UV Flitse NiteCore Brand

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

UV Flitse NiteCore Brand

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Julle

Ons NiteCore UV Flitse is hier! 3 Watt loer gerus hier:-) http://nitecoresa.co.za/home/flashlight ... 2-charger/ Die flitse het ook adisioneel rooi; blou; groen leds en wit (440 lumens)

Ek moet se het nogal so 'n flits gemis in die Kgalagadi sjoe daar is nou vir jou baie skerpioene!

Groete
Celesti
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Tue Jan 28, 2014 1:17 pm, edited 6 times in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Dankie ouens vir julle ondersteunig hulle is nou eers uitverkoop ek sal nog stock kry so teen volgende week Woendag
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by cassie_calvinia »

het julle nie lekker kopligte nie. soek 1 om saam met die pistol in die kluis te sit. kannie as die bollie draai, nog flits soek nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

cassie_calvinia wrote:het julle nie lekker kopligte nie. soek 1 om saam met die pistol in die kluis te sit. kannie as die bollie draai, nog flits soek nie.
Hi Cassie onthou van ons flitse flikker juis in die donker sodat jy hulle kan kry:-) byvoorbeeld die volgendes: TM26; TM15; P25; EC25; SRT6; SRT7. Ons kry kopligte voor die einde van die jaar wat een 400 en die ander 900 lumens gaan wees 8)

Onthou 'n koplig is uiters gevaarlik saam met 'm pistool want die rower skiet juis vir die lig...

Bel my gerus as vra het of wil gesels oor flitse dan help ek jou graag 0828258442 ek en Louis was self 5 jaar Reserviste in die Polisie by Brooklyn Stasie in Pretoria
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by cassie_calvinia »

ek weet koplig is nie ideal. maar, as my vrou die pistol moet oorhaal, ens, is ek net bang sy kannie sien, nie. ek praat met jou. dankie!!!!!!!!!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by grumpy »

Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by cassie_calvinia »

grumpy wrote:Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
+1
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

grumpy wrote:Die uv flitse, sal jy bloedspoor kan optel in die nag met dit?
Volgens navorsing ja maar ons het dit nog nie getoets nie - het lanklaas gebloei LOL :laugh: ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by junglejulian »

Ek het n UV filter op my surefire flits wat help vir n bloedspoor in die aand maar net vir Pienk/long/suurstofryke bloed.donker bloed agv vleiswonde ens wys nie so mooi nie maar is tog beter as die skerp geel/wit lig van n normale flits.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

junglejulian wrote:Ek het n UV filter op my surefire flits wat help vir n bloedspoor in die aand maar net vir Pienk/long/suurstofryke bloed.donker bloed agv vleiswonde ens wys nie so mooi nie maar is tog beter as die skerp geel/wit lig van n normale flits.
Dankie vir jou terugvoer ++>:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Ouens laat weet as julle wil he ek het nog 'n paar bestel sal hulle die week hopelik nog he
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi UV flitse is terug in stock.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Marc »

Celesti gaan jy nie ietsie bydrae tot die Kersfonds nie ::)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Marc wrote:Celesti gaan jy nie ietsie bydrae tot die Kersfonds nie ::)
Hi Marc ons het reeds al ons skenkings vir die jaar uitgegee maar sal julle Kersfonds op ons lysie bysit vir volgende jaar ;)

Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Marc »

So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hey manne, die UV flitsies sal hierdie week weer in stock wees, pm my gerus
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Jakkalsgat »

Marc wrote:So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het :(
Haha ;D Marc dit sou nogals, ons is egter geseend met baie pryse en besigheid werk maar so dat jy op begroting werk vir pryse maar sou ons nie vra nie sal ons nie weet nie.

Celesti

Hou ons so in jou agterkop as jy na volgende jaar se begroting kyk.

Groete
Jaco
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Jakkalsgat wrote:
Marc wrote:So R150 flitsie sou n nice gelukkige trekking gemaak het :(
Haha ;D Marc dit sou nogals, ons is egter geseend met baie pryse en besigheid werk maar so dat jy op begroting werk vir pryse maar sou ons nie vra nie sal ons nie weet nie.

Celesti

Hou ons so in jou agterkop as jy na volgende jaar se begroting kyk.

Groete
Jaco
Maak so Jaco!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

OK manne ek het weer stock van die UV flitsies pm my as jy belangstel.

Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Die flitse is weer laag in stock laat weet as julle belangstel en jy ene nodig het vir Desember
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by FCLoretz »

Celesti@NiteCoreSA wrote:
grumpy wrote:ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
Ek sal volunteer vir, maar nikse geskietery nie :laugh:

PS. Wat betaal jy??
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

FCLoretz wrote:
Celesti@NiteCoreSA wrote:
grumpy wrote:ENIGE VOLUNTEERS om dit te toets?? Ek sal self die skiet/sny werk doen LOL...
Ek sal volunteer vir, maar nikse geskietery nie :laugh:

PS. Wat betaal jy??
Hahaha :laugh: ek dink nie ek kan dit bekostig nie ;D
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Chevvy SS »

Celesti, skerpioene is bangmaakgoed en ons wil nie altyd weet van hulle nie.

Het jy nie flitsies wat deur klere kan skyn sodat mens die ware prentjie daaragter kan sien nie? Dit kan maar enige soort wees....
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Ek het nog net 4 oor laat weet gerus as julle wil he
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
paul
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm

Re: UV Flitse vir R150 NIE NITECORE BRAND NIE

Post by paul »

Hallo. Wil net hoor of julle nog van die flitse het.
Post Reply