Page 2 of 2

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Sat Dec 28, 2013 6:30 pm
by vossie1
Ek sal ook graag een wil he as daar is.

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Sat Dec 28, 2013 9:32 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi julle ja gelukkig nog so paar oor julle kan vir my julle posadresse pm asb:-)

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Sat Dec 28, 2013 9:55 pm
by Riaan Beeslaar
Hi Celesti
Sal jy asb vir my julle bankbesonderhede pm ek sal ook een vat

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Sun Dec 29, 2013 6:02 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Riaan Beeslaar wrote:Hi Celesti
Sal jy asb vir my julle bankbesonderhede pm ek sal ook een vat
PM gestuur nog net ene oor ++>:

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Mon Dec 30, 2013 6:34 pm
by vossie1
Hi Celesti ek sal gou vanaand of more oggend die oorplasing vir jou doen.

Groete
Vossie

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Thu Jan 02, 2014 9:46 pm
by vossie1
Hi Celesti,het jy my betaling ontvang? Indien wel sal jy nie asb my tracking nr vir my pm nie!

Groete
Vossie

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Fri Jan 03, 2014 1:12 am
by Beer (Christo)
Die flitsies werk nie te sleg nie. Ek het amper op hierdie meneer getrap by Marloth Park.

http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/BDA54DED-A580-413C-A7E5-60E9A0F18102_zpsdeez3zpw.jpg

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Fri Jan 03, 2014 10:40 am
by Beretta
R90.00 by outdoor whouse het dit in die week daar gesien word gemaak deur Zartek.
Beretta

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Sat Jan 04, 2014 1:08 am
by Celesti@NiteCoreSA
Jammer ouens hulle is nou almal uitverkoop. Ek sien Outdoor Warehouse verkoop hulle vir 'n goeie prys

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Mon Jan 06, 2014 10:34 am
by paul
Ek wou nou die geld oor betaal het vir een van daardie flitsies. Nou sien ek daar is nie meer nie.

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Mon Jan 06, 2014 8:54 pm
by Celesti@NiteCoreSA
paul wrote:Ek wou nou die geld oor betaal het vir een van daardie flitsies. Nou sien ek daar is nie meer nie.

Hi Paul jy kan hulle kry by outdoorwarehouse:-)

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:42 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Ons NiteCore UV Flitse is bestel gaan 3 watt wees amazing eerste UV flits wat nie 5 m skyn nie!!!!

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Tue Jan 07, 2014 4:44 pm
by paul
Laat weet my as hulle kom en die prys vir.hulle asb.

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Posted: Fri Jan 10, 2014 8:15 am
by Celesti@NiteCoreSA
paul wrote:Laat weet my as hulle kom en die prys vir.hulle asb.
Maakso dankie O0

Re: UV Flitse NiteCore Brand

Posted: Wed Jan 15, 2014 5:52 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Manne

Die UV flits se spesifikasies is uit loer gerus hier http://nitecore.com/productDetail.aspx? ... tatrfQW1xI kliek en rol af met die muis vir meer inligting:-) ons sal hulle oor 2 weke he!!

Re: UV Flitse NiteCore Brand

Posted: Tue Jan 28, 2014 1:19 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Julle

Ons NiteCore UV Flitse is hier! 3 Watt loer gerus hier:-) http://nitecoresa.co.za/home/flashlight ... 2-charger/ Die flitse het ook adisioneel rooi; blou; groen leds en wit (440 lumens)

Ek moet se het nogal so 'n flits gemis in die Kgalagadi sjoe daar is nou vir jou baie skerpioene!

Groete
Celesti