UV Flitse NiteCore Brand
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
UV Flitse NiteCore Brand
Hi Julle
Ons NiteCore UV Flitse is hier! 3 Watt loer gerus hier:-) http://nitecoresa.co.za/home/flashlight ... 2-charger/ Die flitse het ook adisioneel rooi; blou; groen leds en wit (440 lumens)
Ek moet se het nogal so 'n flits gemis in die Kgalagadi sjoe daar is nou vir jou baie skerpioene!
Groete
Celesti
Ons NiteCore UV Flitse is hier! 3 Watt loer gerus hier:-) http://nitecoresa.co.za/home/flashlight ... 2-charger/ Die flitse het ook adisioneel rooi; blou; groen leds en wit (440 lumens)
Ek moet se het nogal so 'n flits gemis in die Kgalagadi sjoe daar is nou vir jou baie skerpioene!
Groete
Celesti
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Tue Jan 28, 2014 1:17 pm, edited 6 times in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Dankie ouens vir julle ondersteunig hulle is nou eers uitverkoop ek sal nog stock kry so teen volgende week Woendag
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
het julle nie lekker kopligte nie. soek 1 om saam met die pistol in die kluis te sit. kannie as die bollie draai, nog flits soek nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Hi Cassie onthou van ons flitse flikker juis in die donker sodat jy hulle kan kry:-) byvoorbeeld die volgendes: TM26; TM15; P25; EC25; SRT6; SRT7. Ons kry kopligte voor die einde van die jaar wat een 400 en die ander 900 lumens gaan weescassie_calvinia wrote:het julle nie lekker kopligte nie. soek 1 om saam met die pistol in die kluis te sit. kannie as die bollie draai, nog flits soek nie.
Onthou 'n koplig is uiters gevaarlik saam met 'm pistool want die rower skiet juis vir die lig...
Bel my gerus as vra het of wil gesels oor flitse dan help ek jou graag 0828258442 ek en Louis was self 5 jaar Reserviste in die Polisie by Brooklyn Stasie in Pretoria
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
ek weet koplig is nie ideal. maar, as my vrou die pistol moet oorhaal, ens, is ek net bang sy kannie sien, nie. ek praat met jou. dankie!!!!!!!!!
HOU HOM DAAI DIKTE
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
+1grumpy wrote:Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Volgens navorsing ja maar ons het dit nog nie getoets nie - het lanklaas gebloei LOLgrumpy wrote:Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Ek het n UV filter op my surefire flits wat help vir n bloedspoor in die aand maar net vir Pienk/long/suurstofryke bloed.donker bloed agv vleiswonde ens wys nie so mooi nie maar is tog beter as die skerp geel/wit lig van n normale flits.
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Dankie vir jou terugvoerjunglejulian wrote:Ek het n UV filter op my surefire flits wat help vir n bloedspoor in die aand maar net vir Pienk/long/suurstofryke bloed.donker bloed agv vleiswonde ens wys nie so mooi nie maar is tog beter as die skerp geel/wit lig van n normale flits.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Ouens laat weet as julle wil he ek het nog 'n paar bestel sal hulle die week hopelik nog he
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Hi UV flitse is terug in stock.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Celesti gaan jy nie ietsie bydrae tot die Kersfonds nie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Hi Marc ons het reeds al ons skenkings vir die jaar uitgegee maar sal julle Kersfonds op ons lysie bysit vir volgende jaarMarc wrote:Celesti gaan jy nie ietsie bydrae tot die Kersfonds nie
Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Hey manne, die UV flitsies sal hierdie week weer in stock wees, pm my gerus
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
HahaMarc wrote:So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het
Celesti
Hou ons so in jou agterkop as jy na volgende jaar se begroting kyk.
Groete
Jaco
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Maak so Jaco!Jakkalsgat wrote:HahaMarc wrote:So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak hetMarc dit sou nogals, ons is egter geseend met baie pryse en besigheid werk maar so dat jy op begroting werk vir pryse maar sou ons nie vra nie sal ons nie weet nie.
Celesti
Hou ons so in jou agterkop as jy na volgende jaar se begroting kyk.
Groete
Jaco
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
OK manne ek het weer stock van die UV flitsies pm my as jy belangstel.
Groete
Celesti
Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Die flitse is weer laag in stock laat weet as julle belangstel en jy ene nodig het vir Desember
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Ek sal volunteer vir, maar nikse geskietery nieCelesti@NiteCoreSA wrote:grumpy wrote:ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
PS. Wat betaal jy??
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
HahahaFCLoretz wrote:Ek sal volunteer vir, maar nikse geskietery nieCelesti@NiteCoreSA wrote:grumpy wrote:ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...![]()
PS. Wat betaal jy??
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Celesti, skerpioene is bangmaakgoed en ons wil nie altyd weet van hulle nie.
Het jy nie flitsies wat deur klere kan skyn sodat mens die ware prentjie daaragter kan sien nie? Dit kan maar enige soort wees....
Het jy nie flitsies wat deur klere kan skyn sodat mens die ware prentjie daaragter kan sien nie? Dit kan maar enige soort wees....
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Ek het nog net 4 oor laat weet gerus as julle wil he
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE
Hallo. Wil net hoor of julle nog van die flitse het.