Page 10 of 11
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue May 04, 2021 8:30 pm
by Viking
Gewone leer gaan nie hou nie!
Stuurwiel kry baie son daarom moet dit leer wees wat UV behandel is. Iets soos wat die motorfiets sitplekke van gemaak word.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed May 05, 2021 11:16 am
by Toxxyc
Viking wrote: Tue May 04, 2021 8:30 pm
Gewone leer gaan nie hou nie!
Stuurwiel kry baie son daarom moet dit leer wees wat UV behandel is. Iets soos wat die motorfiets sitplekke van gemaak word.
Ken jy iemand met 'n motorfiets wat vir my die sitplek sal gee vir 'n toetslopie?
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri May 21, 2021 2:26 pm
by jdpretorius
Hier is weer bietjie "eye candy"

.......het toe besluit om in 'n klein cheapy laser engraver te bele' sodat dit makliker is om bv. name en prentjies op die leer te sit.
Die sleutel hours gan 'n lekker advertensie medium wees vir veral besighede, (hoop ek) want dit is tog iets wat 'n ou nie sommer net in 'n laai gan gooi nie maar eerder benut.
Die skoen/stewel beskermers is vir motorfiets ryers...hierdie klient wou opsluit 'n leer bantjie en gespe onderaan he' maar dink ek sal meer hou van 'n rekband en velcro.
Die belde het vreeslik mooi gekom en die vriend van my het met taamlike ou brass gespes, wat aanvanklik vreeslik aangepak en dof was, by my aangekom en gevra vir bietjie "magic" .....die mans beld is 'n dubbel laag (so 6mm dik) wat met die hand gestik is deur sy volle lengte....dink hulle sal nou weer kan hou tot 'n nuwe generasie hulle ook kan wardeer en benut ........
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri May 21, 2021 2:55 pm
by Frederik
Netjies Johan dit lyk goed.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri May 21, 2021 3:13 pm
by DWB
Bitter mooi!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat May 22, 2021 10:33 am
by jdpretorius
Dankie manne, ek wardeer baie !!
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 02, 2021 12:56 pm
by jdpretorius
Die ouer Buffalo River jagmes kry toe so 'n snazzy nuwe baaitjie .....die ou is oppad Texas toe
Dit was noggal lekker om weer ietsie kreatief te doen.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 02, 2021 5:28 pm
by knipmes
Baie mooi gedoen!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm
by jdpretorius
net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 23, 2021 1:41 pm
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm
net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag
Daai is regtig baie netjies maar Chivas is darem maar n 11.1.11 Whisky jong
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 23, 2021 2:29 pm
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:jdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm
net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag
Daai is regtig baie netjies maar Chivas is darem maar n 11.1.11 Whisky jong
'n skuim koppie bly altyd tops
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 23, 2021 3:08 pm
by Toxxyc
Capt. Oblivious wrote: Wed Jun 23, 2021 1:41 pm
jdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm
net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag
Daai is regtig baie netjies maar Chivas is darem maar n 11.1.11 Whisky jong
Vir wat dit is is Chivas glad nie sleg vir die prys nie hoor.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 23, 2021 4:45 pm
by Viking
jdpretorius wrote: Wed Jun 23, 2021 12:53 pm
net so bietjie "eye candy" want dit is mos klein Saterdag
Jd jy maak nie mooi nie!
Daai laser werk oortyd - ek is groen van jaloesie
Wys maar net weer as jy dit het dan het jy dit STERK - gaan GROOT, want ek gaan sommer net huistoe!!

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Jun 23, 2021 6:15 pm
by jdpretorius
Dankie manne.....ja, dis bietjie stillerig op die oomblik so nou kan ek weer met nuwe ontwerpe speel.
....en daar val n R&R nou lekker op die ys
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Jun 28, 2021 10:30 am
by jdpretorius
Dit was tyd om die sakkies se vorm 'n bietjie te opgradeer met 'n klein verandering ....laat weet asb. wat julle dink
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'
Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Jun 28, 2021 10:33 am
by DWB
Bitter mooi!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Aug 03, 2021 8:41 am
by jdpretorius
Net gou weer bietjie "eye candy"
My Lynx scope het ek 2de hands gekoop en nie scope caps saam gekry nie en gedink dit is nou hoogtyd ...
Die skietsak is die grootste (diepste) mold wat ek al probeer het......dit is werklik 'n monster om te "wet form" maar help dat ek minder stoei om 'n 'gusset' in te stik. Die help ook dat ek hom 'n raps goedkoper kan maak.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Aug 03, 2021 9:03 am
by DWB
Baie Mooi Johan!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Aug 03, 2021 9:09 am
by jdpretorius
DWB wrote: Tue Aug 03, 2021 9:03 amBaie Mooi Johan!
Dankie Deon, ek wardeer !
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Aug 03, 2021 8:56 pm
by Johan Nel
Absoluut uitstekende werk. Daardie patroonsak is uitsonderlik mooi. Welgedaan.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Aug 04, 2021 6:07 am
by jdpretorius
Johan Nel wrote:Absoluut uitstekende werk. Daardie patroonsak is uitsonderlik mooi. Welgedaan.
Baie dankie Johan, ek wardeer baie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Aug 04, 2021 10:42 am
by Trompie
Baie smart
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Aug 04, 2021 11:02 am
by jdpretorius
Trompie wrote:Baie smart
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Baie dankie Trompie, ek wardeer
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Aug 04, 2021 7:52 pm
by Kloukat
jdpretorius wrote: Mon Jun 28, 2021 10:30 am
Dit was tyd om die sakkies se vorm 'n bietjie te opgradeer met 'n klein verandering ....laat weet asb. wat julle dink
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'
Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
Hou baie hiervan. Het jy al n prys ingedagte?
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 6:30 am
by Frederik
Netjiese werk Johan dit raak al hoe beter.