Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Baie interessante vyl jig. Lyk nie te moeilik om te prakseer nie.
Jannie Welman
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Jannie,
Dis 'n baie sinvolle stukkie apperaat. Dit het my handig te pas gekom vanmiddag om die bevels mooi eweredig te vyl en laaste vylwerk af te rond. Dit het my nie lank gevat om dit aanmekaar te timmer nie.
Ek is regtig in my noppies met wat ek vermag het. Ek het nou klaar gevyl tot waar ek gemaklik is vir voor die verharding en tempering. Ek moet nou die mes mooi skuur en afrond dan moet ek prakseer hoe ek die lem gaan verhard.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

So lyk die "jig" vir die manne wat een wil maak.
Jig.jpg
Jig kantaansig.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Een kant skoon en gelyk gevyl.jpg
Gisteraand die lem mooi skoon gevyl ("draw filing" - liggies) asook eenkant van die hef. Dit verg geduld en deursettingsvermoë om aan te hou totdat die laaste dwarsmerkie op die oppervlak uit is... O0
Sal vanaand die ander kant van die hef klaarmaak en dan begin afskuur, DV.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Watter fyl gebruik jy vir Draw, 2nd Cut?
Jannie Welman
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

So met n vyl wil jy afgaan tot jou heat treat dikte maw as die staal 5 mm diknis werk hom af na 0.5mm toe- dan handskuur jy daai wetter tot so 600-800. Dan laat jy verhard
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Jy gaan nir materiaal kan verwyder na heat treat nie- dan le jy daai oukie in swembadsuur vir so 30 min dan is al jou heat treat scale af. Dan begin jou weer op 220 skuur papier en werk hom tot waar jy wil
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

JTM wrote:Watter fyl gebruik jy vir Draw, 2nd Cut?
Jannie,
Dis 'n goedkoop halfrond vyl wat ek by Ademdorff gekoop het, waarskynlik 1st cut.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Supacow »

Hoe werk hierdie 1st cut 2nd cut bedryf? Ek weet net 1st cut is the deepest volgens Kat Stefaans
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dries101 wrote:So met n vyl wil jy afgaan tot jou heat treat dikte maw as die staal 5 mm diknis werk hom af na 0.5mm toe- dan handskuur jy daai wetter tot so 600-800. Dan laat jy verhard
Jy sal maak dat ek lank en saggies myself aan die slaap huil.... ++>:
Na ek al daai tyd spandeer het om al die growwe vylmerke uit te vyl, moet ek dit weer oordoen.
Dankie vir daardie advies Dries. Ek het dan nog een mm om weg te vyl.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Supacow wrote:Hoe werk hierdie 1st cut 2nd cut bedryf? Ek weet net 1st cut is the deepest volgens Kat Stefaans
Verwys na die grofheid/fynheid van die vyl.
Bastard cut - grof
First cut - medium
Second cut - fyn
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Jannie,
Ek het die harde werk met die halfronde vyl gedoen, insluitend die "draw filing" en het alles toe oorgegaan met 'n fyn driehoek vyltjie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Ek het Dries se raad gevolg en die lem nog verder gevyl tot op ongeveer 0.5 mm en alles weer glad gevyl op die lem se sye en het ook die hef sye probeer gelyk vyl. Die glans van die foto laat dit dikker vertoon as wat dit is.
Lem dikte.jpg
Ek het egter nou een probleem op die hef self, en dit is dat op die onderkantse hoek van die hef, die staal dunner is as die res van die hef. Die standaard dikte is 5.1mm terwyl die dun gedeelte 4.5mm vertoon. Op die boonste foto is dit sigbaar as die bopunt van die hef. Op die onderste foto is dit die swart merk op die hef.
Swart merk op hef.jpg
As ek 0.5mm van die hef probeer wegvyl gaan die lem se snyvlak nie meer mooi sentraal wees nie, en die "bevel" aan die kant wat ek weg gevyl het gaan aansienlik vlakker wees as die ander kant. Ek het beplan om die hef van die mes effe kleiner te maak as die oppervlak van die hef self (swart micarta) en dit dan vas te skroef aan die staal instede van om dit te epoksie.
Hoe maak ek nou?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Ja dis n moeilike een dis gewoonlik waar daai mes n muur tref. Twee opsies vyl albei kante gelyk af OF as jy epoxy daai handle aan en kleur jou epoxy ook swart
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

My advies sou gewees het taper die tang maar daai winkel gaan nie werk met n vyl nie- so ek sou moontlik daai hele mes afgevat het na 4mm dikte. Dan is jou probleem weg. Of jy kan nogsteeds jou kleiner handles doen maar skroef en epoxy hulle- met swart epidermix dan gaan jy met n baie klein gom merk sit waar die gap is. Dis in elke geval nie m slegte idea om epoxy op n koolstof mes te sit nie want jy soek nie vog tussen handvatsel en lem nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Pvdw »

Manne hier gaan my 1ste poging.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Pvdw »

Hier volg die res.

Jammer oor die glans. Kon nie mooi foto in die skaduwee neem nie. Son opsie is beter maar staads nie mooi nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by PWV »

Mooi goeters wat julle maak!!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Welgedaan Peet. Ek wik en weeg en dink, maar jy doen die ding en kry klaar. Jou mes lyk goed. Gaan jy 'n skede maak?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dries101 wrote:My advies sou gewees het taper die tang maar daai winkel gaan nie werk met n vyl nie- so ek sou moontlik daai hele mes afgevat het na 4mm dikte. Dan is jou probleem weg. Of jy kan nogsteeds jou kleiner handles doen maar skroef en epoxy hulle- met swart epidermix dan gaan jy met n baie klein gom merk sit waar die gap is. Dis in elke geval nie m slegte idea om epoxy op n koolstof mes te sit nie want jy soek nie vog tussen handvatsel en lem nie
Dankie weereens vir jou raad Dries, en ek neem kennis wat jy sê van die koolstofstaal.Ek sal waarskynlik dan die epoksie roete volg. Ek het oorweeg om dalk 'n wit liner ook op te sit.
Ek moet maar kyk of ek nie by 'n belt sander van een of ander aard kan uitkom om die algehele dikte te verminder nie. Miskien 'n toetslopie by Adendorffs aanvra... O0
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

As jy nie 4 ure se ry weg was nie kon jy enige tyd kom draai het
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Peet,
Kyk ek reg? Dit lyk of slegs een kant van jou mes 'n "bevel" het?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dries101 wrote:As jy nie 4 ure se ry weg was nie kon jy enige tyd kom draai het
Dankie in ieder geval Dries. Ek hoop om volgende naweek by KMTS te gaan inloer om die handvatsel materiaal en so een en ander ander goedjies ook te gaan aankoop.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Peet

Daai eerste poging lyk goed...ek hou van die bevel se lyn!

Die handvatsel lyk smart!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Pvdw »

Kyk ek reg? Dit lyk of slegs een kant van jou mes 'n "bevel" het?
Jy kyk mooi fyn ;D Jip ek het net die 1 kant gebevel teen 9 grade en toe 'n 30 grade edge geslyp. Sien hulle noem dit 'n chissel bevel. Jap cheffs messe word blykbaar so gemaak.

Dankie Viking ek wardeer. Nou vir 'n regte egte mes vir die veld :)

O ja, nee ek gaan nie 'n skede maak nie. Ek verpes leerwerk :o

Ek het 3m 25x3mm mildsteel flatbar gekoop en daarop geoefen. Klomp geslyp om te sien hoe lyk 5,7 en 9 grade bevel so nou kan ek net weer na hulle kyk en besluit teen watter hoek ek wil slyp.
Last edited by Pvdw on Sun Sep 25, 2016 9:09 pm, edited 1 time in total.
Post Reply