Page 6 of 6
Re: Swak Knaldemper
Posted: Tue Jul 26, 2011 9:04 pm
by Mkonto
Gideon collected his silencer today.
The barrel was threaded in Kroonstad as far as I know and yes it has been free floated but it is a HEAVY barrel so I don?t think the silencer causes it to touch the stock.
We had a good look at the ?faulty? silencer but nothing looks out of place and the bullet does not touch any of the baffles which could have caused a destabilisation of the bullet thus resulting in poor groupings. Therefore after having examined the silencer in question I feel that I am correct in my original statement that there is no fault with the silencer and that in my mind the only logical fault is poor barrel harmonics with it fitted when using the current loading. We therefore wait in anticipation to hear how the replacement silencer with its different harmonics works with Gideon?s loads.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 12:36 pm
by Mkonto
I have spoken with a client who has a .270 WIN with a similar profile barrel to Gideon who has one of our silencers as well (he has a few for his rifles and is a happy customer). Paul has agreed to test the ?faulty? silencer for us this weekend to see if he has a grouping problem with it fitted to his rifle useing ammunition that gives an excellent grouping with his reflex type silencer (same as Gideon?s) fitted.I will give feedback on this as soon as I get it from him.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 1:39 pm
by Problem Animal Control
By wie is hierdie kd gekoop,ek gaan binnekort n paar opsit en wil nie sukkel nie. Ek laat maar al my werk in Kroonstad by oom Paul doen en het nog geen klagtes of iets sleg van sy werk of diens gehoor nie.
PAC
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 1:48 pm
by Jagtersdok
PAC
Koop terminator en kry klaar, jy sal nooit spyt wees nie
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 2:14 pm
by Wouter Roets
Hel Manne is ek nie nou bly oor hierdie forum nie. Vir n persoon wat sy eerste knaldemper wil koop en hierdie skrywe gevolg het behoort darem nou n ingeligte besluit te kan neem. Wel kom ek se dit so. Indien n persoon hierdie skrywe gevolg het en nog steeds n Mmkont knaldemper koop moet dan asb net nie weer hierdie forum gebruik om jou ontevredenheid uit te spreek nie.
Ek wonder darem baie keer hoe sekere besighede n bestaan kan maak maar soos hulle se "There is a sucker born every minute!". Dit is nie te se dat almal wat n minderwaardige produk van n oneerbare persoon of instansie koop n aap is nie net dat jou goeie intensies of onkunde misbruik is.
Ek weet nie hoe om die "barrelharmonics" beter te verduidelik van knaldemper op en af nie.

Indien n persoon dit nog steeds wil gebruik as n verskoning vir die gebrek aan prestering van sy produk wys dit net op onkunde! Hoe kan n persoon hom voordoen as n meester uitlaatstel bouer as hy nie eers weet hoe werk n enjen nie?

Vat weereens my raad en kry n nuwe spesialisveld wat verkieslik nie te veel dinkwerk verg nie!
Groetnis
Wouter
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 2:21 pm
by Witpietskiet
Dankie vir die waarheid Wouter.

Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:24 pm
by Wismit
Ek glo ook natuurlik aan die TERMINNATOR. Ek het self een op my 308. Ek sal ook nooit iets anders gebruik nie.
Dit sal egter nogal interesant wees om te sien wat doen Gideon se geweer met `n Terminator.
As hy met `n TERMINATOR ook swakker skiet dan weet ons dis die geweer en nie Mkhonto se silencer nie. Dan is Mkhonto verniet "sleg ges?".
Ek self is nie `n kenner nie, maar wat is die kans dat die geweer maar net nie van `n silencer hou nie? Maak nie saak watter een jy opsit nie?
W.S
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 7:20 pm
by gideon
Manne.
Julle sal sien dat ek nou stil is oor hierdie onderwerp ek wag dat daar papier is wat kan saampraat. Ek hoop van harte hy skiet goed ek is nou al so gatvol vir 'n kd. ek sal egter eers volgende nwk kans kry om hom te toets.
Ek het die kd by Craig gaan haal. Hy het aangedring dat ek die een vat en was nie bereid om my te refund voor ek nie die een toets nie. Moet erken die afwerking op hierdie een is baie beter as die vorige drie.
PAC asb asb asb Paul in Kroonstad het NIKS met die kd te doen nie. Hy het my 270 gebou en is nou besig om vir my 'n 303 EPPS te bou. Paul se werk is volgens my baie goed en ek vetrou hom om goed te bou wat werk.
Mkonto wrote:
I have spoken with a client who has a .270 WIN with a similar profile barrel to Gideon who has one of our silencers as well (he has a few for his rifles and is a happy customer). Paul has agreed to test the ?faulty? silencer for us this weekend to see if he has a grouping problem with it fitted to his rifle useing ammunition that gives an excellent grouping with his reflex type silencer (same as Gideon?s) fitted.I will give feedback on this as soon as I get it from him.
Craig Hoe groot is 'n "excellent grouping" ?
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 9:07 pm
by Mountainman
Manne, Ek is skuldig en ongelukkig nie so gereeld op Jaracal soos ek graag wil wees nie, maar darem ook nie 'n newby nie.
Hier is my 2c oor die knaldempers - ek het destyds erg navorsing gedoen oor die goed vir my 308. Twee dinge was vir my baie belangrik, ek wil nie 'n wim blik he nie en ek sny ook nie my loop korter om die wim blik te akkomodeer nie.
Ek het op twee baie smart web sites af gekom, hier is hulle links:
http://www.guns.connect.fi/rs/Reflex.html
http://www.canadiantactical.ca/technical.html
ek het die tekening geskaal en na Alexander Potgieter geneem wat ook KD's bou, maar die wim blik tipe. Hy is net om die draai van Sure fire indoor range in Meyerton.
Gideon, Freek het sy nommer, so nie PM my en ek stuur hom vir jou.
Elk geval ek het die skets gegee en gese dis wat ek wil he. Hy was skepties maar het hom gebou.
Ek moet se hy werk en hy werk mooi, sy prys is nou R1700.
Wat onmiddelik opvallend was met die eerste groepering, was dat my geweer baie akkurater skiet as wat ek kon droom!
Daar was natuurlik ook die ander bonuse van verminderde terug skop en geraas wat baie minder is.
Die kd het twee druk punte, een op die skroefdraad en die ander agter by die expansion chamber wat die loop baie stewiger maak.
EN ek het niks aan my laadings verander nie, inteendeel ek skiet nou 3 jaar met hom met dieselfde laadings.
Drie van my vriende het ook reflex KD's by Alex laat bou en is ook baie tevrede. Ek weet nie hoeveel van hulle het hy al gebou van my sketse af nie, maar ek is tevrede.
Hier is my Vektor 308 met standaard profiel loop en reflex KD
[img width=560 height=420]
http://i147.photobucket.com/albums/r295 ... 010025.jpg[/img]
Hier is nog 'n foto nadat ek die Mauser trench magasyn op gesit het vir so bietjie meer "fire power"
[img width=560 height=420]
http://i147.photobucket.com/albums/r295 ... G_0202.jpg[/img]
Een ding wat Alex genoem het is die clearance tussen die patroon en die baffels moet so klein moontlik wees om maksimum doeltrevendheid te bereik.
Sien onder
7.5 mm hole - 5.56mm (.223) to 6mm
8.5 mm hole - 6.5mm to 7.62mm (.308)
Hierdie gee jou basies 0.5mm op 'n kant clearance, die geringste wat daai patroon jaw is hy teen die baffels - dinge moet presies gebou word.
Op die Canadian Tactical website wat ek bo gelys het is ongelooflik baie inligting oor KD's en spesifiek oor die BR taute reflex tipe wat oor die loop skuif.
Ek en Freek gaan nou weer twee laat bou vir ons Remington SPS 243's !
Gideon, my raad is staan op jou regte. Die Consumer act is hier om jou te beskerm teen onregverdigheid van swak produkte.
Ek het op vorige posts my mond uit gespoel oor swak vakmanskap en diens, al wat ek wil se is wees versigtig. Luister na wat die ander manne se wat alreeds skool geld betaal het.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Jul 27, 2011 9:54 pm
by Problem Animal Control
Gideon
Ek dink jy het my verkeerd verstaan toe ek oom Paul se naam genoem het. Ek laat self by hom werk en niemand anders raak met enige gereedskap aan my gewere nie,my haelgeweer is juis nou daar.
PAC
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 2:42 pm
by Mkonto
Gideon,
Paul can shoot groupings just like you would like to be able to with his current rifle and silencer. I will let you know how he fares at Durban Deep shooting range this weekend.
Just for record Gideon has NOT had three silencers before this replacement one, we do acknowlage that the first one he recieved was a faulty silencer ( the tubeing somehow became bent resulting in it running off centre ) and it was replaced as soon as we became aware of the problem.
I agree Paul Notnagel is a good gunsmith Rogan and I worked with him at Musgrave in the 1980's.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 8:05 pm
by gideon
Manne ek kon nie wag nie. Was vanmiddag op die baan. Het 5 drie skoot groeperings geskiet.
Hier is die resultate.
1ste 34mm 2de 32mm 3de 20mm 4de 16mm 5de 14mm alles is op 100m geskiet.
Het reeds vir craig gebel en gese dat ek gelukkig is met hierdie kd.
Wil net almal bedank vir julle insette glo nie ek sou ooit tot hierdie punt kon kom as dit nie vir die forum was nie. Ek is net bly ek het uiteindelik 'n kd wat werk.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 8:10 pm
by Penkop
Gideon, Craig,
Ek is bly die lug is weer skoon tussen julle.
Sterkte vir jul albei!!
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 8:12 pm
by Cobus(Cobb)
Photos...or it didn't happen ;)
Grap sommer ou maat, eks bly vir jou....
Sien jou binnekort by die baan
Cobus
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 8:13 pm
by Jaco Swart
Gideon
Ek is bly dat jy uiteindelik gelukkig is.
Mkonto / Craig.
Well done on you and your product.
Regards
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 8:19 pm
by Mkonto
Gideon,
Glad to hear you are happy, as previously stated we stand by our products and will do all we can to assist anybody in resolving any problems that they may have.
I will still give the feedback as I recieve it from Paul on the other silencer that would for some reason not preform on Gideon's rifle as promised as we could find no fault with it, it may well have just not agreed with Gideon's rifles barrel harmtonics.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Jul 28, 2011 8:56 pm
by Wismit
gideon wrote:
1ste 34mm 2de 32mm 3de 20mm 4de 16mm 5de 14mm alles is op 100m geskiet.
Hoekom stop jy toe met 5de sarsie. Dink net wat jy sou kon doen met nr 9 en 10 ?
Speel net, bly om te hoor die KD probleem is iets van die verlede.

W.S
Re: Swak Knaldemper
Posted: Mon Aug 01, 2011 8:49 am
by Mkonto
Paul shot his .270 Win (130gr) using Gideon?s old silencer and the results were as follows:
Clover leaf with the 4th and 5th shot just touching on either side of it, the silencer may or may not be disrupting the bullet but it did not look like it and Paul may or may not be able to shoot as well as Gideon.
As the silencer is ?used? and of an older cosmetic finish I will bore it out to .30 and try it on my .308 WIN as well, it too has a heavy barrel, not as heavy as Gideon and Paul?s, and has been threaded M14x1 so other than replacing the barrel bushing it will work just fine.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Tue Oct 11, 2011 8:03 pm
by jimkat
manne,as jy knaldemper praat,gebruik terminator. Die beste op di mark. Ek is al deur 2 van n ander persoon,wat my lekker gevang het.Terminator sal nog op al my gewere pronk
Re: Swak Knaldemper
Posted: Tue Oct 11, 2011 8:40 pm
by Monrique (SJ)
jimkat
Stel jouself n bietjie voor asb. dit sal gaaf wees.
Groetnis
Re: Swak Knaldemper
Posted: Wed Oct 12, 2011 9:24 pm
by gideon
Laat gistermiddag afspraak met bobejaan nagekom. Hy was maar skaam en het die afstand tussen ons op so 400m gehou. Het nodige verstelling aan scope gemaak en hy het toe die 150gr nosler in die bors gevat. Het met die knaldemper geskiet.
Re: Swak Knaldemper
Posted: Thu Oct 13, 2011 5:42 am
by Mkonto
And the silencer is working as expected ?
Re: Swak Knaldemper
Posted: Mon Oct 24, 2011 8:40 am
by Mkonto
Mkonto wrote:
And the silencer is working as expected ?
Gideon, how is the silencer working ?
Re: Swak Knaldemper
Posted: Fri Oct 28, 2011 10:32 am
by gideon
Hi Graig. ek het weer gaan bobbejaan jag en die keer een op 440m geskiet. Ek is baie gelukkig met die resultate.
Groete