Dis die Oom van wie Rupert praat.Geno wrote: As julle manne enigiets wil doen aan 'n springer, asook wil koop teen goeie pryse, gee vir Oom Vincent 'n lui:
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Windbuks R2500 Budget
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Thanks Geno
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Stof net gou die oue (van 2012
) af!
Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...
Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:
Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?
Laat hoor asb...

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Beste ding wat jy aan die geweer kan doen is om die sneller te vervang. Kyk op www.m-ze.co.za vir oom Vince se besonderhede, of kontak vir Paris by Nicholas Yale. Hulle is beide in Johannesburg. Van die snellers kan jy self vervang, anders stuur die geweer vir hulle om te doen. Beide van hulle sal terselfde tyd res van geweer deurgaan en tune soos nodig.Hein M. wrote:Stof net gou die oue (van 2012) af!

Jaco van Lill (www.airgunworx.co.za) sal dit vir jou in die Kaap kan doen as jy nie jou geweer JHB toe wil stuur nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Webley & Scott??
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Baie dankie. Sal v Jaco kontakBeendr wrote:Beste ding wat jy aan die geweer kan doen is om die sneller te vervang. Kyk op http://www.m-ze.co.za vir oom Vince se besonderhede, of kontak vir Paris by Nicholas Yale. Hulle is beide in Johannesburg. Van die snellers kan jy self vervang, anders stuur die geweer vir hulle om te doen. Beide van hulle sal terselfde tyd res van geweer deurgaan en tune soos nodig.Hein M. wrote:Stof net gou die oue (van 2012) af!
Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...
Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:
Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?
Laat hoor asb...
Jaco van Lill (http://www.airgunworx.co.za) sal dit vir jou in die Kaap kan doen as jy nie jou geweer JHB toe wil stuur nie.