Page 6 of 6

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Wed Aug 30, 2017 9:23 pm
by Apie
DWB wrote:Al neukery is daai een lê op sy sy! Image Image Image ++>:
Minora!


Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Thu Aug 31, 2017 7:35 am
by Wouter Roets
Apie wrote:
DWB wrote:Al neukery is daai een lê op sy sy! Image Image Image ++>:
Minora!


Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie se vir die manne jy het dit moedswillig so geplaas sodat die Toyota manne dit ook regop kan sien.

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm
by Wouter Roets
Boys

Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Groetnis
Wouter

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Mon Nov 10, 2025 2:30 pm
by Dawie Malan
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Die nuwe Hilux se sleutel sal ook blitsig gekloon kan word en dan met gemak deur die Limpopo rivier gery kan word. In die nag.

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Mon Nov 10, 2025 7:42 pm
by Capt. Yoda
Dawie Malan wrote: Mon Nov 10, 2025 2:30 pm
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Die nuwe Hilux se sleutel sal ook blitsig gekloon kan word en dan met gemak deur die Limpopo rivier gery kan word. In die nag.

Weet amper nie of hulle die een gaan wil steel nie

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Mon Nov 10, 2025 8:53 pm
by Apie
Wouter Roets wrote:Boys

Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Groetnis
Wouter
En net so beknop binne…


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Tue Nov 11, 2025 6:32 am
by Ratel
Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys

Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Groetnis
Wouter
Dan lees ek nog hulle wil 'n EV Hilux uitbring.
Daai monoloog gaan nou vlam vat. ++>:

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Tue Nov 11, 2025 6:45 am
by Geno
Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys

Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Groetnis
Wouter
If it ain't broke, don't fix it. :laugh:
Behalwe vir die aaklige auto ratkas. Flip, hulle kan maar regtig gaan leer by Ford in daardie departement en 'n proper 10 spoed box insit. My vrou se 2.4 auto Fortuner is 'n frustrasie om te ry as daar bulte is. Die ding gooi 2 ratte terug en gil die kleinste bult uit. Ek oorweeg sterk om die ratkas se mapping te laat verander.

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Tue Nov 11, 2025 7:26 am
by Lategan1
Ratel wrote: Tue Nov 11, 2025 6:32 am
Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys

Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Groetnis
Wouter
Dan lees ek nog hulle wil 'n EV Hilux uitbring.
Daai monoloog gaan nou vlam vat. ++>:
:laugh: :laugh:

Beste.

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Thu Nov 13, 2025 8:56 pm
by Apie
Geno wrote:
Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys

Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Groetnis
Wouter
If it ain't broke, don't fix it. :laugh:
Behalwe vir die aaklige auto ratkas. Flip, hulle kan maar regtig gaan leer by Ford in daardie departement en 'n proper 10 spoed box insit. My vrou se 2.4 auto Fortuner is 'n frustrasie om te ry as daar bulte is. Die ding gooi 2 ratte terug en gil die kleinste bult uit. Ek oorweeg sterk om die ratkas se mapping te laat verander.
As jy iemand betroubaar kry wat dit kan doen doen dit. Daai strooi kom al van die Prado 120 V6 af, cruise control @ 135 en as dit net effe opdraend raak gooi hy 2 kepe terug en die revs loop oop.

My vrou se Fortuner geruil vir ‘n XLT Double Cab Ranger en ek is moerse impressed


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Voertuig Besprekings

Posted: Fri Nov 14, 2025 5:51 am
by Apie
Probleem wat ek het met die huidige reeks Hilux is sy spasie of gebrek daaraan.

Die nuwe een is dieselfde kajuit grootte.

Gesin van 5 kan nie in ‘n Hilux pas nie.
Tensy jy 5 marathon atlete is met ‘n gemiddelde lengte van 1.65m

So watse opsies is daar buite?

Amarok/Ranger?
Navara
Isuzu
Nuwe Triton is ook vir my beknop(die vorige vorm was lekker groot)


Sent from my iPhone using Tapatalk