Wie is ook oppad jagveld toe?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ag sorrie oom, maar ou Jan Pickard het altyd gesê eerder n has been than n never been. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Geniet die jag, Jason!!joe rocket wrote:Ag sorrie oom, maar ou Jan Pickard het altyd gesê eerder n has been than n never been.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Dankie oom ek weet oom is nie n has been nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nou ja , ek glo ek het genoeg geoefen op die Buffel , Sable en Koper Springbok vroeer. Almal klink lekker opgewonde.
Mik mooi en skiet raak.
Ry nouwel nie die naweek om te gaan jag nie , wel Kruger Park toe Donderdag to Maandag. Maar volgende naweek na my ou plekkie toe daar in Bethlehem.
Nardus (die man met rug operasie gaan saam , maar nie jag nie. Se hy kan ons nie sonder toesig laat gaan nie) en Tom met die erge beenmurg kanker (Gaan saam , maar hy sukkel). Sal verseeker hom ondersteun in sy laaste wense.
Geniet julle jag kerrels

It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Die volgende op jou bucket list gaan hopelik nie geblik wees nie.OomMatt wrote:Nou ja , ek glo ek het genoeg geoefen op die Buffel , Sable en Koper Springbok vroeer. Almal klink lekker opgewonde.
Mik mooi en skiet raak.
Ry nouwel nie die naweek om te gaan jag nie , wel Kruger Park toe Donderdag to Maandag. Maar volgende naweek na my ou plekkie toe daar in Bethlehem.
Nardus (die man met rug operasie gaan saam , maar nie jag nie. Se hy kan ons nie sonder toesig laat gaan nie) en Tom met die erge beenmurg kanker (Gaan saam , maar hy sukkel). Sal verseeker hom ondersteun in sy laaste wense.
Geniet julle jag kerrels
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Oom moet nou nie astrant raak nie! 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug afNicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Geniet die jag,
DD
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek moet elke 30km vra vir die manne vra om te stop , ek wil pieppie

So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Jy moet jou propshaft laat toets.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Net in AfrikaansEk hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug af![]()
Geniet die jag,
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Wie is ook oppad jagveld toe?
Pak net 'n kleiner koelboksJurgen Visser wrote:Ek moet elke 30km vra vir die manne vra om te stop , ek wil pieppie![]()

Sent from my iPhone using Tapatalk
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Aai ou Pieter !!!!!!
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 1835d8.jpg[/IMG]
More ry ons Van Zyls toe, Gemsbokke is op die lys!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
More ry ons Van Zyls toe, Gemsbokke is op die lys!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Klink soos "dishonourable discharge" of polisie waarskuwing skote ! lolDiesel Dog wrote:Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug afNicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet![]()
![]()
Geniet die jag,
DD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Hi NicoNicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Vertel ons meer van hierdie date van jou. Dit klink baie interessant!!
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nico, ek is ook dan nou ene ore. Kan jy bietjie uitpraat oor die skool, girl se naam, kontak nommer, waar sy deesdae haarself bevind en of sy steeds so gewillig isPWV wrote:Hi NicoNicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Vertel ons meer van hierdie date van jou. Dit klink baie interessant!!
Geniet die jag!!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry more oggend Ficksburg toe vir SWB en Rooihartebees, en daar mag dalk net 'n verlore blesbok ook sy pad na die koelkamer vind.
Die jag groep het 2x RHB, 3x SWB en 3x Blesbokke op die lys.
Die jag groep het 2x RHB, 3x SWB en 3x Blesbokke op die lys.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Watter mooi patrone is daai? 6.5x55 met Oryx miskienJJV wrote:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 1835d8.jpg[/IMG]
More ry ons Van Zyls toe, Gemsbokke is op die lys!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry Donderdag Wagenaarskraal toe. Lekker springbokvoorsitjag. Volgende week hierdie tyd staan ons met koffie in die hand en wag om veld toe te gaan. Kan nou nie meer wag nie!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Heinz, vat die Ou Ballie en 'n klompie spekskieters om te gaan koedoe jag!
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed.
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
By die petroljoggie gehoor Gawie wil geld leen! Daarom die heuningsmeerdery.Gawie(13mm) wrote:Heinz, vat die Ou Ballie en 'n klompie spekskieters om te gaan koedoe jag!![]()
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nou kom oom Pieter, waar is die jagstories en die spekskietery wat daarmee saamgaan. Ons soek fotos ook... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Gawie was genooi om saam te kom, verskonings.
Eerste jag agter die rug. n Lekker goep manne bymekaar. Volgende een is die 16de Junie.
Oom Pieter is as mastershot gekroon
Eerste jag agter die rug. n Lekker goep manne bymekaar. Volgende een is die 16de Junie.
Oom Pieter is as mastershot gekroon
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
En daai logo wat Oom Pieter vir ons ontwerp en gemaak het was 'n wenner , dankie oom
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees