Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Nee, hy gooi my uit.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Dankie, daai link hou my password~!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Hallo Heinrich
Ek wil net hoor of jy my dalk kan help. Ek gebruik Google Chrome. Van die naweek af kan ek dit nie vir Jaracal gebruik nie. Sodra ek "log in" wys hy my naam ens soos hy moet, maar dan 3 sekondes later gooi hy my terug na "login" blad.
Ek gaan nou in met gewone "internet explorer" dan kan ek ingaan op my naam soos normaal.
Die ander ding is alles is skielik in die middel van die blad, is dit nuwe formaat, of is daar iets fout.
Dankie vir die hulp met die verandering van my "password"
Lekker dag
Douw

Met Safari op die iPad kry ek dieselfde.douw wrote:Hallo Heinrich
Ek wil net hoor of jy my dalk kan help. Ek gebruik Google Chrome. Van die naweek af kan ek dit nie vir Jaracal gebruik nie. Sodra ek "log in" wys hy my naam ens soos hy moet, maar dan 3 sekondes later gooi hy my terug na "login" blad.
Ek gaan nou in met gewone "internet explorer" dan kan ek ingaan op my naam soos normaal.
Die ander ding is alles is skielik in die middel van die blad, is dit nuwe formaat, of is daar iets fout.
Dankie vir die hulp met die verandering van my "password"
Lekker dag
Douw
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Op google crome probeer die browsing history delete. Ctrl+Shift+Del. Baie keer is dit die browser se cache wat die probleme veroorsaak. Jy kan ook Ctrl+F5 druk om updated inligting van die website wat jy besoek te kry.
Laat weet of dit werk.
Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Ek gebruik I/E, Chrome en Firefox en is daar by geen van hulle enige probleme nie.
Ek sal kyk of ek Safari kan aflaai
Groete
Laat weet of dit werk.
Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Ek gebruik I/E, Chrome en Firefox en is daar by geen van hulle enige probleme nie.
Ek sal kyk of ek Safari kan aflaai
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Ek gebruik Safari op die mac en hy werk goed. Dit is net die login wat nie werk nie en het al alles probeer maar hy like dit nie.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Safari getoets en myne loop soos stroop.
Sal kyk of ek kan search om die verstellings te sien wat gedoen moet word.
Sal kyk of ek kan search om die verstellings te sien wat gedoen moet word.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
werk jou login op Safari? watter weergawe gebruik jy? Myne wil niks weet nie.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Myne onthou my password.
Dit is die nuutste windows weergawe.
Groete
Dit is die nuutste windows weergawe.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Indien jy probleme met die forum het of uitleg of iets anders plaas dit asb hier.
Die ouens wat probleme het met "ge-centre" stuur asb vir my 'n print screen (click shift - printscreen open paint en save as naam.jpg) stuur dit vir my asb. Dan sal dit ook help om te weet watter browser jy gebruik.
Ek gebruik google crome, safari, firefox en I/E 8 en het geen probleem met enige van hulle met die uitleg nie.
Om uit te vind watter I/E version jy het. Klick op die ? en dan sal jy version sien.
Ons help graag
Groete
Die ouens wat probleme het met "ge-centre" stuur asb vir my 'n print screen (click shift - printscreen open paint en save as naam.jpg) stuur dit vir my asb. Dan sal dit ook help om te weet watter browser jy gebruik.
Ek gebruik google crome, safari, firefox en I/E 8 en het geen probleem met enige van hulle met die uitleg nie.
Om uit te vind watter I/E version jy het. Klick op die ? en dan sal jy version sien.
Ons help graag
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Hallo Heinrichjaracal wrote:Indien jy probleme met die forum het of uitleg of iets anders plaas dit asb hier.
Die ouens wat probleme het met "ge-centre" stuur asb vir my 'n print screen (click shift - printscreen open paint en save as naam.jpg) stuur dit vir my asb. Dan sal dit ook help om te weet watter browser jy gebruik.
Ek gebruik google crome, safari, firefox en I/E 8 en het geen probleem met enige van hulle met die uitleg nie.
Om uit te vind watter I/E version jy het. Klick op die ? en dan sal jy version sien.
Ons help graag
Groete
Kyk, ou maat, jy het nou met 'n ou te doen wat net sekere knoppies kan druk om die ding aan die gang te kry. Ek druk,bv. shift - print screen en niks gebeur nie. Het google crome afgelaai en geregistreer, maar dit help ook nie as 'n mens verder te dom is om te weet wat om nou te doen nie. Ek skat my I/E, as dit internet explorer beteken, is I/E 8.
Ek moet nog steeds elke keer as ek op die Forum wil kom, "inlog".
Groetnis
Pieter W.V.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Goeie nuus. Die feit dat ons die forum op jaracal.com gehad het en nou oorgegaan het na jaracal.co het veroorsaak dat die automatic inlog nie werk nie. Sodra ons terugskakel van jaracal.co na jaracal.com sal dit weer werk.Pieter Willem Vorster wrote: Ek moet nog steeds elke keer as ek op die Forum wil kom, "inlog".
Groetnis
Pieter W.V.
Hiermee die kommentaar van die hulp forum:
Re: Log me on automatically each visit, don't work
Yes, changing domains is definitely a good reason for the cookies to stop working.
So 'n bietjie geduld vir 'n week of so sal waardeer word.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Dagse,
Help asb ek, kan slegs van my foon af op die site kom, as ek wil in log op my rekenaar dan loop als reg tot by die redireck bladsy en dan log hy my weer outomaties uit ek het al die normale probeer password gesave ens.
Enige hulp sal waardeer word
Dankie

Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm

- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 993
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Selfde met my gebeur. Het firefox gedownload en gbruik dit nou om te browse, probleem opgelos
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Dankie, gaan dit probeer! Is daar nie n plan vir google chrome nie?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Delete die cookies op Google Crome en gebruik die volgende link:505hunter wrote:Dankie, gaan dit probeer! Is daar nie n plan vir google chrome nie?
www.jaracal.co/index.php.
Jy kan ook nadat jy die boonste link gevolg het CTRL +F5 druk.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
daar werk hy baie dankie!
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Heinrich,jaracal wrote: Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Ek gebruik I/E, Chrome en Firefox en is daar by geen van hulle enige probleme nie.
Ek sal kyk of ek Safari kan aflaai
Groete
Hier is hoe my skerm uitleg lyk (jammer, die resize het nie so duidelik uitgekom nie). Ek gebruik IE 9, en die teks was
altyd 'left aligned' tot so paar dae terug. Begin nou so half gewoond raak aan die 'centre aligned' uitleg, maar dit lees
nie so maklik nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Dankie Paul. Het ook probeer oplaai maar is nog bietjie rekenaar ongeleterd( net n klein bietjie)
My skerm lyk ook so
My skerm lyk ook so
vlakvark en bosvark Bvk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
SQL ERROR [ mysqli ]
Incorrect string value: '\xC4\x93n va...' for column 'post_text' at row 1 [1366]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
As iemand kan help. Ek het 'n 'signature' opgelaai "Submit" maar ek sien dit nie op my posts nie. Wat is fout?
Groete,
JHN
Groete,
JHN
Last edited by Johan Nel on Wed Mar 27, 2013 10:47 pm, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Jy moet hom stel dat hy met elke post opsit, daar is so opsie, loer bietjie daar waar jy hom opgestel het 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Marc,
Ek het gaan seker maak dat alles aan is, maar ek sien nog steeds nie die signature nie.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

En daar is dit toe nou wraggies. Lyk my dit update nie outomaties na al mens se posts toe nie, maar net na die wat mens stuur na die verandering aan die profiel.Johan Nel wrote:Marc,