Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
PJS
Ek sekondeer!!
Ek sekondeer!!
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Vlakvark, ek het niks teen jou nie en geniet jou bydrae tot die forum verskriklik. Ek het nie baie kennis oor hierdie tipe dinge nie, vandaar my inskakeling op die forum: Om iets te leer! Ek mag dalk nie uitgeblink het in wetenskap nie, maar ek is darem nie stupid nie...Vlakvark wrote: Kerneels en Eugene
As julle nog iets hier uit wil leer, weet ek nie Vir my is dit 'n JOKE ek weet nie hoekom die ding nou al so lank draai op die forum nie. Dis een van Newton's se wette as julle nie wetenskap op skool gehad het nie Google Newton's Law's Elke aksie het 'n reaksie
Se weer dit bly 'n joke vir my so vat dit maar so van my af ek gaan niks verder hier uit leer nie nie al doen iemand anders die toets oor nie dit wat hier getoets word het Newton al lank terug vir julle vertel
Dis julle saak en julle opinie en as julle 'n dooie perd wil skop, go for it! Maar moenie dit bederf vir die res van ons nie. Ek het vir Gerard nog nooit ontmoet nie en ken hom nie. Ek het nog nooit met GSC geskiet nie en wag trouens nou al 3 weke vir my eerste pakkie GSC koeels wat ek gekoop het. Ek gee ook nie werklik om of jy wil punt of koeel s? nie en dink dis 'n JOKE en tydmors om daaroor te argumenteer!
Maar ongeag my gebrekkige kennis oor die wette van Newton, bly hierdie tipe toetse vir my interessant en dit het tokkol met Gerard of GSC of verwyderde posts of punte te doen nie. Dit gaan hier oor die verskillende kalibers en elkeen se individuele uitslae en gevolgtrekkings wat gemaak kan word. As dit nie meervir jou interessant is nie, moenie die post lees nie en gaan gee vir Gerard op 'n ander plek gas! As enige iemand in die eerste plek gedink het dat daar 'n tipe koe?l is wat deur takke kan skiet en dat dit geen invloed gaan h? nie (ongeag van die vervaardiger se siening), moet daardie persone dalk maar self weer die ou wetenskap handboek gaan nader trek...
Soos ek hierbo ges? het, ek wil nie boks of doos nie, maar wragtig ouens, los die persoonlike aanvalle en beledigings en hou net op lees as jy nie belangstel in iets nie, daar is dalk ander ouens wat nie so slim soos jy is nie, wat dalk belangstel in die post en graag sy eie mind wil opmaak.
Groete
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7544
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Oom Gerard
Ek het net so bietjie humor probeer inbring. Dit is waarom daar n laggende gesiggie agter geplaas is. Ek hoop Oom verstaan dit nou na hierdie skrywe beter.
Kom ek raak sommer nou gou bietjie ernstig. Ek het nou net weer die stuk waarna Gerhard(Vlakvark) verwys gaan loer. Daar is duidelik en sonder enige twyfel deur Oom vermeld dat GS Custom suksesvol geslaag het om n koeel te ontwerp wat nie geaffekteer word deur voorwerpe wat getref word oppad teiken toe nie. Dit is duidelik gestel dat die koeel nogsteeds reguit sal vlieg en nie tuimel nie. Dit is hierdie spesifieke punt wat my tot nou toe so ongelukkig maak! Hierdie is ook nie die beginpunt van hierdie argument nie, nee dit het begin by die topic "Koeelpunt vorm". Ongelukkig is julle posts daar verwyder maar soos ek reeds gese het n mens kan darem jou eie afleidings maak deur dit wat nog daar is.
Die feit dat Oom nou wil maak dat Oom nooit gese het dat GS Custom wel deur takke en obstruksies geskiet kan word met sukses nie is wat my pleinweg net ded*&$@r in maak en ek kan nie glo dat hier lede is wat dit nou staan en opvreet soos soetkoek nie. Ek het Oom destyds gewaarsku teen hierdie uitlatings, maar in dieselfde asem Oom n kans gegee om die uitlatings te bevestig wat Oom nie kon doen nie. Almal kan gaan lees wat ek nou se want anders as Oom het my storie nog geensins met draaitjies gekom nie. Ek se wat ek bedoel en bedoel wat ek se.
Ek het hierdie gedoen as moderator van hierdie forum om mense te beskerm en dit is my PLIG om dit nog steeds te doen. Strenggesproke moet ek elke post gaan uitvee waar hierdie totaal ongestaafde uitlatings en aansprake gemaak is maar ek huiwer daaroor juis sodat mense dit vir hulle self kan sien. Ek is verskriklik teleur gestel en hierdie optrede het nou veroorsaak dat elke enkele stelling in die vervolg ongelukkig net die water sal dra wat dit dalk regverdig nie. In die vervolg sal enige sulke aansprake sumier verwyder word.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Wed Oct 17, 2012 8:47 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Wouter Vlakvark
Ek stem met julle saam wat julle in julle laaste post gese het ek het dit ook gelees. Ek sal graag die koeel wil sien wat dit vermag. Maak nie saak wie hom gemaak het nie. Vlakvark soos jy tereg se as jy obstruksies skiet gaan jy jou vingers brand.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Mense kom ek julle net weereens reghelp. Om perfek deer opstruksie geskiet te kry het jy nie die regte koel nodag nie maar die regte kaliber. Gebruik n 204. Speed Kills. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Vlakvark, dankie dat ek en jy soos volwassenes kan redeneer!
Ek het nie die aanvanklike post gesien nie en van waar ek begin volg het, het ek die afleiding gemaak dat GSC die MINSTE afwyking gaan h?, sou jy 'n obstruksie tref! Of GSC nou gelieg het of nie, hierdie tipe toetse bly vir my interessant, want almal wat ek ken, was maar altyd onder die indruk dat "die drie-en-'n-driekwart deur 'n boom nog steeds die koedoe sal platskiet"! Ek het dit self op 'n stadium geglo en wie was nie al op 'n jag waar die ouens vinnig vir jou 'n swaarder kaliber wil aangee, as die bok bietjie agter takkies of bossies is nie?
Nou bewys oom Koos se toetse al die manne (en myself) verkeerd!
Die hele GSC ding lyk vir my baie na 'n oormatige testosteroon afskeiding en _________ meet kompetisie.... Ek verstaan Wouter se punt, hy is 'n moderator en hy moet seker maak dat daar nie nonsens verkondig word wat tot forum gebruikers se skade kan lei nie.
Is daar regtig mense wat gedink het dat enige koeel (al kos daai koeel ook nou R200 stuk!) wat deur 'n obstruksie nog steeds 100% reguit gaan vlieg na die oorspronklike teiken toe?
Lyk vir my dan ek is nie al domme nie....
As daai 35gr GSC koeels van my nou eendag kom, gaan ek darem die tarentale dwarsdeur die kameeldoring piets! 

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Gross ek is ook nou totaal verlore, alles op GSC se aanbeveling gaan absoluut net oor die spoed wat bereik moet wordPvR wrote:Ek mis seker iets eenvoudigs hier maar help my reg asb.Koos Barnard wrote: Dags?
In antwoord #47 s? Gerard dat ek die 200gr 400vps onder die maksimum laai en 300vps stadiger as waarvoor die koe?l bedoel is. In sy laaste reply s? hy dat ek die koe?l 250vps onder die spec laai vir 'n 21" loop. Wat ek dus gaan doen om Gerard se koe?l regverdig te behandel is om dit op die spec te laai maw 2800fps +250 = 3050vps en dit dan deur die dowels te skiet. Sorry Gerard, jy dwing my om die ignore knoppie te los. Ek gaan hierdie glad nie doen om vermakerig te probeer wees nie, bloot om jou koe?ls te skiet teen die snelheid wat jy verlang. Help my asseblief reg. Die snelhede vir die 243 was 3439vps en die vir die .30-06 3160vps. Is daardie specs reg? Beide die gewere skiet akkuraat met daardie ladings.
In bg. aanhaling word weer klem gel? op GSC koeels wat nie teen die regte spoed gelanseer word nie.
Maar in Koe?l Punt Vorm: reply 118 die volgende:
Quote: Stefan 764
Ek bedoel dat party ouens, en dis nou ek inkluis, nie altyd voorgeskryf wil word teen watter spoed ek n koeel moet skiet nie. Nou ek verstaan dat met GSC koele jy daai resep moet volg (dis tog hoe die koeel ontwerp is??) en teen die voorgeskrewe spoed moet skiet, maar almal like nie die konsep nie.
Reply: Gerard
Ek sien die miskonsepsie het hier ook opgeduik. Ek wil dit onomwonde stel dat dit nie reg is nie. GSC skryf nie die spoed voor, waarteen 'n koe?l gelanseer moet word nie. Indien die begrip ?rens van ons webwerf af kom, sal ek dit waardeer as iemand dit asseblief kan uitwys en dat ek dan ontslae raak daarvan.
wat mis ek?
Paul
Oom Gerard ek glo Oom is besig om baie meer skade as goed te doen met Oom se uitgerekte debate, ek het nog net een pakkie koe?ls by julle aangekoop en was baie beindruk met die aanvanklike resultate, maar soos dit nou hier gaan voel dit my ek skuld Vlakkie 'n verskoning
Ek stem saam Baas, die goed kan ongelukkig nie onder die mat ingevee word nie, dit is belangrike inligting wat bitter korek oorgedra moet wordWouter Roets wrote: Hallo Paul
Baie dankie vir hierdie aanhaling deur jou. Ek wou dit self plaas, maar om eerlik te wees dit voel soos de-ja-vu. Ek het maar geleer daar is mense waarmee jy kan redeneer en ongelgelukig die wat jy nie mee kan nie.Dit is ook bitter moeilik indien n persoon heeltyd sy woorde so kies dat jy hy iets se maar altyd n agterdeur ooplos sodat hy dit dan kan ontken. Ek hoop net darem die meeste mense hier sien dit raak en neem dit ter harte en stap weg met die regte interpretasie van die informasie. My kommer op hierdie forum is altyd die persoon wat nog nie oor genoegsame kennis besit om die kaf van die koring te kan onderskei nie. Dit gaan nog n persoon duur te staan kom as dit nie al het nie.
Groetnis
Wout
Oom Koos B
Baie dankie weereens vir die isigewende toets en doen so voort
Nee wat regtig, self al is dit bietjie suur hier en daar is ek ewig dankbaar vir hierdie thread, ek het BAAAAIEE meer geleer as wat ek ooit kon dink
Mooiloop
Marc
Last edited by Marc on Wed Oct 17, 2012 2:00 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
VlakvarkEugene wrote:Vlakvark, ek het niks teen jou nie en geniet jou bydrae tot die forum verskriklik. Ek het nie baie kennis oor hierdie tipe dinge nie, vandaar my inskakeling op die forum: Om iets te leer! Ek mag dalk nie uitgeblink het in wetenskap nie, maar ek is darem nie stupid nie...Vlakvark wrote: Kerneels en Eugene
As julle nog iets hier uit wil leer, weet ek nie Vir my is dit 'n JOKE ek weet nie hoekom die ding nou al so lank draai op die forum nie. Dis een van Newton's se wette as julle nie wetenskap op skool gehad het nie Google Newton's Law's Elke aksie het 'n reaksie
Se weer dit bly 'n joke vir my so vat dit maar so van my af ek gaan niks verder hier uit leer nie nie al doen iemand anders die toets oor nie dit wat hier getoets word het Newton al lank terug vir julle vertel
Dis duidelik uit die stuk wat jy aangehaal het, asook jou vorige kommentare, dat jy 'n appeltjie met Gerard te skil het, nie net jy nie, maar ook ander manne wat die woord "punt" op elke moontlike manier wil probeer inploeg op elke topic wat met GSC te doen het!
Dis julle saak en julle opinie en as julle 'n dooie perd wil skop, go for it! Maar moenie dit bederf vir die res van ons nie. Ek het vir Gerard nog nooit ontmoet nie en ken hom nie. Ek het nog nooit met GSC geskiet nie en wag trouens nou al 3 weke vir my eerste pakkie GSC koeels wat ek gekoop het. Ek gee ook nie werklik om of jy wil punt of koeel s? nie en dink dis 'n JOKE en tydmors om daaroor te argumenteer!
Maar ongeag my gebrekkige kennis oor die wette van Newton, bly hierdie tipe toetse vir my interessant en dit het tokkol met Gerard of GSC of verwyderde posts of punte te doen nie. Dit gaan hier oor die verskillende kalibers en elkeen se individuele uitslae en gevolgtrekkings wat gemaak kan word. As dit nie meervir jou interessant is nie, moenie die post lees nie en gaan gee vir Gerard op 'n ander plek gas! As enige iemand in die eerste plek gedink het dat daar 'n tipe koe?l is wat deur takke kan skiet en dat dit geen invloed gaan h? nie (ongeag van die vervaardiger se siening), moet daardie persone dalk maar self weer die ou wetenskap handboek gaan nader trek...
Soos ek hierbo ges? het, ek wil nie boks of doos nie, maar wragtig ouens, los die persoonlike aanvalle en beledigings en hou net op lees as jy nie belangstel in iets nie, daar is dalk ander ouens wat nie so slim soos jy is nie, wat dalk belangstel in die post en graag sy eie mind wil opmaak.
Groete
Ek het by Jaracal aangesluit om meer oor die tegniese aspek van ons hobby te leer. Ek het nie spesifiek na die post verwys en my kennis van Newton se wette nie maar bloot verwys na die aanhoudende persoonlike aanvalle hier op die forum wat nie stop gesit word nie. Daar is sekerlik 'n ander medium wat persoonlike issues uitgesort kan word. Ek het nie by die forum aangesluit om ouens se persoonlike fetes en belediings te lees nie. As ek dit wil lees dan kan ek dit op facebook doen maar al wat ek vra is wat Eugene hier bo noem en dit is waarna ek verwys "los die persoonlike aanvalle en beledigings" uit die forum.
Groete
Kerneels S.
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Kom ons kyk of die manne, wat Newton so mildelik gebruik en ondersteun, verstaan wat aangaan. Dit is mos logika en almal weet wat gaan gebeur. Verklaar asseblief die volgende observasies wat Koos B gemaak en oor gerapporteer het:
1. "Dit het die dowels off-centre aan die regterkant getref maar links op die rand van die bull geslaan." Newton se aksie/reaksie s? tog dat, as die aksie van links af op die koe?l kom, dan moet die reaksie na regs wees. Hoekom het die koe?l dan links beweeg?
2. "Die eerste 100gr Hornady het die dowel net liggies ?gesoen? en die bull op 12-uur geslaan." Koos B s? nie of die soen links of regs op die tappen was nie, maar die koe?l het, in plaas van weg beweeg van die soen af, in die teenoorgestelde rigting gedraai, en op ook. Hoekom sou dit op beweeg en in die rigting van die kontak met die tappen in plaas van weg daarvandaan? Newton s? die koe?l moet anderkant toe gaan, maar hierdie koe?l volg sy eie kop.
3. "Die Sierra tref effe off-centre links en slaan op 12-uur bo die bull." Presies dieselfde beweging as die koe?l in 2. In die rigting van die kontak in plaas van Newton se aksie/reaksie, weg daarvandaan, en dan nog op ook? Hoekom? Toeval?
4. "Barnes se 110gr TTSX tref dowel off-centre links maar tref bull senter hoog." Weer dieselfde as hierbo. Weer toeval?
5. "Norma se plastiekpunt tref dowel net off-centre links en klim hoog uit" En nog 'n maal dieselfde.
6. "Die eerste een het die dowel net-net, off-centre regs getref maar baie hoog geslaan op die teiken en wel links." Sov?r het 6 van die koe?ls vir Newton ge-ignoreer en iemand anders se ding gedoen. Wat nou? Aksie en reaksie is nou in dieselfde rigting in plaas van weg van mekaar?
Vlakvark, jy moet die Lotto speel en Newton toepas. Miskien werk Newton daar. Maar, grappies op 'n stokkie. Jy was baie vermakerig oor jou logika en "almal weet". Verklaar asseblief hoe die ding nou werk?

Hierdie post raak nou BELAGLIK MET DIE LAASTE ANTWOORD /POST
Beretta
Beretta
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Vertaling: Ek verstaan nie wat gevra word nie, dus pluk ek my knie op en slinger beledigings.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Ek dink nie die wet se nie wat die koeel gaan doen sodra hy verder
begin trek nadat hy die stok getref het nie. Die wet praat van die kragte wat die stok en koeel
op mekaar uitoefen sodra hulle mekaar tref.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Sjoe na effense afwesigheid het ek nou die topic deur gelees en by tye myself gelag dat die trane loop.
Verskoon asb die spelling en foute maar ek leer noumeers hierdie Tablet ken en tik gaan nog maar moeilik.
Nou wil ek net graag paar inputs gee as ek mag.
Soos ek al elders gemeld het hoop ek daar kom n tyd waar daar n koeel is wat deur als kan skiet en mens hoef nie ooriets te bekommer nie en ek glo die mensdom beweeg in die regte rigting.
Nou waar het die hele debakel begin.
Iewers in die verlede het Koos Geldenhuys kom vertel dat iemand deur n boom geskiet het en met die regte konstruksie en koeel kan die resultate herhaaldelik vermag word. Ek wat Neels is het n hewige probleem hiermee gehad en dit direk aangevat. So het oom Gerard toe ook kom en herhaaldelik gese dat dit wel die geval is. Ek heroep goed soos snipers wat deur mure skiet wat aangehaal was en die party jagters wat die resultate gekry het wat dan as die feite gedien het wat voorgehou is. Dus is dit wat dan voor gehou is dat GSC sal presteer in hierdie omstandighedensonder faal.
Asb ek gaan nie woord of mind games speel nie en oor en weerquotes gee nie. Ek se ditnetsoosdit gebeur het.
Nou uit KoosB se toets en ander sin is dit duidelik dat Geen koeel vrygespreek is nie soos meeste van ons vermoed het.
Nou oor Newton se wette, dis nie netso eenvoudig soos tref links deflekteer regs nie.
Twist direction, twist ratio, spin speed, waar in die trajek van vlug en hele paar ander factore speel groot rol in waarheen die defleksie gaan plaas vind.
Die groter krag of die som in totaliteit van kragte sal oorheers en rigting bepaal
Dis redelike ingewikkelde wiskunde maar is nie eers nodig nie.
Die belangrike feit is dat die defleksie gebeur en eintlik is dit n bewys van hoe onvoorspelbaar dit eintlik is
Dus wil ek die volgende voorstel maak.
Manne wees manne en erken julle het verkeerde inligting as feite weer gegee, moenie aanhou om woorde mee te speel van voorskrifte en soos die posts gevorder het te se maar dis nie eintlik wat gese ofbedoel is nie.
Staan nou by en se MOENIE DEUR OBSTRUKSIES SKIET NIE! WANT GEEN HERHAALBARE RESULTATE KAN VERWAG WORD NIE.
Want dit is wat ek vir elke ou sal aan beveel
Laastens
Oom Koos Barnard
Duisend dankies vir jou toets. Dit is meer as voldoende en op die regte standaard om goeie statistiese korrekte resultate te lewer

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Vlakvark: Dis een van Newton's se wette as julle nie wetenskap op skool gehad het nie Google Newton's Law's Elke aksie het 'n reaksie
dit wat hier getoets word het Newton al lank terug vir julle vertel
Elke aksie het 'n reaksie. Dit is vervat in Newton se derde wet.Newto'n het dit lank lank gelede al vir ons vertel
----------------------------
Newton's laws of motion are three physical laws that form the basis for classical mechanics. They describe the relationship between the forces acting on a body and its motion due to those forces. They have been expressed in several different ways over nearly three centuries,[1] and can be summarized as follows:
First law: If an object experiences no net force, then its velocity is constant: the object is either at rest (if its velocity is zero), or it moves in a straight line with constant speed (if its velocity is nonzero).
Second law: The acceleration a of a body is parallel and directly proportional to the net force F acting on the body, is in the direction of the net force, and is inversely proportional to the mass m of the body, i.e., F = ma.
Third law: When a first body exerts a force F1 on a second body, the second body simultaneously exerts a force F2 = ?F1 on the first body. This means that F1 and F2 are equal in magnitude and opposite in direction.
-----------------------------
"Opposite in direction?" Logika s? Newton is verkeerd of nie van toepassing nie. Newton is nie verkeerd nie.
Neels,
GSC maak vier verskillende koe?lreekse wat verskillende doele dien. Elke koe?lreeks is ontwerp vir 'n waarskynlike doel en, binne die reekse, is koe?ls wat beter presteer as ander, afhangende van die doel waarvoor dit aangewend sal word. Daarom vra ek dat ons riglyne gevolg word en, as iemand onseker is oor sy spesifieke aanwending, vra my. Wat s? my onderskrif op elke bydrae? Kruip ek weg? Is ek onbereikbaar?
Nou is my vraag: Watter deel van hierdie stelling, wat ek nou al vir die hoeveelste keer herhaal, verstaan julle nie? "GSC koe?ls het 'n beter kans op sukses om die teiken te tref wanneer obstruksies per ongeluk raakgeskiet word."
Dit is oor en oor bewys oor die laaste dekades. Dit is bewys deur twee toetse hier op die forum, alhoewel een toets ietwat gebrekkig was.
Vlakvark s? ek moet bewyse bring van wat ek vir GSC produkte eis. Ek vra watter aspek, dan gee ek hom die skakels maar hy antwoord nie 'n enkele vraag nie. Hy en sy koor bly net beledigend, uitlokkend en vermakerig en julle as moderators laat dit toe. Julle dubbelstandaard laat mens dink.
Julle aanvaar dat, omdat 'n probleem met ons was vir die laaste 200 jaar, daar geen oplossing is nie. Dink weer want julle is verkeerd.
-
Biltongjagter
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
So bietjie van 'n regstelling op hierdie sogenaamde bewering wat nou hier gemaak word -
Skoot gewaag deur 'n opening in die bos op blad en w?l 'n een skoot doodskoot geskiet - bok het binne 'n paar tree dood neer geval direk agter die Rosyntjie bos. Dat een of meer takkies getref is in die proses, was verseker moontlik!
Hieroor was die hele herrie dan destyds!
Intussen die baie praat oor die saak, ens. en vandaar dan die toetse wat ek ook onlangs gedoen het.
Nou die bietjie van 'n regstelling oor die bogenoemde bewering gemaak.
My toets is juis met opset gedoen oor afstand 60m obstruksie direk voor teiken wat ? 3m daarna geplaas was - juis om te probeer bewys dat dit tog haalbaar was om so die betrokke bok suksevol te kon doodskiet met een skoot.
Kyk nou na hierdie foto wat deur hierdie tipe obstruksie geskiet is:
Omdat daar vier rye tappenne was wat trapsgewyse (staggered) gerangskik was. Dit beteken dus dat elke koe?l daardeur geskiet, een of selfs meer tappenne neus eerste MOES tref EN tersefdertyd ook op die sykante deur een of meer tappenne beide links en regs aangeraak mo?s word.
Elke enkele koe?l is deur dieselfde opset geskiet - stukkende of beskadigde tappenne is na elke skoot verwyder en vervang met nuwes.
[img width=560 height=420]http://www.techfund.co.za/images/vlugba ... rfoto4.jpg[/img]
Dink enig iemand dat elke een van hierdie drie skote hier herhaal, deur veel strawwer obstruksies geskiet as enkele Rosyntjiebos takkies, nie daardie Rooibokram w?l kon doodskiet nie?
Die mikpunt was die middelpunt van daardie teiken en kyk waar sit die drie gate!
Weereens, soos destyds, beveel ek of GSC dit nie aan nie, MAAR t?g bied die GSC koe?l die beter kans, om die teiken onder die gegewe toestande, behoorlik te tref en steeds die taak te verrig.
Ek vertrou dat almal wat hierdie plasing nou gaan lees, net sal lees wat daar staan, niks tussen die lyne wat nie in swart op wit daar staan, daarin sal inlees nie.
Boonop weer na my toets sal kyk en sien wat ek eintlik daarmee bewys het.
Oor en uit!
Groete,
Koos.
Ek het vertel dat ekself deur 'n Rosyntjiebos na 'n Rooibokram geskiet het wat behoorlik wegkruipertjie met my gespeel het deur heen en weer agter die bos te beweeg en net geen ander kans op 'n oop skoot gebied het nie. .308W met 130gr GSCHV teen 3080vps uit my geweer se 23" loop oor afstand van 60m - Rooibokram was baie na aan die Rosyntjibos - skat so 3m.Iewers in die verlede het Koos Geldenhuys kom vertel dat iemand deur n boom geskiet het en met die regte konstruksie en koeel kan die resultate herhaaldelik vermag word.
Skoot gewaag deur 'n opening in die bos op blad en w?l 'n een skoot doodskoot geskiet - bok het binne 'n paar tree dood neer geval direk agter die Rosyntjie bos. Dat een of meer takkies getref is in die proses, was verseker moontlik!
Hieroor was die hele herrie dan destyds!
Intussen die baie praat oor die saak, ens. en vandaar dan die toetse wat ek ook onlangs gedoen het.
Nou die bietjie van 'n regstelling oor die bogenoemde bewering gemaak.
My toets is juis met opset gedoen oor afstand 60m obstruksie direk voor teiken wat ? 3m daarna geplaas was - juis om te probeer bewys dat dit tog haalbaar was om so die betrokke bok suksevol te kon doodskiet met een skoot.
Kyk nou na hierdie foto wat deur hierdie tipe obstruksie geskiet is:
Omdat daar vier rye tappenne was wat trapsgewyse (staggered) gerangskik was. Dit beteken dus dat elke koe?l daardeur geskiet, een of selfs meer tappenne neus eerste MOES tref EN tersefdertyd ook op die sykante deur een of meer tappenne beide links en regs aangeraak mo?s word.
Elke enkele koe?l is deur dieselfde opset geskiet - stukkende of beskadigde tappenne is na elke skoot verwyder en vervang met nuwes.
[img width=560 height=420]http://www.techfund.co.za/images/vlugba ... rfoto4.jpg[/img]
Dink enig iemand dat elke een van hierdie drie skote hier herhaal, deur veel strawwer obstruksies geskiet as enkele Rosyntjiebos takkies, nie daardie Rooibokram w?l kon doodskiet nie?
Die mikpunt was die middelpunt van daardie teiken en kyk waar sit die drie gate!
Weereens, soos destyds, beveel ek of GSC dit nie aan nie, MAAR t?g bied die GSC koe?l die beter kans, om die teiken onder die gegewe toestande, behoorlik te tref en steeds die taak te verrig.
Ek vertrou dat almal wat hierdie plasing nou gaan lees, net sal lees wat daar staan, niks tussen die lyne wat nie in swart op wit daar staan, daarin sal inlees nie.
Boonop weer na my toets sal kyk en sien wat ek eintlik daarmee bewys het.
Oor en uit!
Groete,
Koos.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Koos, as ek jou reg verstaan, was die dowels so gerangskik dat daar nie n klein gapingkie was waardeur jy moontlik kon skiet sonder dat die koe?l n dowel tref nie.
Met ander woorde, daar was n redelikke soliede muur van dowels voor jou en definitief tenminste voor die koe?lbaan. Dit sal verhoed dat van hulle kiss, en van hulle vol tref.

Last edited by Piet Breedt on Thu Oct 18, 2012 6:51 am, edited 1 time in total.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Kan die hele sage nie nou maar beeindig word nie.
Ek is siek en sat dat elke keer iets gese word oor GS dit in n soap opera ontaard. Defleksie, gewigretensie, koel/punt, you name it daar raak n issue daaroor.
Ek het die keer doelbewus stilgebly want ek is nie lus om elke keer n hofsaak te hou oor my ondervinding/opinie nie.Ek wil idees uitruil met soortgelyk denkende mense en waar ek kan my bietjie kennis en ondervinding deel, SONDER DAT EK VOEL EK GAAN DAAROOR KRUISONDERVRA WORD.
Hopelik het ons almal die gesonde verstand om ons eie opinies te vorm op die feite.
Ek dink die hele GS sage in sy geheel doen afbreuk aan die genieting van die forum en kan nie verder konstruktief wees nie.
Frikkie

Cradock
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Let ook op dat dit dieselfde manne is wat elke keer die aanval loods en wat dan verdediging noodsaak. Kyk op hierdie draad wie het by #48 begin met die beledigings, uitlokking en aanmerkings wat geen verband hou met die onderwerp nie. Sy koor het gou gevolg. Die mods laat hulle maar aangaan.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Gerhard
Los nou die ding. Almal kan lees. Asb, hou op om die laaste se te probeer inkry. mense gaan nie die ding los as jy elke keer kommentaar lewer nie.
Aanvaar dat jou produk kontroversieel is. Of mens is n fan van GS of mens is nie GS. Reg of verkeerd, dit maak nie saak nie.
Asb los dit nou.

- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
More manne.
Dalk effens van topic af maar tog nog koeel defleksie.Ek het n groot Rooibok ram wat dwars gestaan het laag deur die nek geskiet.7x57,175gr Sierra Gameking.Die koeel is in waar die nek en lyf bymekaar kom maar uit agter die teenoorgestelde blad.Amper 90 grade draai.Het die nekbeen dalk die koeel deflekteer?Het een van julle al so n ervaring gehad?
Oom Koos ek wil nie jou pos hi-jack nie maar ek dink die perd is nou dood gery.Weereens dankie vir jou moeite met die toetse.
Groete.

Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
Biltongjagter
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Piet,
Jy verstaan heeltemal korrek!
Geen kans dat enige van die koe?ls net 'n tappen kon "soen" op net een wang nie. Nee, gemiddeld is 2 uit 4 tappenne deur elke GSC koe?l morsaf geskiet en duidelike kapmerke gelaat aan weerskante van die oorblywende tappenne skuins-voor en -agter langs di? wat afgeskiet was.
Kyk na hierdie foto van die tappenne se rangskikking.
[img width=560 height=420]http://www.techfund.co.za/images/vlugba ... efoto1.jpg[/img]
Ek wil net byvoeg, Piet, die mikpunt op die muur van tappenne was reg in die middel van daardie foto.
Lees ook weer my toetsverslag hier - http://jaracal.com/index.php/topic,12273.75.html by plasing #119.

Last edited by Biltongjagter on Thu Oct 18, 2012 7:36 am, edited 1 time in total.
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Vlakvark,
So, wat is jou verklaring van die verskynsels wat ek noem op #120 en die komentaar in #125 op die vorige bladsy? Ek gee regtig nie om vir jou probleme met jou pa nie, ek is net ge-interesseerd in hoe jy Newton hier aanwend. Terwyl jy hier aandag gee, vir die derde keer, watter bewys is dit wat jy soek? Laat weet sommer hier op die forum dan gee ek vir jou die skakels, soos ek vantevore aangebied het.
Born2Late,
Dit gebeur wanneer die koe?l 'n vorm aanneem wat die koe?l stuur soos die flappe op 'n vliegtuig se vlerk of die roer van 'n boot. Die beweging van die koe?l veroorsaak dan insette van kragte wat veroorsaak dat die koe?l wil draai. Die swaartepunt van die koe?l wil aanhou in die oorspronklike rigting. Die hefboom wat die verforming na die swaartepunt van die koe?l maak, is voor die swaartepunt, en oefen so 'n groter invloed uit as sou dit agter die swaartepunt wees. (Dit is hoekom 'n motor met die voorwiele stuur en nie met die agterwiele nie) Die inertia van die swaartepunt kan nie die kragte wat dit laat afwyk oorbrug nie, en die koe?l begin draai.
Hier is 'n foto wat ilustreer wat jy ervaar het. Die skut het feitlik plankdwars, horsontaal en op dieselfde vlak as die geel boksie geskiet en die koe?l het gedraai en in die rigting van die pyl uitbeweeg. Dit was 'n 270 gelaai met gemantelde loodkern koe?ls.

Later in die dag het die voorval herhaal. Hierdie keer was die skoot kwart van agter.

Die manne wat kla oor die inhoud van die bespreking, hou verby manne. Julle word nie gedwing om dit te lees nie. As dit jou nie interesseer nie, moet nie die bespreking oopmaak nie. Jy weet mos jy sal nie daarvan hou nie.

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Vraag aan die geleerde manne.
Daar is verskeie kere uitgewys dat die koeels nie die dowels korrek getref het nie en dat dit slegs die dowels skrams geraak het of ge"kiss" het. Dit het die resultate van Oom Koos B se toets ietwat skeef getrek. Ek verstaan dat in hierdie tipe toets wil jy he dat al die koeels die dowel reg van voor tref om 'n regverdige toets resultaat te lewer.
Nou my vraag aan die geleerde en meer ervare manne is as volg. Wanneer jy onwetend 'n takkie, gras of enige ander obstruksie raak skiet. Wat waarborg dat die koeel die obstruksie reg van voor gaan tref. Die koeel gaan soms reg van voor tref en ander kere gaan hy die obstruksie "kiss", hoe gaan die koeel reageer in die geval hier bo? Gaan die koeel deflekteer, in 'n snaakse manier of nie, afhangende van of die koeel genoegsaam gestabiliseer het?

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Ek het 2x dit al genoem wat jy nou aangespreek het. Net Gerard het daarop geantwoord.