Page 5 of 5
Re: Landrover grappies
Posted: Fri Nov 21, 2014 3:31 pm
by .223 JAGTER
Daar is n nuwe patent hoe om olie in n landy te gooi , jy vat die olie gooi dit bo-oor die enjin en dit loop automaties in enjin in

maklik
Re: Landrover grappies
Posted: Fri Nov 21, 2014 3:50 pm
by cassie_calvinia
haha! die draad moet eintelik wees, jaloers op landys!
Re: Landrover grappies
Posted: Fri Nov 28, 2014 12:04 pm
by DawieKotze
Re: Landrover grappies
Posted: Fri Nov 28, 2014 12:27 pm
by Nickvn
Re: Landrover grappies
Posted: Sat Dec 06, 2014 12:06 pm
by Proudprado
My Prado se ratkas het gebreek. R34 000 om dit amper reg te kry. Baie snaaks.
Re: Landrover grappies
Posted: Sat Dec 06, 2014 12:55 pm
by spekieries
My swaer se Prado ratkas het ook so 4 jaar gelede opgepak. Die tweedehandse opgeboude ratkas het hom toe R34 000 gekos. Sy voertuig het so 200m van my huis hier in Centurion gaan staan. Hy bly in Krugersdorp. Die outo ratkas mag mos nie gesleep word nie. 'n "Lowbed" 8 uur die aand van Centurion tot in Krugersdorp (±50km) het hom R1800 gekos.
Ek is te arm om 'n outomatiese voertuig te ry.