Nuwe groen laser flitse
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Nuwe groen laser flitse
Biker,
Ek kyk na hierdie kleinerige flitse. Ek het een van Fenix se TK20 modelle, glo hy sal werk tot jy weer by die voertuig is.
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
HIEN
Ja, ons moet aanhou snuffel tot ons op die regte ding afkom. Ek het ook n kleinerige Sniper led wat 250 lumens output lekker tot op so 120m maar kort net so bietjie meer poeier.
GROETE

-
Calldo
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:49 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Dag Kerels!
Ek gebruik 'n LED Lenser p7 op my Hael geweer. Het hom die naweek getoets om te sien hoe ver jy met teleskoop lyf sal sien. Ek skat so tussen 100 en 130m. Hy gooi 'n witlig natuurlik. Sy speks se hy skyn 200 meter ver. Die flitsie is baie kompak, gebruik 4 AAA baterye en is nie te swaar op sous nie.
Ek hou die groen laser al lank dop maar sy prys is net te styf en ek het getwyfel of hy sal werk. Wat ek eder sal doen is om die groot LED Lenser X21 te koop. Die spexs se hy skyn 500 m ver. Wetend wat my P7 doen waarborg ek jou jy gaan ten minste 250m ver 'n jakkals deur teleskoop kan sien.
Hoor graag by julle verder?
Groete

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Calldo
Daai X21 is n YSTER van n flits, het bietjie gelees
http://www.zweibrueder.com/ENG/produkte/html_highperformance/html_Xserie/x21.php
http://www.ledlenserusa.com/product_info.php?modelNum=8437
Hierdie forums link het n paar fotos van hoe die flits lig.
http://www.candlepowerforums.com/vb/showthread.php?t=232079
Mooi loop
Francois

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuwe groen laser flitse
FM
Ek bel nou net vir Hansie
R 2300.00' ---ND 3 LASER GENETICS SE PRODUK ' 2 VERKOOP.. soos jakkals wp genoem het en .
mAAR daai groen kol wat spikkels gooi irriteer my nog...,maar dis my siening en vir die ou wat hom koop..die doel heilig mos altyd die middel...So dis omdat hy hom wil he en hy vir hom of haar gaan werk....
Die x21 lyk nogal fraai FM
groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
JB
Die x21 gebruik D cell batterye, en is n groot swaar flits, ek soek iets vir die dagroepie waar vlekkie naby is en die donker vang jou, die P7 of P14 van dieselle maatskappy lyk my na n wenner, kry ook bracket wat hom aan geweer/teleskoop kan heg.
R2300 is BAIE om vi n ding te betaal wat jy nie seker is of hy gaan werk of nie, kan jy nie da mat Gerrie praat, ek kom in Augustus vi Taffie kuier, dan kan ons hom vat vi 'FIELD TRAILS" en volledig terugvoer gee oppi forums, dalk verkoop ons vi hom 10 op een slag, wen wen situasie. Vra ma, hy kan net se NEE.

Last edited by Francois Marais on Tue Jun 01, 2010 11:06 am, edited 1 time in total.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
ALMAL
Ek wou ook kommentaar gee oor x21 se gewig ,amper 1.5kg, maar FM het dit al opgetel. Hou aan snuffel.
Groete BIKER

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Nuwe groen laser flitse
Almal
Wat gaan die verskil wees tussen n groen filter op jou geweerlig of n laser genetics flits. Dalk is daar iemand wat ons meer kan vertel van n groen filter?
Tomcat
Wat gaan die verskil wees tussen n groen filter op jou geweerlig of n laser genetics flits. Dalk is daar iemand wat ons meer kan vertel van n groen filter?
Tomcat
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
TOMCAT
Dit gaan nie oor die groen of rooi nie maar oor die afstand ,refleksie ,sigbaarheid en gewig van die flitsie en ook of die lig sigbaar is [laser] vir die dier.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Tomma,
Sorry vir die Soutie, druk my net beter uit. Gedink in dat jy hierdie inligting interresant sal vind na aanleiding van jou vraag.
The big disadvantage of the green filter as opposed to red, is that green actually destroys a persons night vision, as does white / yellow light. Full night vision can take up to 45 minutes to re establish. Red filters on the other hand, if not focused into the eye, have very little, if any, effect on human NV, depending on the intensity.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Nuwe groen laser flitse
Mac
Dankie vir die inligting.
Biker
Soos ek kan aflei uit die ND3 advertensie kan diere die laser sien maar is nie so geintemedeerd deur die lig soos byvoorbeeld n witlig nie.
Jakkals WP se dat n dier se oe baie goed reflekteer. Afstand van die laser is omtrent 200 meter. En sy battery hou net 7-8 ure. En hy is nogals duur. JB kerm dat hy nie ordentlik kan sien nie. Die besigheid werk glo nie goed in sub zero temperature nie en lyk my die vogtigheid in die lug kan ook n probleem wees en die sigafstand verkort. En dan die ding wat Mac van praat. Die laser is ook sigbaar vir die menslike oog gaan dit nie dan ook nagvisie probleme vir jou gee nie.
Sorry dat ek so negatief is, dink net dat die kool nie die sous werd is nie. Hy is wel lekker klein en kompak.
Vir n laatmiddag roep:
Vat n alarm-back up batterytjie saam en geruik n gewone spotlight met jou dimmer of met n groen of n rooi filter.
Baie goedkoper en dit gaan VERSEKER werk.

Ek se dankie weer vir jou inset. Stem saam oor die prys--te duur vir so min gebruik.
Groete BIKER
Ek se dankie weer vir jou inset. Stem saam oor die prys--te duur vir so min gebruik.
Groete BIKER
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Nuwe groen laser flitse
Hier is sommer n stukkie wat ek raakgelees het oor verskillende filters en waarvoor hul gebruik word.
Shine a wide-beam light from a headlamp or a hallogen around camp at night or along a dark trail. The lights shine bright for optimum distance or even up close. The bright white light is best around camp. A flicker switch is found on most hunting lights which quickly changes the white light to a filtered lens.
Step 2Change the hunting light lens according to the appropriate circumstances. Red preserves night vision. Green will help you better see animals. Blue is for tracking blood.
Step 3Use anyone of the three colored lenses--red, blue or green--for use with night vision discs for blocking the glare when reading maps. Bright white lights are sometimes too strong. Adding a filter lens decreases the strength of the light and will actually help you see some things better.
Step 4Move the pivoting filter lens over the bright light to change the color. The lenses are attached at the light source, usually right above the original lens.
Step 5Use an orange light filter when viewing long distances at night when it's harder to see. Orange filter lenses actually increase visibility in haze, fog, storms and sand storms.
Step 6Place a red filter lens on your light if you are predator hunting. Use the red light to track down a wild animal, such as a coyote or bobcat. Once you are ready for the kill, quickly change the filter back to the bright light to illuminate your target.

Tomma
As jy weer uitgaan kom kry daai groen filter by my.. veral as jy op n plaas kom met redelike aantal spesies om te bevestig of ontken wat ek noem.
Jy kan lekker wildkyk met hom in die nag ja en die goggas pla nie so baie nie....maar oge kan jy nie uitken nie...hase ,bokke, jakkalse, springbok, blesbok, willebees, rooikat, almal se oge lyk dieselfde deur die groen filter....
Ma daar is net een anier van glo en dis van sien...
Mooi Bly.
Jacques
'Ek hettie geweet jy en daai tralie juffie het so stormagtige gebeure deurstaan nie) lag lag lag

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Hier is nog bietjie inligting(review) oor die ND3 laser lig.
http://laserpointerforums.com/f52/laser-genetics-genisys-nd3-large-pics-47421.html
Norton

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Ek het ook gewonner oor daai spikkels soos Jacques se.
Ek sal een leen en bietjie gaan toets, sal julle laat weet.

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Die groen liggie werk lekker, het vagebyt en een gekoop
in die nag kom ek nie agter dat hy spikkels maak nie, as jy dier se lyf sien of kop dan ken jy hom mos uit? verste geskiet op oomblik is 165 meter en kon mooi sien wat aangaan. Geen groot lig wat stamp en pla,het nogsteeds handlig om rond te lig en kyk vir ogies wat inkom, in die koue moet jy 'n lappie om hom draai anners lig hy swakker. Vir my 'n nuwe gadget wat lekker werk sover. Sal julle op hoogte hou, sal naweek verder toets en kyk of ek video kan neem.
Groete
Ben
Groete
Ben
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Ben,
Ek glo ons almal sal dit waardeur as jy daai groenliggie so bietjie deur sy stappe vat en lekker toets.
Kyk ook bietjie of hy sy "zero" verloor na 'n paar skote asb, of sit hy lekker stewig asb.
Watter model het jy ?
Norton
Ek glo ons almal sal dit waardeur as jy daai groenliggie so bietjie deur sy stappe vat en lekker toets.
Kyk ook bietjie of hy sy "zero" verloor na 'n paar skote asb, of sit hy lekker stewig asb.
Watter model het jy ?
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
Benna
Jy wil mos, nu sal jy die vragies ma moet vat........
By watter temp sou jy se beginne hy " swakker lig "?? Gebruik jy hom met die "presure switch" of op permanente straal?? Dan wil ek ook maar soos Norton weet, is hy lekker stewig oppi scope, en stel hy redelik maklik in om te sinc met jou scope.
Thanks, n video sal briljant wees, AUB.

Manne
Het nie een gekoop nie, maar my vriendelike geweer winkel eienaar het goedgunstiglik ingestem om my n ND3 te leen vir die naweek. Het sommer gou hier teen die dorp gaan staan en bietjie fluit geblaas met die hoop iest sal kom loer, maar niks het opgedaag.
My indrukke sover........
Dit sal n tydjie vat om die lig gewoond te raak met die wat hy nie n straal maak wat jy kan sien nie, die GROOT voordeel davan is natuurlik dat die voertuig nie verlig word terwyl jy lig nie. Daar het egter n voertuig op n nabygelee grondpad verby gekom, en onmiddelik kom jy die straal in die lug gewaar soos die laser weerkaat van die stof deeltjies. As die lig op flood gestel is, lig dit vir my bietjie swakkerig, en kan ek amper nie glo dat die vervaardigers beweer dat jy op 250m damee kan skiet nie, ek was egter baie naby aan die woongebied, maar die maan kan ook dieselle uitwerking he. Ek het vandag inni shop met die ND 5 gelig en sal baie eerder vi hom wil gaan, dink hy sal goed werk, reken dan ook dit sal die moeite werd wees om vir die ND3*50 te wag tot die in SA beskikbaar is.
Ek gaan egter more uit, so n bietjie boogjag saam met die laaitie, en sal dan deur n scope kyk hoe maak die outjie, inni heel donkerte, op n Jakkals se kjend. Sal Sondag gou weer my bevindinge kom deel. Op hierdie stadium sal ek hom nie vir my aanskaf nie, reken nie hy is R2400 werd nie. Moet darem byse, as jy inni dag met hom hier naby lig, dan lyk dit of die liggie kolletjies het wat so rondspring, as jy inni nag met hom lig sien jy geen spikkels en kolletjies, net n mooi helder groen kol.

Last edited by Francois Marais on Sat Jul 03, 2010 3:22 am, edited 1 time in total.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
FRANCOIS
Toets hom goed my mater, kan nie wag vir jou report nie.
Mooi loop
BIKEr

Danie Lombard .243
Re: Nuwe groen laser flitse
Ek hoop nie ek word ge kielhaal oor my bevinding rakende die vermoe van die groen lazer liggie/flitsie nie.
Maat van my van Pta was verelde naweek hier by my en hy het die groen lazer lig op die .22 gemonteer sodat sy seun paar springhase kon jag. Wat 'n disaster die groen liggie. JB is dood reg met die groen kolletjies wat jy deur die scope sien. Hier by my is vele steenbokke en duikers. So met die ry in die veld staan daar 'n duiker en ek se beloer gou die duiker deur die scope met die groen lazer lig wat die duiker verlig, en se wat jul dink van die groen liggie lazer ding. Die duiker was so 40 meter ver. Wat volgende gebeur het verduidelik wat die ou en ek dink van die groen lazer. Hy het hom net daar en dan van die scope afgehaal en in boere afrikaans gese wat hy dink van die liggie. Ons het die res van die aan sukses gehad met die dood eenvouodige lightforce wit skiet lamp.
Ander ding, ek en ou Hendrik jag al jare met die wit lig die jakkies en katte. Ek verstaan nie die bohaai oor die rooi filter nie. Eenmaal jare terug getoets en soos JB se, woefie........ Wat wel seker in ons guns tel is die feit dat ons nie die inkomende jakkie dood lig met die wit lig nie. Daar word kort-kort net so vinnig met die wit lig gelig, so aan en af, net om te sien waar die okie is. As Hendrik die lig weer aanskakel doep die skoot. Wielie Waps was al by om te sien hoe dit werk. Dit werk sommer baie mooi.
Die rooi lig se ligvermoe is vir my veels te swak, veral waar verskote geskiet moet word. Jul kan gerus vir Caller vra oor die gem. afstand van jakkie jag hier in onse wereld.
Ek sluit af. Groen lazer lig is 'n SURE NO GO nuwe mode foefie gadget.

Danie/Biker
Ek sal nooit die groenlig vi my lightforce ruil nie, davoor dink ek steeds die liggie lig te SWAK op flood mode. Ek het nie n jakkals geskiet nie, wou bietjie die groenlig toets, het wel jakkalse wat se oe ek kon sien met LF, gladnie sien met groen lig. Voordeel van die groenlig is dat dit gladnie jou voertuig verlig nie.
Ek sal nie vir my die groen lig aanskaf nie, vi R2400 koop ek vi my nog n 240 LF en n paar spaar gloeilampies. Ek sal graag die groter ND3*50 ook n toetslopie wil gee voordat ek hierdie groen liggies finaal gaan afskryf, ek reken egter hulle het uitmintende waarde as n survival tool, daardie gekonsentreerde straal van hom lig ver, BAIE VER, vir nu eers, nee dankie, sal sonder hom survive in die jakkalse wereld.
My 2c....
Mooi loop
Francois
Danie, ek sal dit nu ni sooo kras stel nie, maar stem tog saam met jou........my ondervinding............Groen lazer lig is 'n SURE NO GO nuwe mode foefie gadget.
Ek sal nooit die groenlig vi my lightforce ruil nie, davoor dink ek steeds die liggie lig te SWAK op flood mode. Ek het nie n jakkals geskiet nie, wou bietjie die groenlig toets, het wel jakkalse wat se oe ek kon sien met LF, gladnie sien met groen lig. Voordeel van die groenlig is dat dit gladnie jou voertuig verlig nie.
Ek sal nie vir my die groen lig aanskaf nie, vi R2400 koop ek vi my nog n 240 LF en n paar spaar gloeilampies. Ek sal graag die groter ND3*50 ook n toetslopie wil gee voordat ek hierdie groen liggies finaal gaan afskryf, ek reken egter hulle het uitmintende waarde as n survival tool, daardie gekonsentreerde straal van hom lig ver, BAIE VER, vir nu eers, nee dankie, sal sonder hom survive in die jakkalse wereld.
My 2c....
Mooi loop
Francois
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Nuwe groen laser flitse
FRANCOIS DANIE
Dankie vir julle 'veldverslag'. Ek dink die tegnelogie moet verbeter want as hulle dit regkry dan is my probleem met n super ligsku teef oor. Wat is julle ondervinding sien die diere geen lig nie?
BKER

Biker.
en ander
Luister gou na hierdie strorie. Die maat van Pta wat hier by my gekuier het vir die naweek het mos die groen lazer lig saam gebring op die .22 om dit te toets en sy seun te laat jag met die roer. Die seun, so 12 jaar oud het sommer 'n klomp gadgets saam gebring saam die groen lazer flits. Ook 'n groen lazer beam ding, so groot soos twee medim flits batterye en so 'n klein rooi lazer beam liggie. Groot sport om die jack russel en staffie aan te sit om die rooi lazer beam te jaag. Met die speelery saam die honde om die braai vuur vat ek die groen lazer en wil toe sien hoe jaag die honde die groen kolletjie. Luister hier. Sowaar as wragtig, die honde kan die groen lazer kol nie raak sien nie. Skein ons die rooi lazer kol en die honde jaag die kol. Skakel ons op 'n plek oor na groen en die honde steek vas en begin die rooi kol soek, so snuffel snuffel. Met die skein die groen lazer kol al lank voor hul. Groen heen en weer, maar niks. Hul sien dit nie raak nie. My twee skaap honde ook ge probeer. Selfde storie.
NOU KOM MY VRAAG????
Moet 'n ou dan nie eerder 'n groen filter op die jag lamp gebruik instede van die rooi een nie? My honde is normale kanis K9, dieselfde as jakkals, en my honde sien die rooi net soos alle ander honde baie mooi.
Ek het dan gehoor jakkie sien nie die rooi lig nie.
HELP!!!!