JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne
Dog ek spog met een van ons Forum lede (JVT172) se pragtige wapen wat ons vir hom gebou het. Hierdie sal die eerte keer wees dat hy die wapen sien so ek glo dat dit vir hom n verrassing sal wees.
Die wapen is n .416 Rigby op een van ons custom aksies met so sprinkel van graveering.
Baie geluk Jurgen van Tonder (JVT172)
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/JVT/IMG_0403_zps778ac428.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/JVT/IMG_0352_zpsb09cbaf8.jpg[/image]

- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Bitter mooi, ek glo hy sal hom geniet 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Ek gaan nou nie heeltemal hier kan se soos ek die roer op whatsup beskryf het nie, maar MAGTAG dis darem maar mooi. Baie geluk !
Mmmm dit voel my nou net half of ek ander man se vrou beloer op haar honeymoon aand
Mmmm dit voel my nou net half of ek ander man se vrou beloer op haar honeymoon aand
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Hahaha niks fout daarmee nie
Groete
Ralph jr.
Groete
Ralph jr.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Ralph,
Woorde kan nie daai wapen beskryf nie. Dit is meer kuns as enige iets anders. Hel, dis mooi.
Henk
Woorde kan nie daai wapen beskryf nie. Dit is meer kuns as enige iets anders. Hel, dis mooi.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Naand manne, dankie. Ek gaan hierdie week die forum toegooi met 3 ongelooflike dubbels waarmee ons besig is.
groete
Ralph jr.
Ps: Henk jou antwoord op jou PM is R 55 000.00 en die geweer lyk min of meer soos JVT se geweer
groete
Ralph jr.
Ps: Henk jou antwoord op jou PM is R 55 000.00 en die geweer lyk min of meer soos JVT se geweer
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Dankie Ralph.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Chrisjan
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Pragtige hout, alles is perfek, van die checkering tot die sights. Julle handewerk is van om trots op te wees.
Julle harte is in julle werk. Mens kan sien watter mens julle is deur dit wat aan die kliente verskaf.
Hou so aan!
Julle harte is in julle werk. Mens kan sien watter mens julle is deur dit wat aan die kliente verskaf.
Hou so aan!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Asemrowend!!!!!!! Eendag sal julle nog vir my 'n roer bou. Die dubbels is pragtig, maar die slotaksies het karakter.
EK is sommer trots op julle omdat dit Suid-Afrikaans vervaardig is en in my mening net so mooi soos die Europese groot name.
EK is sommer trots op julle omdat dit Suid-Afrikaans vervaardig is en in my mening net so mooi soos die Europese groot name.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Hi Ralph.
Hy het mooi uit gekom.
Ek sal moet plan maak om daar uit tekom.
Groete
Jurgen (JVT172)
Hy het mooi uit gekom.
Ek sal moet plan maak om daar uit tekom.
Groete
Jurgen (JVT172)
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Besonders!!
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Ek sal wat wil gee om so 'n geweer te kan besit.....ongelooflik mooi
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Dankie manne ons wardeer
Gaan loer by die Herstel Afdeling onder W.W Greener 12ga. Dis n haelgeweer restorasie projek waarmee ek tans besig is.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 52#p319052

Last edited by Ralph Badenhorst on Wed Oct 23, 2013 9:17 pm, edited 1 time in total.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Sy leer my om te jodel.........!
Pragstuk!
Pragstuk!
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Gaan loer onder .500 Nitro Express in die Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibers afdeling
link:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=26558
Groete
Ralph
link:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=26558
Groete
Ralph
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Baie mooi. Kan heeldag daarna kyk.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Het hom nou net kom haal. En hy is selfs mooier as in die foto's. Ek sal enige iemand wat 'n geweer wil laat (bou) pasmaak aanraai om denatief Ralph Badenhortst in oorweging te neem. Hier die ouens mag maar mooi maak.
Dankie Ralph. Dit is hopenlik nie die laaste een nie. Hy gaan sy plek nou in neem langs die 375H&H wat jy ook gebou het.
Groete
Jurgen
Dankie Ralph. Dit is hopenlik nie die laaste een nie. Hy gaan sy plek nou in neem langs die 375H&H wat jy ook gebou het.
Groete
Jurgen
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Dis wragtag n pragstuk, n roer om op trots te wees!!
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 306
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: JVT's Bespoke .416 Rigby by Ralph Badenhorst
Werklik iets besonders.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.