2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post Reply
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Jeagermeister wrote: ... Dankie Oom Am en Louis vir julle insette en tyd in die trekking...
Prost!!, maar die GROOT dankie moet aan Freek gaan.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jeagermeister »

JPS wrote:
gaan paar lewerpille nodig he daar by St.nerens, het so rumor op die forum gesien iemand werk op daai groen bottel se sponserdhip, jou naamgenoot groen bottoltjie.....

Groete
JP
Daai lewerpille is nou nie te versmaai nie... dis nou so.. en die moersak wat so nek uitgesteek het oor die sponsorship.. Is ek Myself!!! Kan 'n man nou so 'n lat vir jou eie gat kap?!?!?!

Kry ek nou bietjie spyt...

Maar ja, ons is manne!!! Sal dit so vat!!

Dankie vir die gelukwensing!!

Vreugde!!

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Francois Marais »

Manne

Sorry ek het hierdie een gemis, moes gou n draai ry en het dit nie betyds gemaak nie........

Johan, geluk maat, ons sal maar daar by die see ietsie saam moet neem, julle, jy en Piet moet maar die stoel daar op Waldeck kom inwy, ek sal laat weet wanneer ek weer daardie kant toe beur.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Louis,
9 - 19 April op St Nowhere, jy't nou goeie rede!
Sou baie graag wou maar ek het iemand wat die naweek van die 18de April een van daai Rollsroyce koedoe bulle wil kom jag daar op Vaalwater. My tyd is ongelukig vas bespreek tot middel Mei maand met die werk en jag trips saam. Daarna maak ek beslis plan. As Mnr JAGERMEESTER haastig is vir sy prys sal ek die bosvark maar moet courier.

Ek wag maar vir die Nduna om sy stem dik te maak en te laat weet hoe wat en waar.

Mooi dag vir julle!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by BLOK »

Johan Baie geluk, ek weet sommer jy gaan daai stoel geniet.

Probeer ek mos toe gisteraand die trekking op my selfoon volg, alles verloop toe goed en wel en ek sien en volg toe die hele trekking. Maar hoe die ^%%$ log mens op jou selfoon in op die forum.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Witpietskiet »

Francois Marais wrote: Manne

Sorry ek het hierdie een gemis, moes gou n draai ry en het dit nie betyds gemaak nie........

Johan, geluk maat, ons sal maar daar by die see ietsie saam moet neem, julle, jy en Piet moet maar die stoel daar op Waldeck kom inwy, ek sal laat weet wanneer ek weer daardie kant toe beur.

Mooi loop
Francois
Daai klink nou vir my na n plan..... kan ons mos weer ietsie braai ook :)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Francois Marais »

Pieta

Beslis, en weer n bietjie gonge skiet......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

JAGERMEESTER, jou stoel word more (Woensdag 13/4/2011) by die transport depot in JHB afgelewer dan vertrek hy daar na jou toe.

Kan die volgende manne asb. julle pos adresse vir my PM, sodat ek julle pryse kan stuur:
1. Armand9
2. Blok
3. Geno
4. KSV (Hein)
5. Henslin
6. Peet vd Walt
7. Raven
9. Skolla
10. Stefan Fouche
11. Stefan Pienaar
12 300 Winmag

Groete
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Hier is jou nuwe troon Jagermeester...

[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL1.jpg[/img]


[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL3.jpg[/img]


[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL2.jpg[/img]
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by JPS »

Freek,

Daai is darrem maar vakmanskap, kyk as jy kan dan kan jy......

Jeager, Jy sal maar 'n groene moet vat op daai pragstuk baie geluk weereens.

Groete
JP
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Dankie JPS. As hy na 3 maande nog so lyk agter op Jagermeester se bakkie dan weet ons hy doen iets verkeerd... ;D Die man besef dit nog nie maar hy het hom vas gemaak om gereeld terug te raporteer oor sy jag sukses en tegniek. Met foto's natuurlik.  :police:
Last edited by Freek on Tue Apr 12, 2011 9:57 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jeagermeister »

More Manne!!

Ek kan nog steeds nie glo ek het so Gr?nde ding gewen nie!!!

Surrealisties!!

Moenie Worry nie boys, as daai stoel Volg week in Whk land is hy Paasnaweek in die veld. klaar 'n roeperkie gereel om te leen... die Brad Harrison plug le klaar in die Toolboks vir die 12v... Sal hom tot sy reg laat kom!!!

Sal darem 'n Fotokie opsit as ons suksesvol is!!

Freek, dalk kan jy sommer Raven se Kepsie daar in een van die stoel se lekker bereplekkies gooi, dan gee ek dit vir hom hier in Whk, dalk Skolla s'n ook, daai twee manne is mos op St Nerens en sal seker nie reply op die wat jy hulle adresse gevra het nie!!

Groete en Nogmaals Baie Dankie!!!

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Jagermeester, jou stoel staan al van verlede week Donderdag af in Windhoek. Gaan jy hom afhaal voor hulle hom terugstuur?  ;D

Res van die kompetisie deelnemers, manne ek behoort teen more die kepse te kry. Sodra hulle in my hande is begin ek pos, jammer vir die vertraaging maar dit is omstandighede buite my beheer. Hou maar net die pos dop.


Groetnis.
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Hugo »

Wanneer sien ons weer so kompetisie?

Dalk 'n aparte hofie skep net vir kompetisies dan word hulel nie gemis nie, skimp skimp.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Hugo, jy sal moet spaar tot volgende jaar maat en dan sommer 'n handvol kaartjies koop. Jy het hierdie jaar se kompetisie met 'n polony skil dikte gemis... :'(
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne, die kepse het uiteindelik gister by my geland. Ek sal vanaf more beginne pos aan al die kompetisie deelnemers. Benodig nog die volgende manne se pos adresse:

1. Geno
2. Peet v.d Walt
3. Raven
4. Skolla
5. Stefan Pienaar

Stuur asb. dringend as julle kan.

Groete
Freek
082 878 5208
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by KSV »

Manne moet net bietjie rapporteer.

Het laasweek Donderdag oggend 1uur my stoel langs die pad opgetel wat lift gevang het saam met 'n ander forum lid se kourier.

Donderdag aand en Vrydagoggend die stoel oppie bakkie gesit met die nodige vashegtings punte en toevoer drade.  Vrydag middag daar na 'n maat se plas te ry om te gaan toets.  Was so 2 ure oppie plaas toe begin dit reen.  Kon darem so 11 uur uitgaan en was 1H30 terug sonder sukses en kon darem bietjie gewoond raak aan die stoel.

Saterdag middag het dit darem opgehou reen en ons kon net na sononder uitgaan met die weer wat weer begin saampak het.  Danie kon darem 'n man katjie inroep wat ek laat val het.  Skaal by die huis gelos Oom Am, jammer.

[img width=560 height=420]http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... 3-2017.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... 3-2011.jpg[/img]

L 1060mm H 500mm

Moes die katjie in die loop klop anders het hy verdwyn in die lang gras.

Dinsdagaand het ek en Songdaug weer die stoel gaan toets kon darem 'n +/- 5 jaar oue teef laat ry na 'n redelike gespook om haar van die buurgrond af te laat inkom.  Het ongelukkig nie mates en fotos van die jakkie nie.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Geno »

Freek,
Ek sal my keps sommer saam met my stoel by jou kry.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne van die kompetisie, julle kepse en sleutelhouers was verlede week Dinsdag gepos. Gewone mail (snail mail) vat so 7 dae om by bestemming uit te kom, so julle behoort vanaf more julle pakkies te kan afhaal by die poskantoor. Hou my asb. op hoogte as julle die pakkies ontvang. Ek het tracking nommers by my indien iemand s'n moontlik sou weg raak.

Groetnis.

P.S Geno, joune sommer saam Stefan s'n gepos. Maak seker jy kry hom by Stefaans. Sien julle die 18de met julle sitplekke da in PTA.
Last edited by Freek on Mon May 09, 2011 9:20 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
300Winmag

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by 300Winmag »

Baie dankie - baie netjies! Ek het myne vanmore in die pos gekry.

Groete
Van der Walt
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Armand9 »

Myne ook gekry, dankie!

Mooi bly
Armand
.22 lr Voere
.223 Rem. Brno
.243 AI Howa Varminter
.270 Win. Musgrave Mod 90
Glock 17
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Plesier manne. Hoop daai kepse en sleutelhouers maak goeie "maskots". As julle die jag voertuig se sleutels aan daai houers vas sit en julle dra die kepse in die jag veld, geweer onder een arm en foxpro onder die ander arm het daai ongediertes moeilikheid.

Die ultimate sal natuurlik wees die dag as jy jou geweer in 'n bosvark skietstoel vas "strap" - dan gaan die dinge behoorlik spat!

Geniet!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by henslin »

Vandag myne aghehaal - Baie dankie Freek. Hoop die varkies kyk mooi hoe die kepsie lyk voor hulle probeer baas speel !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by BLOK »

Dankie Freek ek het myne ook vanmore gekry, is werklik n goeie gebaar van jou om ons nog elkeen n troos prys te stuur. Al was ek vanmore effe teleergesteld toe ek die posbus oopmaak en daar is nie n skietstoel ingeforseer in die keps se plek nie ;D ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Skolla »

Freek

Ek het my keps en sleutelhouer gekry.
Dit is netjies en baie dankie.

Skolla
Post Reply