Page 7 of 9
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 3:54 pm
by Vlakvark
Cobb
Ek is nie met jou nie

??
Toemaar....jou pakslae is reeds in die pos...
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 3:57 pm
by Vlakvark
Ek wonder nou maar oor
Ludwig, Doc Neels, Wouter Die manne baklei nou ook al 'n jaar oor die ding Hoe voel hulle
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 4:03 pm
by Cobus(Cobb)
Soos ek al voorheen ges? het...'n doofstom ou kan jou net uik*k as jy vir sy vingers kyk......
As niemand op niemand se snert en moddergooi reageer nie, loop 'n ding baie gou gou dood...
As die post van my nou die laaste reply op die post is en NIEMAND las weer snert of naamskending of feite of watookal by nie, is die probleem mos oppelalla, self sonder 'n mod wat die topic moet sluit....dis mos hoe volwassenes dit doen...
KOM ONS KYK!!
CHEERS
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 4:06 pm
by Chevvy SS
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 4:12 pm
by Piet Pille
James Wilson wrote:
Vlakvark wrote:
Boys Ek dink Pieter Voster het dit nou mooi aan my uit gespel wat hy van my dink .En dit lyk my dit is die oorgroote meerderheid se gevoel is ook so
So ek vra julle omverskooning vir al die 11-1-11 wat ek julle gee
Ek sal al my posts dan ook verwyder . Hoop dit help om die gevoel op te klaar
Vlakkie, miskien mis ek iets? ek het pieter se post deurgelees, maar ek sien nie wat jy sien nie.
Vlakvark, jy verstaan my verkeerd mater. Ek het vir jou PM gestuur.
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 4:31 pm
by VdWalt
Die Pro Amms het nogal goed gevaar!! Jy gaan die bok raak skiet en dan dalk
kwes oor die koeel op breek.....?

Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 4:52 pm
by Vlakvark
Pieter Net vir jou verkoop jy kaartjies daaikant ek sal laat Geno hier kaartjies verkoop
Manne ek en Pieter het die een uit gesorteer
Dankie Pieter
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 4:53 pm
by Piet Pille
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 6:52 pm
by Delrico
Hierdie hele geveg laat my dink aan ?n voorval so ?n klompie jare gelede toe ek nog heelwat jonger was en ons altyd by ?n lekker watergat op die Wesrand uitgehang het. Almal was soos een groot familie. Daar was die groep wat kaart gespeel het, die pool spelers en die domino spelers. As jy nie vroeg gekom het nie het jy gesukkel om sitplek te kry. Op een stadium so oulike barlady gehad wat later in die middag bietjie geflash het ook. (Dink sy het skelm gedrink)
Ewenwel stap ek een oggend daar in en sien die plek is leeg en vra toe die dametjie waar almal is. Sy kry so stout glimlag op die gesig en raai my aan om badkamer toe te gaan. Vind ek omtrent almal besig om neuse te was en klere reg te trek. Vra toe nou wat daar gebeur het. Vertel die een man my toe dat almal daar gesit het, minding their own business, toe stap daar so fris jong mannetjie (?n mannetjie wat vir die Roodepoort rugbyklub rugby gespeel het) in en bestel twee dubbel brandewyne. Sluk die eerste een af en klap terselfdertyd die ou langs hom van die stoel af.
Almal kyk hom verbaas aan en hy sluk toe die tweede een af en piets die volgende man. Hy loop almal in die kroeg deur en toe hy almal pak slae gegee het loop hy uit, klim in sy kar en ry weg.
Die sterkste man in die kroeg was ?n ou met die naam van Charl. Hy het eendag met ?n armdruk kompetise ?n ander man se arm afgedraai. Ek vra toe vir Charl, nou wat het jy gedoen toe die ou aan jou slaan. Hy reken toe dat hy met sy hande in sy sakke gestaan het om eers te voel hoe hard slaan die man. Hy s? toe dat na hy sy hou gekry het besluit hy dat hy eerder sy hande in sy sakke gaan hou want as hy hulle moes uithaal het daai man hom doodgeslaan.
John die ouerige engelsman wat altyd met sy koerant in sy gatsak geloop het, het blykbaar soos ?n kapokhaantjie rondgespring en die mannetjie gevloek en uitgedaag. Die mannetjie reken toe dat hy hom eerder gaan klap want as hy hom slaan gaan hy hom doodslaan. Hy klap hom toe blykbaar dat hy oor die grond skuif op sy agterwereld by die deur uit tot op die sypaadjie.
Twee ure later lag almal lekker oor die voorval en die lewe gaan aan. Hoe s? Pumba. You got to put your past in your behind.
Gaan was die neuse manne en trek die klere reg. More is alles vergete en die son skyn weer dan lag ons oor hierdie storie.
Aan Gerhard, erken tog nou maar dat jou koeels nie uitgesluit is van defleksie nie man, dit gaan my in elkgeval nie stop om hulle te gebruik nie, en ek skiet ook nie deur takke nie. Ja ja ja ja ek weet jou koeels gaan ?n mens ?n beter voordeel gee bo ander koeels. Jy het nog ?n bestelling van my wat jy nog nie aandag aan gegee het nie. Ek wil graag daai punte volgende jaar in die jagveld gebruik en ek wil hulle h? voor dan. So, move dit ouboet.
En dan aan al die ander manne wat so somber is oor die voorval. Oh do lighten up manne, dis amper einde van die jaar, Kersfees is om die draai.
Ek het in elkgeval gedink ons moet ?n voorstel maak aan Willem van S&O dat hy ?n einde van die jaar kersfees uitverkoping hou dan ruk ons almal op soontoe. Stefan kan ?n plek re?l en ons kan ons coolertjies en ?n stukkie vleis saamneem dan braai ons sommer so bietjie en leer mekaar ken. Stefan skuld my hoeka ?n goeie prys op ?n scope.
Groete
Delrico
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 9:59 pm
by DawieKotze
Delrico wrote:

.....en dit is hoe mens 'n suur storie soet maak!!!!!
Dubble or single Bells Delrico???
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Thu Oct 18, 2012 10:47 pm
by Penkop
Delrico,
Gewoonlik as ek 'n lang post soos joune hierbo sien, skip ek dit en lees eerder die korter posts, maar nie hierdie keer nie!
Nou's ek eers lus vir daai braai!!
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 7:45 am
by the kid
Penkop wrote:
Delrico,
Gewoonlik as ek 'n lang post soos joune hierbo sien, skip ek dit en lees eerder die korter posts, maar nie hierdie keer nie!
Nou's ek eers lus vir daai braai!!
+1
Ek like daai storie oor 'n 100
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 8:21 am
by Eugene
the kid! wrote:
Penkop wrote:
Delrico,
Gewoonlik as ek 'n lang post soos joune hierbo sien, skip ek dit en lees eerder die korter posts, maar nie hierdie keer nie!
Nou's ek eers lus vir daai braai!!
+1
Ek like daai storie oor 'n 100
Ook lus vir daai braai! Hoe lyk dit Willem?
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 8:27 am
by Piet Breedt
Biltongjagter wrote:
[img width=560 height=420]
http://www.techfund.co.za/images/vlugba ... rfoto4.jpg[/img]
Dink enig iemand dat elke een van hierdie drie skote hier herhaal, deur veel strawwer obstruksies geskiet as enkele Rosyntjiebos takkies, nie daardie Rooibokram w?l kon doodskiet nie?
Die mikpunt was die middelpunt van daardie teiken en kyk waar sit die drie gate!
Weereens, soos destyds, beveel ek of GSC dit nie aan nie, MAAR t?g bied die GSC koe?l die beter kans,
om die teiken onder die gegewe toestande, behoorlik te tref en steeds die taak te verrig.
Ek vertrou dat almal wat hierdie plasing nou gaan lees, net sal lees wat daar staan, niks tussen die lyne wat nie in swart op wit daar staan, daarin sal inlees nie.
Boonop weer na my toets sal kyk en sien wat ek eintlik daarmee bewys het.
Oor en uit!
Groete,
Koos.
Piet Breedt antwoord:
Koos, ek plaas hierdie nie om jou of enige iemand anders uit te lok, of sleg te maak of te beledig nie, maar slegs om my standpunt te substansieer waar ek s? dat geen projektiel vrygespreuk is van defleksie as hy iets tref oppad teiken toe nie, en dat die defleksie geensins voorspelbaar, of herhaalbaar kan wees.
Kyk self wat jy hier geplaas het
Biltongjagter wrote:
Piet, soos Gerard reeds verduidelik het, is dit 'n bietjie verstelling aan jou teleskoop wat dit moontlik maak - bietjie vooraf skietwerk, dis nou sonder tappenne, om dit reg te kry.
Natuurlik moet die teiken agter die tappenne, waarop die koe?ls moet tref n? die versperring, heeltemal in lyn wees met mekaar.
Piet, afstand van tappenne vanaf geweer se loop was 60m en teiken 3m daaragter.
Lees maar wat ek geskryf het wat die spesifieke rede daarvoor was.
Groete,
Koos.
Piet Breedt antwoord:
As ek op slegs 60m so n groep moet skiet soos op jou foto uit n akurate geweer, sonder dowels, gaan ek baie bekommerd wees. Op 60m behoort enige kaliber waarmee jy wil jag, ten minste n 1" groep te moet skiet, op die uiterste. Van my gewere sou ek niks minder as n 1/4" verwag op 60m.
Nou skiet jy deur dowels en die groep is byna 2" op 60m, slegs 3m agter die voorwerp wat jy raakgeskiet het. Dit bewys onomwonde met jou eie toetse dat my aanvanklikke stelling dat geen projektiel vrygespreuk is van defleksie, en dat dit onvoorspelbaar is. Wat gebeur as die bok nog v?rder agter die tak wat raakgeskiet is staan. As hy op slegs 3m al amper 2" van koers af is, wat gaan hy dan maak op nog v?der afstande soos Koos Barnard se toets probeer naboots het?
Ek stem saam dat koe?l ontwerp wel n rol kan speel, en party baie beter is as ander, in die terminale fase nadat hy die teiken getref het, mits hy nie versteur is oppad daarheen.
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 10:55 am
by Stefan764
Oom Pieta
Wat vir my ook interessant is is die feit dat in KoosG se toetse al drie GSC koele na regs gedeflekteer het en in oom KoosB se toetse is die meeste GSC koele na bo of na links gedeflekteer is... In my beskeie opinie met beperkte kennis op die gebied van wetenskap en defleksie is dit geen patroon wat hier gevolg word nie, maar die koeel kies maar self waarheetoe hy wil slinger. En so maak elke ander fabrikaat ook lyk my. Ek weeti, dalk kyk ekke iets hier? Maar my gevolgtrekking is dat geen akkurate voorspelling gemaak kan word nie EN dat geen van hierdie skote of toetse enigsins herhaalbaar is nie..
@ Delrico
Maat, mooier opgesom kon niemand nie,

!! Geem my n lui oor daai scope

Kersfees kom dalk vroeg die jaar
Oor die braai, so iets kan ENIGE tyd gereel word. Maak n lys van manne wat so braai sal wil hou en ek reel die plek met genoeg braaiers en hout. (regte hout. doringhout. nie pine of black wattle nie

)
Groetnis
Stefan
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 11:28 am
by Marc
So maak mens

Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:47 pm
by Vlakvark
Hey sinspeel jy nou hier op my
(regte hout. doringhout. nie pine of black wattle nie ) Dit is nie mooi van jou nie ek het ook 'n binneste en my vleis moet ook gaar kom

Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 1:03 pm
by Jakkalsgat
Vlakvark
As ons praat van hout, maak dit sulke vlamme op die dun houtjies, ons noem dit 'n swarthaak vuur
[img width=560 height=373]
http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 1intro.jpg[/img]
Groete
Jaco
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 1:26 pm
by wlm
Delrico wrote:
Hierdie hele geveg laat my dink aan ?n voorval so ?n klompie jare gelede toe ek nog heelwat jonger was en ons altyd by ?n lekker watergat op die Wesrand uitgehang het. Almal was soos een groot familie. Daar was die groep wat kaart gespeel het, die pool spelers en die domino spelers. As jy nie vroeg gekom het nie het jy gesukkel om sitplek te kry. Op een stadium so oulike barlady gehad wat later in die middag bietjie geflash het ook. (Dink sy het skelm gedrink)
Ewenwel stap ek een oggend daar in en sien die plek is leeg en vra toe die dametjie waar almal is. Sy kry so stout glimlag op die gesig en raai my aan om badkamer toe te gaan. Vind ek omtrent almal besig om neuse te was en klere reg te trek. Vra toe nou wat daar gebeur het. Vertel die een man my toe dat almal daar gesit het, minding their own business, toe stap daar so fris jong mannetjie (?n mannetjie wat vir die Roodepoort rugbyklub rugby gespeel het) in en bestel twee dubbel brandewyne. Sluk die eerste een af en klap terselfdertyd die ou langs hom van die stoel af.
Almal kyk hom verbaas aan en hy sluk toe die tweede een af en piets die volgende man. Hy loop almal in die kroeg deur en toe hy almal pak slae gegee het loop hy uit, klim in sy kar en ry weg.
Die sterkste man in die kroeg was ?n ou met die naam van Charl. Hy het eendag met ?n armdruk kompetise ?n ander man se arm afgedraai. Ek vra toe vir Charl, nou wat het jy gedoen toe die ou aan jou slaan. Hy reken toe dat hy met sy hande in sy sakke gestaan het om eers te voel hoe hard slaan die man. Hy s? toe dat na hy sy hou gekry het besluit hy dat hy eerder sy hande in sy sakke gaan hou want as hy hulle moes uithaal het daai man hom doodgeslaan.
John die ouerige engelsman wat altyd met sy koerant in sy gatsak geloop het, het blykbaar soos ?n kapokhaantjie rondgespring en die mannetjie gevloek en uitgedaag. Die mannetjie reken toe dat hy hom eerder gaan klap want as hy hom slaan gaan hy hom doodslaan. Hy klap hom toe blykbaar dat hy oor die grond skuif op sy agterwereld by die deur uit tot op die sypaadjie.
Twee ure later lag almal lekker oor die voorval en die lewe gaan aan. Hoe s? Pumba. You got to put your past in your behind.
Gaan was die neuse manne en trek die klere reg. More is alles vergete en die son skyn weer dan lag ons oor hierdie storie.
Aan Gerhard, erken tog nou maar dat jou koeels nie uitgesluit is van defleksie nie man, dit gaan my in elkgeval nie stop om hulle te gebruik nie, en ek skiet ook nie deur takke nie. Ja ja ja ja ek weet jou koeels gaan ?n mens ?n beter voordeel gee bo ander koeels. Jy het nog ?n bestelling van my wat jy nog nie aandag aan gegee het nie. Ek wil graag daai punte volgende jaar in die jagveld gebruik en ek wil hulle h? voor dan. So, move dit ouboet.
En dan aan al die ander manne wat so somber is oor die voorval. Oh do lighten up manne, dis amper einde van die jaar, Kersfees is om die draai.
Ek het in elkgeval gedink ons moet ?n voorstel maak aan Willem van S&O dat hy ?n einde van die jaar kersfees uitverkoping hou dan ruk ons almal op soontoe. Stefan kan ?n plek re?l en ons kan ons coolertjies en ?n stukkie vleis saamneem dan braai ons sommer so bietjie en leer mekaar ken. Stefan skuld my hoeka ?n goeie prys op ?n scope.
Groete
Delrico
Delrico,ek wil graag mense soos jy as 'n vriend he. As jy ooit naby Williston verbykom laat weet my asb. Die Karoo-tjops se vet sal drup op die kole.
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 1:30 pm
by Vlakvark
Jakkals
Jy moet my kom wys hoe maak jy hout. En ek wil jou nie kaalgat sien nie hoor
Ek tel gewoonlik hout op om vuur te maak
JY is oneties
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 1:34 pm
by Jakkalsgat
Vlakvark
Seker jy her verkeerd gekyk, kan vleis maak maar sal ongelukkig sonder broek moet wees en jy wil nie dit sien nie.
Hout kan ons nie maak nie.
Groete
Jaco
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 1:53 pm
by Vlakvark
Jy het my, verkeerd gelees, maar die Kalahari mane se mos hulle gaan hout maak, as hulle gaan hout kry vir vuurmaak
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 2:02 pm
by Eugene
Vlakvark wrote:
Jy het my, verkeerd gelees, maar die Kalahari mane se mos hulle gaan hout maak, as hulle gaan hout kry vir vuurmaak
Ek hoor hulle ook baie so s?, dan dink ek by myself, ek wonder hoe so 'n besigheid nou sal lyk....

Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 2:49 pm
by Vlakvark
Ek wil dit nie sien nie so ek sal maar 'n DEFLEKSIE vang deur die takke

as hy gaan hout maak

Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Posted: Fri Oct 19, 2012 4:05 pm
by Stefan764
Eugene wrote:
Vlakvark wrote:
Jy het my, verkeerd gelees, maar die Kalahari mane se mos hulle gaan hout maak, as hulle gaan hout kry vir vuurmaak
Ek hoor hulle ook baie so s?, dan dink ek by myself, ek wonder hoe so 'n besigheid nou sal lyk....
Oom Gerhardt, jy slat hom op sy kop. Ons gaan hout MAAk ja
Eugene, ek belowe jou dis iets om te sien