Page 2 of 2

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Sun Jan 05, 2014 10:27 pm
by Swys14
ongelooflike hout, pragtig!

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Mon Jul 21, 2014 8:37 pm
by JVT172
Vandag weer my geweer terug gekry na hy diensgedoen het by Huntex saam met ralph. Ai ai maar dit bly darrem mooi, en moeilik om nie van oor tot oor te smile nie. Dankie weereens ralph vir n besonderse geweer. Wat is volgende?

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Mon Jul 21, 2014 8:44 pm
by Ralph Badenhorst
JVT172 wrote:Vandag weer my geweer terug gekry na hy diensgedoen het by Huntex saam met ralph. Ai ai maar dit bly darrem mooi, en moeilik om nie van oor tot oor te smile nie. Dankie weereens ralph vir n besonderse geweer. Wat is volgende?
Hello Jurgen

Weereens dankie dat jy die wapen vir ons geleen het om uit te stal - baie aandag getrek selfs na HUNTEX by die besigheid. .375 H&H/9.3x74R Dubbel sal ek se!

Goed gaan en weereens dankie!

Ralph jr.

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Mon Jul 21, 2014 8:46 pm
by JVT172
Ek het n 375H&H wat julle ook gebou het. Ek het gedink aan n 470NE dubbel.

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Mon Jul 21, 2014 8:56 pm
by Ralph Badenhorst
JVT172 wrote:Ek het n 375H&H wat julle ook gebou het. Ek het gedink aan n 470NE dubbel.
;D Die perfekte kaliber vir n dubbel. As jy weer in ons geweste is moet jy my 470NE kom skiet. Vandag n 500NE geskiet wat ons kla gemaak het - groot verskil in recoil - daai 570gr koeels van die .500 byt bietjie meer as die 470 se 500gr. Maar ek moet ook se as jy in daai skietbaan die 500NE aftrek voel dit of daar n vacuum om jou vorm van die drukking en muzzel blast.

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Wed Apr 26, 2017 11:38 am
by JVT172
Het darrem laas week kans gekry om die 416 te bloed.
Die bees was blykbaar erg allergies vir daai 400gr Hornady interlock. Het met al 4 bene in die lug gaan val waar sy gestaan het.

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Wed Apr 26, 2017 12:02 pm
by Ralph Badenhorst
JVT172 wrote:Het darrem laas week kans gekry om die 416 te bloed.
Die bees was blykbaar erg allergies vir daai 400gr Hornady interlock. Het met al 4 bene in die lug gaan val waar sy gestaan het.
JVT172 wrote:Het darrem laas week kans gekry om die 416 te bloed.
Die bees was blykbaar erg allergies vir daai 400gr Hornady interlock. Het met al 4 bene in die lug gaan val waar sy gestaan het.
Baie geluk

Ek sal vir my pa wys as hy uit ICU/Hospitaal is.

Groete

Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst

Posted: Wed Apr 26, 2017 12:25 pm
by JVT172
Sterkte. En stuur groete

Sent from my SM-G935F using Tapatalk