Leeu te jag.

User avatar
Badger
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am

Re: Leeu te jag.

Post by Badger »

100% reg!
'n Canned lion word in 'n kamp geteel vir die volgende rede.
As jy 'n leeu op jou plaas moet teel tot hy reg is om gejag te word, gemiddeld van 3-4jaar af, dan gaan hy jou so +-R300 000 se wild eet, hang af wat vang hy, as jy buffels en sable het kan dit BAIE meer wees. :-\.
Ek kan nie verwag om 'n klient daai prys te vra nie, maar kom ons vat die boonste voorbeeld, en ek laat 'n wyfie jag teen 'n mal prys van R80 000, dan is nogsteeds R220 000 se wild kort, m.a.w. ek boer agteruit teen 'n helse verlies.
Die ander punt is soos ek bo genoem het, hok leeus het geen vrees vir die mens nie, en is nie in die minste "mak" nie, hy sal jou verskeur met die kleinste kans wat hy kan kry.
Wat dan gebeur, 'n klient bespreek die leeu, en dan moet 'n permit uitgereik word vir die jag, ons laat die leeu veld toe gaan(dit vat so week vir die permit), as die klient en permit kom, dan jag ons hom, die plaas waar ons jag is 17 000ha, jy moet regtig hard werk en jou storie ken om hom te kry, en die slag wat jy hom kry is dit "sports", die kans dat 'n hok leeu gaan storm is 80-90%, veral die wyfies!
Ek kan 'n bladsy skryf oor hoekom hokleeus beter is om te jag, maar hierdie is my hoof redes, en dat ons die getalle en gene baie beter onder beheer kan hou.
Daar is 'n behoefte is om leeus te jag, hoekom mag mens hom nie teel vir daai doeleinde nie?
As daar genoeg is om te laat jag dan bly die getalle en prys reg vir die jagter en wildboer, anders kan dit baie moontlik dieselfde uitdraai as die renoster poaching, jy gaan dit nooit kan stop nie.
Ek gaan November 'n wyfie jag, die man wat se dis onregverdig kan saam kom, maar sonder 'n geweer, en dan na die tyd vir my vertel wat hy dan dink, hy GAAN sy opinie verander...'n leeu kan 80m in net 3 sekondes toemaak, dis iets om oor te dink, jy het 1 skoot, daar is amper nooit tyd vir 'n 2de skoot nie, dis hoekom "back-up" so belangrik is, so eintlik is die kaarte teen jou, jy het een kans, en jy is in sy speelplek, jy begin klaar met 'n nadeel....
Hoop dit dring die hele storie oor "hok leeus" meer in perspektief, ek is nie hier om daaroor te baklei nie, ek moet kos op die tafel vir my gesin en gelukkig (of ongelukkig :-\) voltyds in die jag bedryf...

Groete.

Chris.
SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Geno »

Die manne wat gekant is teen geblikte leeus moet net die volgende ook besef:

Elke "mak" leeu wat geskiet word, red 'n wilde leeu (en die wilde leeu se kleintjies, want die nuwe mannetjie maak hulle vrek).
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Badger
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am

Re: Leeu te jag.

Post by Badger »

Ek stem 100% saam met jou Geno!
SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leeu te jag.

Post by DWB »

Dankie, goeie verduideliking.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Leeu te jag.

Post by BLOK »

Badger wrote: Ek gaan November 'n wyfie jag, die man wat se dis onregverdig kan saam kom, maar sonder 'n geweer, en dan na die tyd vir my vertel wat hy dan dink,
Ek dink regtag dat dit baie onregverdag is om n mak leeu vry te laat en dan te gaan skiet. Kan mos nie so gevaarlik wees nie. Mag ek nou saamkom. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Cobus(Cobb) »

Blok, jou ou boef...daar steel jy my idee, ek het nou net my vakansie begin beplan!!

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Beretta »

Blok
Ek stem saam met jou. Dit is mos pumba se tjom ag shame. Blok jy moet gaan kyk en terug voer vir ons kom gee.  ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leeu te jag.

Post by DWB »

Ek wou saamgaan tot ek die 9.3 by die huis moes los...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Marc »

molopohunter wrote: Dink jy vir 1 oomblik dat leeus wat in die land gejag word wilde leeus is wat op bees plase rondloop of soos koedoes trek?
Goed gestel  ;)
Geno wrote: Die manne wat gekant is teen geblikte leeus moet net die volgende ook besef:

Elke "mak" leeu wat geskiet word, red 'n wilde leeu (en die wilde leeu se kleintjies, want die nuwe mannetjie maak hulle vrek).
+1
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Badger
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am

Re: Leeu te jag.

Post by Badger »

;D ;D ;D Ek sal 'n bussie reel, dan maak ons dit 'n groep uitstappie, daai leeu gaan dink dis 'n buffet wat aangestap kom...of "Pick 'n Eat"!!! ;)
Ek is hoeka oppad bos toe, sal julle Maandag sien!
Groete!

A bad day in the bush is better than a good day in the office!
SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Leeu te jag.

Post by SV MAD (Henk) »

Badger wrote: ;D ;D ;D Ek sal 'n bussie reel, dan maak ons dit 'n groep uitstappie, daai leeu gaan dink dis 'n buffet wat aangestap kom...of "Pick 'n Eat"!!! ;)
Ek is hoeka oppad bos toe, sal julle Maandag sien!
Groete!

A bad day in the bush is better than a good day in the office!
Ek vat my rollie saam, as daai leeu storm dan skiet ek die naaste ou in die knieg en hol weg!
ek soek nog wapens...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Leeu te jag.

Post by BLOK »

Badger wrote: ;D ;D ;D Ek sal 'n bussie reel, dan maak ons dit 'n groep uitstappie,
Moet nou net nie dink julle maak van my die bestuurder nie. Ek het maar juis gehoop om genooi te word saam Grumpy. As die mak leeus so knorrig is soos hulle beweer en die ding storm het ek darem die gewigs voordeel om voor Grumpy weg te kom en kan ek dan mos kyk hoe hy en die leeu vir mekaar grom. hahaha

Chris

Skuus man ek neek nou julle post op kon dit net nie weerstaan nie. Ek het niks teen die tipe jag nie en dink werklik dat dit n groot bydrae leweer tot die voortbestaan van leeus. As daar n mark is daarvoor hoekom dit nie doen nie. Solank dit eties is en die leeu nie soos sommage ouens in die bedryf sommer in sy hok geskiet word nie is dit 100% reg met my.

Het al self paar keer vryloop leeus gejag en ja dit kan senutergend wees. Persoonlik skiet ek hom eerder daar waar hy in die veld groot geword het en vrylopend is. Maar wat is die verskil tussen Nyalas, buffels ens in teelkampe aanhou en later laat ja en hierdie manier van leeujag. Newat as daar mark is en eties gedoen word niks verkeerd vir my nie.

Dink daar was (seker nogsteeds) n paar manne wat die dintg baie oneties gedoen het, leeuwyfies by hul hokke geskiet, leeus geskiet met klein welpies terwyl hulle drink ens. Dit is die prent wat die wye publiek ingedra is van leeujag en ongelukkag soos met baie ander dinge maak een vrot peer in die sakkie die hele sakkie goedkoop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Leeu te jag.

Post by grumpy »

Blok, geen probleem om saam te gaan nie.ons het twee bussies nodig. Een vir ons twee en een vir die bang manne. As daai Leeu storm dansoek jy n mooi groot klip om op te gaan sit en kyk mooi want hier kom nou een moerse groot fight en brullery tussen ek en hom!

Jy weet ek is nie bang on my PUNT te maak nie!

Die ander manne kandan maar hulle skoon onderklere en vsts gaan aantrek. Die manne steek mos howls die vest in die onderbroek so ditmoet ook vervang word!!! ;D
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Beretta »

Grumpy
Die manne praat van as die leeu kwaad is lyk jy hulle het nog nie gesien as jy kwaad is nie ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Marc »

SV MAD (Henk) wrote:
Badger wrote: ;D ;D ;D Ek sal 'n bussie reel, dan maak ons dit 'n groep uitstappie, daai leeu gaan dink dis 'n buffet wat aangestap kom...of "Pick 'n Eat"!!! ;)
Ek is hoeka oppad bos toe, sal julle Maandag sien!
Groete!

A bad day in the bush is better than a good day in the office!
Ek vat my rollie saam, as daai leeu storm dan skiet ek die naaste ou in die knieg en hol weg!
Ek sit verseker nie naby jou  nie  :police:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Leeu te jag.

Post by BLOK »

Grumpy

Newat ek sal langs jou staan as dit lyk daai tanne man sit jou ore aan, self nie veel bang in my nie. Ek skrik nie vir veel nie, net vir moffies, glo darem nie jy is een nie so ons sal te lekker saam ry. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Leeu te jag.

Post by kopskoot »

BLOK wrote: ons sal te lekker saam ry. hahaha
Blok,nou worry JY my ook! ;D ;D
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Leeu te jag.

Post by BLOK »

kopskoot wrote:
BLOK wrote: ons sal te lekker saam ry. hahaha
Blok,nou worry JY my ook! ;D ;D

Wat worry jy oor, jy sit in die tweede bussie saam die bang@tte en mofg@tte, of het jy die selfde vrees as ek
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Leeu te jag.

Post by Stefan764 »

Badger wrote: 100% reg!
'n Canned lion word in 'n kamp geteel vir die volgende rede.
As jy 'n leeu op jou plaas moet teel tot hy reg is om gejag te word, gemiddeld van 3-4jaar af, dan gaan hy jou so +-R300 000 se wild eet, hang af wat vang hy, as jy buffels en sable het kan dit BAIE meer wees. :-\.
Ek kan nie verwag om 'n klient daai prys te vra nie, maar kom ons vat die boonste voorbeeld, en ek laat 'n wyfie jag teen 'n mal prys van R80 000, dan is nogsteeds R220 000 se wild kort, m.a.w. ek boer agteruit teen 'n helse verlies.
Die ander punt is soos ek bo genoem het, hok leeus het geen vrees vir die mens nie, en is nie in die minste "mak" nie, hy sal jou verskeur met die kleinste kans wat hy kan kry.
Wat dan gebeur, 'n klient bespreek die leeu, en dan moet 'n permit uitgereik word vir die jag, ons laat die leeu veld toe gaan(dit vat so week vir die permit), as die klient en permit kom, dan jag ons hom, die plaas waar ons jag is 17 000ha, jy moet regtig hard werk en jou storie ken om hom te kry, en die slag wat jy hom kry is dit "sports", die kans dat 'n hok leeu gaan storm is 80-90%, veral die wyfies!
Ek kan 'n bladsy skryf oor hoekom hokleeus beter is om te jag, maar hierdie is my hoof redes, en dat ons die getalle en gene baie beter onder beheer kan hou.
Daar is 'n behoefte is om leeus te jag, hoekom mag mens hom nie teel vir daai doeleinde nie?
As daar genoeg is om te laat jag dan bly die getalle en prys reg vir die jagter en wildboer, anders kan dit baie moontlik dieselfde uitdraai as die renoster poaching, jy gaan dit nooit kan stop nie.
Ek gaan November 'n wyfie jag, die man wat se dis onregverdig kan saam kom, maar sonder 'n geweer, en dan na die tyd vir my vertel wat hy dan dink, hy GAAN sy opinie verander...'n leeu kan 80m in net 3 sekondes toemaak, dis iets om oor te dink, jy het 1 skoot, daar is amper nooit tyd vir 'n 2de skoot nie, dis hoekom "back-up" so belangrik is, so eintlik is die kaarte teen jou, jy het een kans, en jy is in sy speelplek, jy begin klaar met 'n nadeel....
Hoop dit dring die hele storie oor "hok leeus" meer in perspektief, ek is nie hier om daaroor te baklei nie, ek moet kos op die tafel vir my gesin en gelukkig (of ongelukkig :-\) voltyds in die jag bedryf...

Groete.

Chris.
AMEN
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Leeu te jag.

Post by Stefan764 »

O ja, nog n ding,
DWB wrote: Ek wou saamgaan tot ek die 9.3 by die huis moes los...
vat hom maar saam Deon, gani veel help nie  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Wouter Roets »

Sully

Die koeel en die leeu gaan ewe vinnig wees! As die leeu op topsnelheid weghardloop sal hy nie met sukses kan skiet nie! ;D

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Leeu te jag.

Post by Stefan764 »

Dankie vir die waarheid Baas Wout  :angel:
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leeu te jag.

Post by DWB »

Sully en Wout....

Julle sal rol! Gelukkig weet ek van 2 manne saam wat ver oor 100 leeus met 'n 9.3x62 laat val het....

My roer en ek like hom! Al skiet ek so blerrie mis!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Leeu te jag.

Post by Flip Nel »

Wouter

Gelukkig skiet die 9.3 mannie nie diere in die "Hol" ;D nie ons wag dat hulle storm ons is nie bang manne nie ;D
User avatar
Badger
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am

Re: Leeu te jag.

Post by Badger »

;D ;D ;D
Bly om te sien ons kyk redelik dieselfde prentjie raak!
Wouts...los net die .22 by die huis GROOT Sebliefies! :angel:
SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
Post Reply