Re: Nuwe "Chronograph" koop
Posted: Wed Jan 02, 2013 6:25 pm
Dan kan ek darem byvoeg dat die kronograaf of die lesing sal gee of nie.
Dir sal nie sommer 'n afwyking, oftewel verkeerde lesing gee nie. Dit gebeur met te na aan die loop, sodat die skokgolf gemeet word, andersins as daar 'n lesing is, glo dit maar. Mens moet net die sensors parallel met die koeelbaan kry.
Voorspoed
Johan Smit