Page 7 of 7

Re: Hornady GMX Jagkoeels - Praktiese Jaracal toets

Posted: Thu Jul 16, 2015 6:14 pm
by Giepie
VdWalt wrote:So hulle maak toe vlerkies, ek het gedink hulle rol net om.
Jip. Ek het by die koeël uit die bwb voor ek dit geweeg het vleis onder die petals uit gekrap, dit sê vir my hy maak soos 'n boor met die vleis.

Ek was nogal verbaas oor daardie koeël se vorm nadat dit harde bene gebreek het. Verskil nie veel van die een hierbo nie.

Re: Hornady GMX Jagkoeels - Praktiese Jaracal toets

Posted: Thu Jul 16, 2015 6:50 pm
by Hein (Haan)
Daai GMX lyk of hy uit ballistic gel uit gesny is, 100% gemaak soos hy moet

Re: Hornady GMX Jagkoeels - Praktiese Jaracal toets

Posted: Thu Jul 16, 2015 10:58 pm
by Capt. Yoda
VdWalt wrote:So hulle maak toe vlerkies, ek het gedink hulle rol net om.

Enigste een wat ek nog ooit herwin het uit n groot bwb het ook amper gelyk of hy so "om gerol het".