toe het Raven my kaart skoon gemaak en als ge"delete" en van vooraf opgesit en nou werk als mooi.
Hoop jy kom reg.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Probleem met spitfire
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Probleem met spitfire
Dankie vir die raad mamme.

Ek het toe net vir my n ander kaart gaan koop
En al die probleeme was op n end.
Ek het reg gekom baie dankie.
Naas potgieter
Ek het toe net vir my n ander kaart gaan koop
En al die probleeme was op n end.
Ek het reg gekom baie dankie.
Naas potgieter
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Probleem met spitfire
Weet jy het reg gekom. Wil net noem die SF soek nie kaart wat in selfoon was nie jy kan maar format ek het al oor en oor ge doen wil nie werk nie. Hy maak soos jy beskryf het. Moes ook nuwe kaart kry en hy werk soos n bom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

