Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

henning wrote:
Dries101 wrote:Hi Johan dit is n flatgrind- ek doen 95% van my messe met n flat. Ek hou glad nie van n hollow grind nie- n flat is net better vir enige mes wat nie n knipmes is nie
Dries ek wonder oor wat jy hier gese het.

N hollow grind gaan vir jou n langer lem leeftyd gee as n flat grind.

Dit is as jy baie lem moet skerp maak.

Groete
Henning
Henning,
Ek het dit dat die hollow grind vinniger wegslyp as flatgrind
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Henning die leeftyd op hollow is korter vir skerpmaak en en dit is nie n goeie snyer as jy deur items moet sny nie-dit is ook amper onmoontlik om die lem te her profiel.

Jy kan hom wel skerper kry as n flat. N flat grind is jou beste general use grind. En maak n beter sny lem as jy deur goed wil sny. Die lem kan her profiel word ook. Dit is ook n sterker lem geometrie as n hollow.
N hollow het n plek op klein skerp lemme soos n cutthrout maar vir n jag of bushcraft mes bly n flat, scandi ens maar baas. N hollow se plunge lyne is makliker om reg te doen alhoewel die grind meer kompleks is. N flat se plunges is baie moeilik om perfek te kry maar die grind self is weer makliker.
Altwee maak n werkbare lem maar soos ek noem vir messe met langer lengtes is flat die beste.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

20160830_074608.jpg
Merke op die lem uitgemeet waarnatoe ek moet vyl.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

20160830_074553.jpg
Bevel lyne uitgemerk en in proses om ingevyl te word.
20160830_075923.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

20160830_083657.jpg
20160830_083402.jpg
Eerste materiaal verwyder met 'n bench grinder.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

20160830_204411.jpg
20160831_085418.jpg
Toe begin die vylwerk in alle erns... O0
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Maak jou eie mes

Post by DWB »

Baie mooi!!!!!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Dit is ernstige vylwerk daardie, maar kom mooi uit. Netjies!
Jannie Welman
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Johan dis great!

Daai mes gaan baie kan werk.

Gaan jy die tang ligter maak?
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Baie netjies- boor n paar gate in die tang- mik vir n honecomb form as jy klein boor punte gebruik- so 5 mm-hulle boor makliker as groot punte- help met die epoxy en met gewig/ balans
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dankie Dries, ek moet die gate nog boor. Wil dit vandag probeer doen.
Hieronder is tot waar ek nou is. Die lem is redelik tot op die dikte waar ek dit wil hê, daar is wel nog dik plekkies en een hol plekkie wat ek nog moet gelyk kry. Die area by die "bevel" lyn is nie baie netjies nie. Ek sal iets daar moet prakseer. Iets wat mens gou agterkom is dat elke argelose merkie wat jy op die metaal gemaak het moet jy met groot sorg weer probeer uitvyl of skuur.
Ek wil die verskillende gate uitboor; die "bevel" lyne mooi gelyk en netjies kry; die laaste dunmaak op die lem doen en dan mooi afskuur tot 120 grint; die handvatsel gedeelte moet mooi gelyk en skoongeskuur word. Dan kan ek begin werk aan die verharding en temper.
20160831_213713.jpg
20160831_213727.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Pvdw »

Manne net vir interesantheid. Hoe hard is die mes blanks se staal voor temper in vergelyking met gewone mildsteel??
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Pvdw wrote:Manne net vir interesantheid. Hoe hard is die mes blanks se staal voor temper in vergelyking met gewone mildsteel??
Dit verskil afhangende watter staal jy gebruik maar oor die algemeen redelik sag.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Pvdw »

Dankie Henning. Ekmaak so stadig aan paar goedjies bymekaar om ook 'n mes te maak.

Ek het vandag net daai angle grinder discs gespeel wat van sulke blokkies skuurpapier gemaak is. Het sommer 4mm mild steel bygekom. Was verbaas hoe daai disk die mildsteel grind. Die beheer wat ek gehad het en die afwerking van die 80 grid het my laat dink om so 'n disk in te span om dalk van die aanvanklikke staal weg te vat.

Ek sien nou hulle noem dit flap discs.

https://www.amazon.com/Flap-Discs/b?ie= ... =256175011
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Viking wrote:Johan dis great!

Daai mes gaan baie kan werk.

Gaan jy die tang ligter maak?
Viking, ek het nou al twee keer vantevore vandag probeer om op jou post te reageer en elke keer het daar iets fout gegaan as ek probeer "submit" en dan moet ek weer vort iewers heen... >:D Derde keer skeepsreg.
Hoe dit ookal sy, ek gaan die tang ligter maak deur gate daarin te boor. Ek moet net eers ander dryf belde/bande kry vir die staanboor. Die wat nou daarop is, is verslete en klim heeltyd af.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Johan,

Ek verstaan daai frustrasie....'n man se tools moet reg wees vir die job!

Ek het intussen ook 'n bietjie gevorder aan die sushi mes en BAIE geleer!!

Aanvanklik het ek gedink om 'n 8 kantige handvatsel op te sit, maar die het later rond geword...

En om daai tang warm te maak en in die handvatsel in te brand is ook nie maklik nie. Die spulletjie neuk al skeef en elke keer brand die warm punt die bek in die hout al wyer.
20160827_171946.jpg
20160829_174318.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Ek het hierdie week nie veel kans gekry om te werk aan die mes waarmee ek besig is nie. Ek het gate in die "tang" geboor en bietjie gevyl. Plaas later 'n foto.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Vir die erg lae begroting mesmakers het Adendorf nou die klein belt en disk skuurmasjien soos wat ek het op uitverkoping vir R1095. Dot is dieselfde masjien as Ryobi en Bladebuddy. Gebruik 125mm skuur papier disks en 25 x 760mm belde.
Jannie Welman
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Soos ek gese het, het ek nou vir my al die masjiene en dinge gekoop om messe te maak.

Die rede hoekom ek weer hier post is om te se dat ek het vir my n Kiln (oond ) ook gekoop om die messe te verhard.
Die enigste rede is omdat Dries gese het dat die groot maatskappye gooi sommer jy mes in by n batch wat hulle besig is om te verhard en nie noodwendig die verharding prosedure vir die staal van jou mes.

Nou wil ek die mense uitnooi om hulle mes na my te bring om te verhard sonder enige onkoste, vir mahala.

Ek het hierdie toerustig gekoop vir n aftree joppie maar intussen wil ek ondervinding op bou tot ek dit ernstig begin doen.

As n bonus ontmoet ek dalk n paar Jaracal manne. N 690 se verharding tyd is net 20 minute so dit is nie n lang prosses nie.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Dit is gaaf van jou Henning. Ek kom so per geleentheid daar na jou rigting vir werk. Sal eendag moet kom kuier en kyk hoe jou masjiene lyk.
Jannie Welman
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Henning,

Noordhoek is gelukkig nie die gatkant van die aarde nie...net die gatkant van die Kaap!

Sal graag by jou kom inloer en daai masjinerie wil beloer.

Groete
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Viking wrote:Henning,

Noordhoek is gelukkig nie die gatkant van die aarde nie...net die gatkant van die Kaap!

Sal graag by jou kom inloer en daai masjinerie wil beloer.

Groete
Ek wag nog net vir die skuur masjien wat ek by Herbst bestel het. Wag periode is 6 tot 7 weke. Darrem al 2 weke agter die rug.

Dan moet ek in Pretoria gaan kuier by KMTS want dit lyk my hulle is die enigste plek wat volledig voorraad het.

Viking jy is welkom om vir jou n mes te kom slyp as ek eers die masjien het, net jou eie belde koop.

Groete
Henning
Last edited by henning on Mon Sep 12, 2016 2:33 pm, edited 1 time in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Jy moet vir ons Kydex saambring Kaap toe as jy by KMTS gaan draai
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Viking wrote:Jy moet vir ons Kydex saambring Kaap toe as jy by KMTS gaan draai
Geen probleem maar hulle courier dit vir jou. Ek is verbaas dat die kiln het my net R450 gekos saam met "Courier guys"

Dit sal n tydjie neem voor ek soontoe gaan. Nou eers besig om extra werks winkel aan te bou vir die messe.

Ek het ook meeste van die leer gereedskap gekoop maar o donder dit laat jou oe traan.

Groete
Henning.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Dit is nogal 'n perd van 'n ander kleur om 'n besigheid te maak van mesmaak. My vriend se neef maak messe vir 'n inkomste en sy groot mark is die buiteland. Plaaslik kry hy nie die ondersteuning om te oorleef nie. Mense hier rond wil nie maklik betaal vir die tyd en moeite wat jy in 'n mes insit nie. Ek kan wel beaam dat die man se messe topgehalte is en ek bitter graag een wil hê, maar teen R6000 vir 'n knipmes sit dit nie in my beursie se vermoë nie.
FB_IMG_1473686309719.jpg
FB_IMG_1473686354363.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JTM on Mon Sep 12, 2016 3:25 pm, edited 1 time in total.
Jannie Welman
Post Reply